Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opstal Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 198 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nadia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alles was awesome. Dit was vreeslik lekker. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Gemaklike, skoon eenheid. Sal beslis weer by Opstal bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorencia P
1 nag
5.0
Aug 2024

Naby aan venue gewees waar ek moes wees. Baie lekker gebly. Vriendelike personeel op die perseël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melodi W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Voldoende vir net oornag. Moes alternatiewe kamer kry aangesien vensterrame geverf is terwyl ons ingecheck het. Diens was vinnig en doeltreffend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta L
1 nag
5.0
Jul 2024

Will stay again! Clean room. Friendly staff. Great location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
1 nag
5.0
Jul 2024

Lekker gebly. Baie dankie, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Nice stay. Pleasant stay. The lady who checked us in was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly. Daar kort net 'n plug by die spieël. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leeann V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld. Ver gery vir sport byeenkoms, was so verbaas oor verblyf, ons het regtig lekker gerus. Kamer baie netjies en skoon. Baie dankie! Sien julle definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-mart V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Gemaklik - 'n elke opsig van die woord . Ek het my tyd by die verblyf baie geniet! Hulle kliëntediens is van begin tot einde fenomenaal. Hulle kommunikasie deur hulle WhatsApp nommer is professioneel, vriendelik, baie hulpvaardig en vinnig. Die kamers word ongelooflik netjies gehou, en dit is definitief 'n groot bonus dat hulle alternatiewe energie gebruik - dus het loadshedding nie 'n groot impak nie. Dit is beslis 'n lekker plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 425

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALFO5O6byNEbuggF3j1Tbf7LBkLkmzMg5u0iACuecAOGJSISrno?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 198 5 1 5 Thabo Mbeki Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.682342491184 27.102345386679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang