Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Optibos

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Anza L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Huis weg van huis. Die ligging was perfek, baie wild het ons om die huis besoek. Dit was voorwaar 'n huis weg van die huis. Perfekte rusplek vir die siel. Die huis word netjies instandgehou en die eienaar gaan uit haar pad vir haar kliënte. Optibos sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Optibos
Beste Anza Baie, baie dankie vir 'n baie positiewe, lekker resensie. Ek is so bly julle het ons huis in die bos geniet. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. En dankie dat julle Optibos met respek hanteer het tydens julle verblyf!

Stan H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Excellent accommodation. Very comfortable beds in nature. Excellent accommodation. Very comfortable beds in nature. Exactly as shown in pics. Only suggestion is a few sachets of coffee would have been great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Optibos
Hi Stan Thank you so much for the positive review! We really appreciate it!

John B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Puik blyplek. Sal dit met vreugde aanbeveel! Hierdie is een van daardie plekke wat 'n mens weer en weer sal wil besoek. Alles was skoon, netjies en op sy plek. Die swembad (wat ons weens die tyd van die jaar nie gebruik het nie) was silwerskoon en 'n plesier vir die besoekende diere om van te drink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Optibos
Baie dankie John vir so 'n positiewe en 'lekke' resensie. Ons waardeer dit baie! Kom kuier gerus weer by Optibos.

Nico M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Baie netjies en waarde vir geld. Sal dit aan enige iemand aanbeveel. Optibos is een van die lekkerste plekke in Marloth om te bly! Lekker ingerig en het alles wat nodig is om 'n wegbreek in die laeveld te geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Optibos
Baie dankie Nico vir 'n 'Lekke' en baie positiewe resensie! Ons waardeer dit baie en is so bly dat jy en jou gesin vir Optibos en die natuur geniet het. Julle is baie welkom om weer te kom kuier!

Yvette P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Perfekte rusplek in die bos. Ons het sowaar die huis geniet. Swembad is net te koud om te swem, maar ons kon rus. Als wat jy benodig en nog meer is in die huis. Optibos was goed vir ons. Dankie. 06/09/2024-10/09/2024.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Nice experience. Excellent and even my friends want to come there for their next vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Optibos
Hi Eric Thank you so much for the very positive feedback! I really appreciate it.

Aniska G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Heerlik gekuier. Ons het baie lekker gebly. Daar is hier en daar ietsie kleins en die kas in boonste vertrek kan opgeknap word. Verder was dit 'n fantastiese ervaring. Ons sal weer kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Optibos
Baie dankie Aniska, vir die positiewe resensie. Die kas in die boonste vertrek is juis op die volgende projeklys.

Simon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2024

Good accommodation. A nice stay in a nice house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Optibos
Thank you, Simon, for the positive rating. We appreciate it. Hope to see you soon again!

Lizelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2024

Rustig, mooi en love die diere. Baie lekker gebly. Plekkie is mooi en netjies. Ouers het dit baie geniet ook.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Claudette
Optibos
Hi Lizelle. Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Claudette
Optibos
Baie dankie, Stefan, vir 'n 'lekke' resensie. Ons waardeer dit baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Claudette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrow-rylaan 531, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ca15b0792a20a54fdb3796afb10a5e3ba0cd82f5b42a4c082df944cda32f4e7450c26cbe6521cb38088a80a5f16bd01aee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 46 5 1 5 531 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37196 31.75996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang