OR Tambo Airport Mansion
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Turton-straat 13, Boksburg-Wes, 1459, Gauteng
- Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
OR Tambo Airport Mansion bied lieflike selfsorgverblyf in 'n veilige omheinde area in die hartjie van Boksburg-Wes. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende aangesien hierdie eiendom 'n verhitte swembad en 'n Jacuzzi het.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 10 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers asook 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Boonop het hierdie kombuis 'n instapspens, opwaskamer en waskamer. Dié leefarea het ook 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV.
Hierdie huis het ook 'n binnebraaikamer wat ideaal is vir die winter. Buite is 'n uitgestrekte omheinde tuin met 'n uitnodigende verhitte swembad en jacuzzi. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Turton-straat 13, Boksburg-Wes, 1459, Gauteng
Sien meer verblyf in Boksburg-Wes Boksburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Turton-straat 13, Boksburg-Wes, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang