Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Opstal Gasteplaas

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Opstal Gasteplaas is in die buitewyke van Potchefstroom op die R501 na Carletonville.

Die gasteplaas het 20 kamers en 7 van die kamers is gesinskamers. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n tafel met 2 stoele, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolf. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste mag die gemeenskaplike braaigeriewe in die tuin gebruik. Daar is veilige parkeerplek en 24 uur-toegang.

Heerlike etes is teen ekstra koste beskikbaar, indien vooraf gereël met Opstal Gasteplaas.

Opstal Gasteplaas is oorkant Mooirivier Junction winkelsentrum en 100 m vanaf die Gimmies-sportgronde. Dis ook slegs 1 km vanaf Noordwes-Universiteit se kampus.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 225 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Glynis H
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. We enjoyed our stay at Opstal Guestfarm. The friendly staff and the peaceful garden.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Adèle P
Saam met lewensmaat
5.0
Ideaal geleë en skoon en netjies. Baie lekker gebly, dankie.
Feb 2025
Natasha D
Gesin met klein kinders
5.0
Ons bly altyd baie lekker by julle. Jul kan dalk net asb. die toilet sitplek regmaak en 'n nuwe stortkop insit. Die water spuit orals, behalwe op mens...
Sien meer
Feb 2025
Johanita V
Gesin met tieners
5.0
Rustig en veilig. Baie lekker gebly. Uitstekend!
Feb 2025
Melanie A
Gesin met tieners
5.0
Die behulpsaamheid van die personeel is altyd 'n time onder my hart. Ons voel altyd tuis. Privaat en rustig.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 463

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Opstal Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALFO5O6byNEbuggF3j1Tbf7LBkLkmzMg5u0iACuecAOGJSISrno?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 225 5 1 5 Thabo Mbeki Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.682342491184 27.102345386679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789