Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opstal Gasteplaas

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Opstal Gasteplaas is in die buitewyke van Potchefstroom op die R501 na Carletonville.

Die gasteplaas het 20 kamers en 7 van die kamers is gesinskamers. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n tafel met 2 stoele, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolf. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste mag die gemeenskaplike braaigeriewe in die tuin gebruik. Daar is veilige parkeerplek en 24 uur-toegang.

Heerlike etes is teen ekstra koste beskikbaar, indien vooraf gereël met Opstal Gasteplaas.

Opstal Gasteplaas is oorkant Mooirivier Junction winkelsentrum en 100 m vanaf die Gimmies-sportgronde. Dis ook slegs 1 km vanaf Noordwes-Universiteit se kampus.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 198 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Nadia D
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was awesome. Dit was vreeslik lekker. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Sep 2024
Magda M
Saam met vriende
5.0
Gemaklike, skoon eenheid. Sal beslis weer by Opstal bly. Sien sterre.
Sep 2024
Lorencia P
5.0
Naby aan venue gewees waar ek moes wees. Baie lekker gebly. Vriendelike personeel op die perseël.
Aug 2024
Melodi W
Saam met vriende
5.0
Voldoende vir net oornag. Moes alternatiewe kamer kry aangesien vensterrame geverf is terwyl ons ingecheck het. Diens was vinnig en doeltreffend.
Jul 2024
Alta L
5.0
Will stay again! Clean room. Friendly staff. Great location!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 425

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Opstal Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALFO5O6byNEbuggF3j1Tbf7LBkLkmzMg5u0iACuecAOGJSISrno?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 198 5 1 5 Thabo Mbeki Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.682342491184 27.102345386679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang