Buffelsrivier Farm Stay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Opzoek, Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Opzoek Farm Stay bied knus oornagverblyf op die eienaar se plaas van 8 000 hektaar, 11 km vanaf Laingsburg en 37 km vanaf Matjiesfontein. Hierdie verblyf is perfek vir 'n paartjie wat wil ontsnap en die bekoring van die Karoo ervaar.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, ketel, mikrogolf, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Bykomende geriewe sluit 'n TV met Netflix, Amazon Prime en Disney Channel, 'n privaat ingang, 'n sitarea en 'n braai-area vir buitelug-ontspanning en -eet in. Die plaas bied ook skilderagtige staproetes en 4x4-roetes vir diegene wat die natuurlike omgewing wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Izak Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Opzoek, Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Buffelsrivier Farm Stay het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaap Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Opzoek, Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang