Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opzoek Farm Stay

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Roedolph B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Regte plaaservaring. Opregte, vriendelike mense. Die plek is skoon en netjies. Die pad is 'n plaaspad. Klein of lae motor is nie geskik nie. Doen moeite om die mense te ontmoet, hulle is super aangenaam. Ons het saam met die skaaphonde gaan stap op die plaas. Heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Brilliant, will definitely stay there again. See stars

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Ons het ons verblyf baie geniet. Die eenheid was ten volle toegerus met alles wat nodig is en was baie netjies. Toegang en aanwysings was maklik om te volg en ons is vriendelik ontvang. Gasheer ken die area en was baie behulpsaam met inligting. Die interaksie met die plaasdiere was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Opzoek Farm Stay
Baie dankie vir die wonderlike gradering, hoop ons sien gou weer.

Piet P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Uitstekend. Dit was die beste tyd van my lewe. Dit was die ervaring van 'n leeftyd. Rustig, stil en asemrowend. Ek beplan om weer daarheen te gaan. Baie gasvryheid van die eienaar af en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Opzoek Farm Stay
Ek is baie bly u het die naweek saam ons geniet, was 'n voorreg gewees om u te gehad het.

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Mense was gasvry - ons het heerlik gekuier. Baie rustig daar. Die stortkop was 'n uitdaging - dink dit is toegekalk - net so 5 straaltjies kom uit. Ons kon nie die deur van binne oopsluit om uit te gaan nie. Die eienaar het gehoor hoe sukkel ons en het die deur van buite oopgesluit. So, hy weet van die probleem. Ons het werklik lekker gekuier daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Opzoek Farm Stay
Geagte Gaste, baie dankie vir die terugvoering. Ons het gelukkig albei proebleeme opgelos. Die water drukking is herstel ( Verstopping in pyp) en die deur het vasgesit asgv van (verkeerde kode sleutels) wat gebruik was om toegang te kom. Groete, dankie vir die netjiesheid

Louise L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Welkome oornagverblyf. Dis die oulikste plekkie. Ons wou spesifiek op 'n plaas oorbly. Die grondpad was glad nie 'n uitdaging ná ons al die vragmotors op die N1 moes trotseer nie. Izak het effektief met ons kommunikeer en ons hartlik met 'n vuurtjie verwelkom. Ons was gelukkig om varsgebakte mosbolletjies te kry wat toevallig nét uit die oond gekom het! Daar was als wat ons nodig gehad het. Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Opzoek Farm Stay
Ek is baie bly u het dit geniet, sien gou weer.

Poppie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2022

Skoon, vriendelike gasvrye eienaar. Baie rustig. Dit is absoluut 'n moet vir mense wat wil wegbreek uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Izak
Opzoek Farm Stay
Baie dankie, Mrs. Hoffman vir die mooi woorde. Was 'n voorreg om julle hier te gehad het.

Danie G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2022

Baie netjiese woonstel wat goed toegerus is. As jy oor 'n bakkie of nutsvoertuig met groot bande beskik is dit die plek vir jou. As jy nie een het nie vermy dit liewer. 'n Werkende Karooplaas in 'n baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Izak
Opzoek Farm Stay
Baie dankie vir u se belangstelling en terugvoering van ons verblyf. Ons het die heidig pad geskraap en opgradeer.

Nick Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2021

A quaint and quiet self-catering enclave on a quintessential working Karoo farm. The water-wise garden is full of succulents in upcycled containers and junkyard art, often backed with handcrafted quotes and scriptures that are food for the soul. A walk up the once-flooded Buffels River is a must and if you're into horse-riding, Talita will guide you on an outride.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Izak
Opzoek Farm Stay
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opzoek, Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7a5c8c142923c02cbf7c55d2a952d5e3185c1b66d47f7b035815fa78ac9a6892c297ae968ee69e72c49520571c83ba0d1e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Opzoek Farm 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.124656102572 20.885336188147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang