Optibos
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Claudette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Anza L - Sep 2024
Algehele gradering
Huis weg van huis.
Optibos se terugvoer
Beste Anza
Baie, baie dankie vir 'n baie positiewe, lekker resensie. Ek is so bly julle het ons huis in die bos geniet. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. En dankie dat julle Optibos met respek hanteer het tydens julle verblyf!
Stan H - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent accommodation. Very comfortable beds in nature.
Optibos se terugvoer
Hi Stan
Thank you so much for the positive review! We really appreciate it!
John B - Mei 2024
Algehele gradering
Puik blyplek. Sal dit met vreugde aanbeveel!
Optibos se terugvoer
Baie dankie John vir so 'n positiewe en 'lekke' resensie. Ons waardeer dit baie! Kom kuier gerus weer by Optibos.
Nico M - Mei 2024
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld. Sal dit aan enige iemand aanbeveel.
Optibos se terugvoer
Baie dankie Nico vir 'n 'Lekke' en baie positiewe resensie! Ons waardeer dit baie en is so bly dat jy en jou gesin vir Optibos en die natuur geniet het. Julle is baie welkom om weer te kom kuier!
Yvette P - Sep 2024
Algehele gradering
Perfekte rusplek in die bos.
Eric M - Jan 2024
Algehele gradering
Nice experience.
Optibos se terugvoer
Hi Eric
Thank you so much for the very positive feedback! I really appreciate it.
Aniska G - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Optibos se terugvoer
Baie dankie Aniska, vir die positiewe resensie. Die kas in die boonste vertrek is juis op die volgende projeklys.
Simon D - Aug 2024
Algehele gradering
Good accommodation.
Optibos se terugvoer
Thank you, Simon, for the positive rating. We appreciate it. Hope to see you soon again!
Lizelle C - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi en love die diere.
Optibos se terugvoer
Hi Lizelle. Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Louise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige, ontspannende wegbreeknaweek.
Optibos se terugvoer
Hi Louise
Ons is baie bly julle het lekker gebly by ons huis in die bos! Hoop om julle gou weer te sien!
Optibos
Amanda H - Jan 2024
Algehele gradering
We enjoyed our stay, recommend screens in front of windows, pool furniture lounge.
Lees meerOptibos se terugvoer
Hi Amanda. I'm glad you had a lovely time in the bush. We are in the process of looking at new pool furniture.
Hettie B - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike huis, stil area en naby rivier.
Optibos se terugvoer
Baie dankie Hettie. Ons waardeer dit baie. Ons is bly julle het jul Kersvakansie geniet!
Lanie M - Nov 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Optibos se terugvoer
Baie dankie, Rachel. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien!
Rosa A - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely place to relax and enjoy the bush and still have all that you need to be comfortable.
Optibos se terugvoer
Thank you Rosa! We really appreciate.
Deon S - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Optibos se terugvoer
Baie dankie Deon. Ons waardeer baie. Julle is baie welkom om weer te kom kuier in die bos.
Euliza B - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was die perfekte boswegbreek in Marlothpark!
Lees meerOptibos se terugvoer
Hi Liza,
Baie dankie vir 'n lekker resensie. Ons waardeer baie. Die volgende projek by Optibos is klaar beplan. Ons hoop ons sien jou en jou gesin gou weer.
Groete,
Optibos
Rodney B - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome awesome awesome few days.
Optibos se terugvoer
Hi Rodney
Thank you so much. Hope to see you soon again.
Claudette
Mariska H - Des 2023
Algehele gradering
Onvergeetlike boservaring!
Optibos se terugvoer
Baie dankie, Mariska! Ons waardeer dit baie. Sien uit om julle gou weer te ontvang.
Markus F - Nov 2023
Algehele gradering
Het baie lekker gebly in Optibos.
Optibos se terugvoer
Hi Markus
Ek is baie bly dat julle Optibos geniet het. Baie dankie!
Eben K - Aug 2023
Algehele gradering
Sielsrus.
Optibos se terugvoer
Baie dankie Eben! Ons waardeer baie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groetnis
Optibos
Michelle B - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gekuier by Optibos. Die ligging is perfek. Die verblyf is toegerus met alles wat jy nodig het. Die eienaar en LekkeSlaap was baie behulpsaam met al ons navrae.
Optibos se terugvoer
Baie, baie dankie Michelle. Ons waardeer baie. Optibos se deure is oop vir julle vir nog 'n wegbreek!
Elsie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne, net wat mens nodig gehad het.
Optibos se terugvoer
Baie dankie Elsie. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Ignitius M - Des 2023
Algehele gradering
My stay was okay, just a few problems here and there. The owner or caretaker at Optibos has not.
Optibos se terugvoer
Because all of our guests' experiences are important to us, I feel compelled to respond to this review.
After numerous phone calls and messages throughout the weekend, as well as some unpleasant and threatening messages after the guests checked out, I think it is only fair for me to share my side of the story.
All guests receive an information pack before they arrive at Optibos. I also offer telephonic support.
From the onset, the guest struggled to manage the gas appliances. It was explained over the phone that to ignite the gas stove, you have to strike a match or lighter and place it near the burner. You press the corresponding control knob and turn it to the high position until you see the flame. Then you can reduce the flame size by turning the knob to a lower position. The Gas stove was in working order both before the guest arrived, and after their departure.
The guest was informed to only open the hot tap, and not the cold tap, in the shower. This activates the gas geyser and warms the water. According to our cleaning services, the water in the showers and kitchen was warm after the guests checked out.
Our house utilizes solar power. As stipulated in the information sheets sent via email to the guest, the air conditioners and the pool pump use prepaid electricity. Everything else, including the fans, televisions, kettle, and lights, utilise solar power. At Optibos, we always ensure there are sufficient units available - there were 593.42kWh available before the guest's arrival. So any "constant electricity problems" were likely because the air conditioners did not work due to load shedding, which is beyond our control.
The guest called on Saturday evening complaining about the stove and hot water. I messaged him explaining that I was at a function and asked him to contact me on WhatsApp. He then texted me saying "No it's sorted thanks" So I assumed everything was fine.
Upon checkout, I found that a double bed duvet cover and a double bed grey fitted sheet had stains beyond repair. Refuse bags were left inside and outside the house, even though the information sheets state that refuse bags attract pests and are unhygienic. Guests are responsible for taking their trash to the collection point. I had to hire extra cleaning services to address these issues. A part of the refundable deposit was used to cover the losses and damages.
I regret that their stay was not as pleasant as our other guests' experiences. Optibos is a magical place in the bush and we love sharing this with our guests - we value their experience and our relationships with them.
Maryna D - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflike klein plekkie.
Lees meerOptibos se terugvoer
Hi Anel, Optibos word nou Mei - Junie opgradeer. Die 'loft'area asook die trap word oorgedoen en 'n badkamer word bygevoeg. Ons het die huis net so oorgeneem by die vorige eienaar verlede jaar. Ons eerste prioriteit was om die huis van die "grid" af te kry. En ons sal defnitief aandag gee aan die punte wat jy genoem het. Groetnis. Optibos
Salomie V - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Optibos se terugvoer
Dankie Salomie. Ons waardeer baie. Die krag netwerk in Marlothpark kon nie die groot hoeveelheid besoekers in die Desember vakansie hanteer nie, weens verskeie redes en dit het toe gebreek. Dit het gevolglik 'n effek op ons sonkragsisteem.
Hanlie K - Des 2022
Algehele gradering
Value for money.
Optibos se terugvoer
Thank you so much Hanlie. We really appreciate it. Kind regards,
Optibos
Thabile T - Nov 2022
Algehele gradering
Very nice place, cosy and private too. I would go there repeatedly.
Optibos se terugvoer
Dear Thabile, thank you so much. We really appreciate.
Kind regards,
Optibos
Jozwa S - Okt 2022
Algehele gradering
Cosy plekkie, ideal geleë, goeie waarde vir geld, naby winkels. Beslis die plek in Marlothark om by weg te breek. Sal hoog aanbeveel en sal beslis teruggaan.
Optibos se terugvoer
Baie dankie Jozwa, vir uitstekende resensie. Ons waardeer baie.
Optibos
Japie K - Sep 2022
Algehele gradering
Sover my gunsteling wegbreekplek in Marlothpark!
Optibos se terugvoer
Baie dankie vir die baie positiewe resensie Japie. Ons waardeer baie.
Vriendelike groete
Optibos
Alta J - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig en gesellig.
Optibos se terugvoer
Baie dankie Alta. Ons waardeer baie.
Optibos
Wendy L - Aug 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay and saw lots of animals.
Optibos se terugvoer
Thank you so much. Really appreciate. See you nevt year!
Kind regards
Optibos
Monique J - Apr 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike wegbreek!
Lees meerWanda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en mooi.
Simone M - Jul 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Optibos se terugvoer
Dear Simone.
The microwave carousel plate broke on the day of departure with the previous guests a day before you arrived. We did replace it with a new microwave.
Kind regards
Optibos
Blenda V - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlik. Rustigheid. Baie lekker vakansie gewees.
Optibos se terugvoer
Baie dankie, Blenda. Bly julle het geniet.
Optibos
Minette B - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, gesellige blyplek. Kort bietjie onderhoud.
Optibos se terugvoer
Beste Minette
Ons is die nuwe eienaars vanaf Mei 2022 en is in die proses om die huis op te gradeer. Dankie vir opbouende resensie.
Vriendelike groete
Optibos
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Raymond H - Des 2021
Algehele gradering
Absolute fees in die bos.
Riana P - Apr 2021
Algehele gradering
Beslis die moeite werd!
Mila F - Feb 2021
Algehele gradering
Very comfortable home.
Optibos se terugvoer
Hi Mila,
I am glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon.
Regards,
Jan-hendrik Pieters
Jasiri wildlife expeditions
Coenrad D - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies, het die kuier baie geniet.
Emmerentia J - Jul 2021
Algehele gradering
Skoon huis in die natuur.
Keith V - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful private setting.
Alwyn F - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig
Lorraine C - Aug 2021
Algehele gradering
The house was not Covid 19 clean.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sparrow-rylaan 531, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang