Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opzoek Farm Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opzoek, Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Opzoek Farm Stay bied knus oornagverblyf op die eienaar se plaas van 8 000 hektaar wat 11 km vanaf Laingsburg en 37 km vanaf Matjiesfontein geleë is. Dié verblyf is ideaal vir 'n paartjie wat wil wegbreek en die Karoo wil leer ken.

Dié ateljee-eenheid bestaan uit 'n slaapkamer, kombuisie en eetarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n waaier en 'n TV. Gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n tweeplaatstoof, mini-oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 in die kombuis waar gaste hul maaltye kan geniet.

Buite het gaste hul eie toegeboude braai-area. Die plaas het heerlike staproetes en 4 x 4-roetes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Opzoek, Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Opzoek Farm Stay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opzoek, Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7a5c8c142923c02cbf7c55d2a952d5e3185c1b66d47f7b035815fa78ac9a6892c297ae968ee69e72c49520571c83ba0d1e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Opzoek Farm 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.124656102572 20.885336188147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang