Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelsrivier Farm Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opzoek, Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Buffelsrivier Farm Stay bied gesellige oornagverblyf op 'n 8000 ha-plaas, 9 km vanaf Laingsburg en 37 km vanaf Matjiesfontein. Die verblyf is ideaal vir 'n paartjie of een persoon wat op soek is na 'n Karoo-wegbreek / oornag.

Die ateljee-eenheid beskik oor 'n slaapkamer, kombuisie en eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, waaier en 'n TV, en gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 in die kombuis waar gaste hul maaltye kan geniet.

Buite is daar 'n beskutte braai-area en die plaas het staproetes en 4x4-roetes om te verken deel van Buffelsrivier Camping.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Grondpad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Opzoek, Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buffelsrivier Farm Stay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opzoek, Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53633bfce37a7d0ae767d02295d20546539072554b395ba48285b11233ce04172c37105599215198df1daea0b82ef9a804cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Opzoek Farm 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -33.124656102572 20.885336188147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang