OR Tambo Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Tirsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 176
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Andries T - Sep 2024
Algehele gradering
Stil en rustig.
Elmari R - Sep 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Ons het heerlik gebly.
Leandrie G - Aug 2024
Algehele gradering
Was baie rustig gewees.
Maryna D - Jul 2024
Algehele gradering
Oornag oppad lughawe toe.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house. Myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards
Christiaan H - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly dankie.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback, Christiaan Horn. It was a pleasure hosting you at our guest house. Myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards.
Dean M - Apr 2024
Algehele gradering
Very good.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house, and both myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards
Lize V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Julle is baie welkom, baie dankie.
Waldo K - Mrt 2024
Algehele gradering
Akkomodasie was skoon en gemaklik.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house. Both myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards
Karin V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, netjies en baie bekostigbaar.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house, myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards.
Wilmarie W - Mrt 2024
Algehele gradering
Very good.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house. Myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards.
Nombuso B - Feb 2024
Algehele gradering
Safe.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house. Both myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards.
Annolien D - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house. Myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards
Jean L - Mei 2024
Algehele gradering
Uitsekende waarde vir geld - lekker ontbyt - uitstekende vriendelike diens.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house. Myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards.
Nikita P - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house. Myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards.
Marius S - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer
Dean V - Jul 2024
Algehele gradering
Kort maar lekker.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house, myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards
Elmien P - Jun 2024
Algehele gradering
Oorslaap om vroeg by die lughawe te wees.
Christine L - Feb 2024
Algehele gradering
My kuier was heerlik en ek beveel dit vir ander mense ook aan.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house. Myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards
Stefani P - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflike oornag stop.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house. Myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards
Kobie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam rustig.
Lees meerOR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house. Myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards.
David N - Jul 2024
Algehele gradering
Skoon en bekostigbaar.
Ronnie D - Apr 2024
Algehele gradering
Geen.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house. Myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards
Hendrik G - Feb 2024
Algehele gradering
Net oornag maar het lekker gerus en sal weer daar oornag. Tariewe is billik.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house. Myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards
Laetitia F - Jul 2024
Algehele gradering
Baie goeie ontvangs en netjiese kamer.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Charlotte V - Sep 2024
Algehele gradering
Dankbaar dit was net vir een aand!
Faan V - Apr 2024
Algehele gradering
Sal nie weer sommer die plek besoek nie en is teleurgesteld.
Aniska G - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het net geslaap, ontbyt was goed maar dis klein goedjies wat 'n verskil maak.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Mervin G - Mrt 2024
Algehele gradering
Die ontvangs personeel was baie bot, het my vrou glad nie gegroet nie.
Celia B - Sep 2024
Algehele gradering
Beslis nie 4 ster, eerder 3 ster.
Annelien K - Des 2023
Algehele gradering
Voel welkom daar.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Annelien. Dit was wonderlik om jou as 'n gas te hê.
Leandri S - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, ruim en modern.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie, baie dankie vir die mooi terugvoer.
Edmund J - Okt 2023
Algehele gradering
Stil en rustige omgewing naby die lughawe.
Lees meerOR Tambo Guest House se terugvoer
Baie, baie dankie vir die mooi terugvoer. Sommer 'n riem onder die hart.
Innocent M - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for the wonderful feedback.
Eline H - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house. Myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards.
Ansie H - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi en gemaklik.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house. Myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards.
Andre V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house. Myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards
Chris V - Mei 2023
Algehele gradering
5 Nagte deurgebring in 'n fantastiese omgewing. Rustig en stil met 'n pragtige swembad.
Suzette L - Mei 2023
Algehele gradering
Was lekker net jammer vir so nice plek dat hulle nie opwekker het vir ligte nie.
Ninette L - Mrt 2023
Algehele gradering
Ideal if travelling to or from OR Tambo.
Andre B - Apr 2023
Algehele gradering
Tevrede.
Naas H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en naby lughawe.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house. Myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards
Stefan S - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was gesellig.
Canaan M - Aug 2023
Algehele gradering
Enjoyed.
Christiaan B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike mense by ontvangs.
Vanessa J - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Janis L - Feb 2023
Algehele gradering
Easy access to airport.
De Wet B - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Lees meerCedric M - Mei 2023
Algehele gradering
Oornag vir vroegoggend vlug vanaf ORT Lughawe.
Marina V - Sep 2023
Algehele gradering
Slegs oornag.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you at our guest house. Both myself and the staff are humbled by your praise. We hope to see you back again soon. Regards
Gerdie C - Des 2023
Algehele gradering
Net oorgeslaap maar gereflik.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie, bly julle het goed gerus.
Hester E V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige bome. Kort opknapping. Is egter mooi skoon. Lieflike stoep/balkon.
Christelle V - Apr 2023
Algehele gradering
Tuin is mooi. Ontbyt was heerlik. Net jammer oor geen warm water in buitevertrek nie.
Gail P - Jul 2023
Algehele gradering
Not anyone's fault re loadshedding, but they don't tell you there is a very loud generator that vibrates the walls and bed, and they were upset that I asked for the generator to be turned off early as it was going to be left on for 4 hours, until 10pm!
Rianne P - Jan 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Alta L - Jan 2023
Algehele gradering
Ons verblyf was baie lekker en rustig.
Dorette G - Sep 2023
Algehele gradering
Disappointing.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Ronell K - Des 2022
Algehele gradering
Stil en veilig.
Simone P - Des 2022
Algehele gradering
Helpful and comfortable.
Zelmarie V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik! Sal enige tyd weer daar bly.
Keegan S - Sep 2022
Algehele gradering
Overall a good stay.
Raaitjie N - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi skoon en netjiese plek.
Kobus D - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely place with a stunning swimming pool.
Louis D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Savvas A - Mrt 2022
Algehele gradering
We were very comfortable, the hostess and the breakfast wes also great.
Brian D - Mrt 2022
Algehele gradering
Absolutely great.
Suzette M - Jan 2022
Algehele gradering
Netjiese en bekostigbare verblyf naby OR.
Conrad B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Fay B - Jul 2022
Algehele gradering
Well positioned for O.R. Tambo International Airport.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you so much.
We hope to see you soon.
Willem F - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik en naby lughawe.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Hi |Willem. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer vir enige ongerief wat die verwammer veroorsaak het. Hy het verskillende verstellings en is dit maar n veiligheids stelsel wat hom afskakel as hy te warm word. As jy die knoppie heel regs draai dan reguleer hy die hite en bly aan. Ek hoop die elektriese kombers het julle darem warm gehou.
Amanda V - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik. Rustige atmosfeer.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie Amanda ons waardeer jou posetiewe terugvoer opreg.
Charlene M - Jun 2022
Algehele gradering
Nice and quiet. A place to have some rest in.
Theo P - Feb 2022
Algehele gradering
Adequate at best.
Lees meerDouw G - Des 2022
Algehele gradering
Baie oulik! Diens is baie oulik. Baie behulpsaam.
Joliza V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Manie V - Apr 2022
Algehele gradering
Was aangenaam om daar te slaap.
Christopher S - Jan 2022
Algehele gradering
Verblyf was skoon en netjies gewees. Ligging baie naby aan die lughawe.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Natalie G - Des 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Susan H - Nov 2022
Algehele gradering
Clean but a bit neglected.
Wilna V - Jul 2022
Algehele gradering
Dit is 'n okay plekkie, maar ek dink die kamers behoort opgegradeer te word.
Lees meerOR Tambo Guest House se terugvoer
Hi Wilna. Baie dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit opreg. Ons werk stadig maar seker aan bietjie opgradering en was maar hard op ons kniee gedwing met die pandemie.
Het ons bedryf regtig baie seergemaak. Maar die Here is goed vir ons en is ons posetief oor die toekoms.
Michael C - Jul 2022
Algehele gradering
Online images are misleading.
Lees meerOR Tambo Guest House se terugvoer
Hi Michael. Thank you so much for your feedback, we really appreciate it. We are currently busy with some maintenance. Our industry was really hit hard with this pandemic and by the grace of God we can still keep our doors open. We really need a kind world to understand that we were brought to our knees and trying our best to keep up. It is a pity that you skipped breakfast because we get good feedback on our tasty and wide variety. The cleanliness is always spot on but it sounds like you came after the breakfast traffic was almost over. We humbly appologise for ant discomfort you might have occurred
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Corne O - Nov 2021
Algehele gradering
Good
OR Tambo Guest House se terugvoer
It was a pleasure having you. Have a blessed festive season.
Lizelle G - Nov 2021
Algehele gradering
Gemaklik
Judy S - Okt 2021
Algehele gradering
Oornagverblyf tydens 'n troue.
Sharon K - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Dries K - Mei 2021
Algehele gradering
Goeie oornagplek as jy vroeg by O.R. Tambo Lughawe moet wees.
Elritia L - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens en aangename ontbyt.
Alta J - Des 2021
Algehele gradering
Baie basies.
Johanndre H - Des 2021
Algehele gradering
Netjies.
Anne-marie G - Des 2020
Algehele gradering
Goeie ontvangs en die personeel is baie hulpvaardig..
Elda B - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Hanli D - Okt 2020
Algehele gradering
Net wat jy nodig het vir 'n goeie nagrus.
Ana P - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Elies O - Jan 2020
Algehele gradering
Voel tuis.
Ansie G - Okt 2020
Algehele gradering
Ons wou koffie maak voor ons vroegoggend vertrek het en toe besef dat die ketel foutief is.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Gerhard M - Des 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Jacques J - Des 2019
Algehele gradering
Lekke vriendelik en hulpvaardig.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Aircons is ons droom.
Ansie W - Des 2019
Algehele gradering
Diens en voorkoms en netheid onverbeterlik.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Hello Ansie,
Baie dankie vir die opbouende woorde. Dit beteken baie vir ons.
Chris B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, kos uitstekend, personeel baie vriendelik en behulpsaam, perseel en wooneenhede baie netjies.
Ria S - Aug 2019
Algehele gradering
Hulpvaardig, vriendelik, gasvry, mooi netjies skoon en puik, pendeldiens veilig en hulpvaardig.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die opbouende woorde.
Geseende dag verder
OT Span
Michelle E - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker, netjies en naby die lughawe.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Hi Michelle,
Baie dankie vir jou mooi woorder en posetiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg
Groetnis,
OR Tambo Span
Lou W - Jul 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Rení S - Jun 2019
Algehele gradering
Die beste!
OR Tambo Guest House se terugvoer
Sjoe wat 'n kompliment. Dankie liewe Renate dit was sommer baie lekker om julle te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike Groetnis
Colette R - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Crystal C - Mei 2019
Algehele gradering
Lovely treat.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for staying with us, hope to see you again sometime.
Kind regards,
Michele (Reception)
Wynand R - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker verblyf gehad.
Ian Craige Albert N - Apr 2019
Algehele gradering
Netjiese kamers en vriendelike en vlugtige diens!
Marlie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies en het die verblyf geniet.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Beste Marlie,
Baie dankie, ons waardeer jou mooi resensie opreg. Dit maak ons dag!
Groete,
Marietjie
Tienie H - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie, Tienie, ons waardeer jou resensie vreeslik baie. Dit maak alles sommer die moeite werd.
Marietjie
Dominique W - Mrt 2019
Algehele gradering
Excellent place, very friendly and helpful staff.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you so much Dominique we appreciate your kind words. Looking forward to your next visit.
Hennie N - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was waarlik waarde vir geld.
Anna-marie M - Jan 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Anna-Marie.
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit word opreg waardeer. Ons sien dit as 'n aanmoeding wanneer ons gaste ons pogings waardeer. Hoop ons sien julle sommer gou weer! Ons het baie gaste soos julle nodig.
Groete,
Marietjie Matthysen
Belinda V - Jan 2019
Algehele gradering
Stunning place with friendly staff.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Belinda
Thank you so much for your good review it is highly appreciated and an encouragement to us all.
Kind Regards,
Marietjie Matthysen
Renet M - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Seenwense.
Denise C - Mrt 2019
Algehele gradering
Verrassend goeie, persoonlike verblyf.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap Denise. Gaste soos julle maak dit absoluut die moiete werd. Hoop om julle gou weer te sien.
Groetnis
Hermanus S - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie keuse naby O.R. Tambo.
Reinier S - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Peet S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens by 'n pragtige gastehuis.
Deirdre L - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige en baie netjiese plek met vriendelike personeel.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Dankie Deidre ons waardeer die mooi woorde. Kom gerus weer.
Amanda B - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik, veilig en vriendelik.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die woorde. Geseënde kerfees vir julle. Blessings!
Johan K - Mrt 2019
Algehele gradering
Was baie lekker gewees baie vriendelike mense sal weer daar tuisgaan.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie Johan. Kom gerus weer.
Sandra B - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelik, hulpvaardig en bereid om 'n ekstra myl te loop om gaste te kan akkomodeer! Bekostigbaar en 'n gevoel van veiligheid.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Dankie Sandra ons waardeer elke opreg bedoelde en mooi resensie. Maak ons harte warm klop vir ons gaste.
Marietjie
Johlene S - Sep 2019
Algehele gradering
Sal definitief weer daar bly. Skoon, netjies, heerlike ontbyt.
Lees meerCliff H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon met baie vriendelike personeel.
Lees meerElize O - Mrt 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Elize
Ek is so jammer dat jy nie jou kuier by ons geniet het nie. Ons was nie bewus dat ander gaste voor jul kamerdeur gekuier het nie. Ek sou graag wou help om dit vir julle gemakliker te maak. Ons het 'n waaier in elke kamer wat ons nooit uithaal nie en ek het gou gaan loer, die waaier is wel daar, dalk het jul hom net gemis. Ons sal graag wil opmaak indien julle belangstel om weer 'n draai te maak gee ons vir julle die stilste kamer in die huis met lekker koffie en koek.
Groetnis
Marietjie
Corne S - Nov 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Corne,
Baie dankie vir die mooi resensensie, dit word opreg waardeer.
Groete,
Marietjie Matthysen
Linda-mari M - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was lekker.
OR Tambo Guest House se terugvoer
LInda-mari,
Baie dankie vir jou pragtige resensensie, dit word opreg waardeer en is vir ons 'n aanmoeding.
Hoop ons sien jou weer.
Groete,
Marietjie Matthysen
Ann V - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, skoon.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Ann
Baie dankie dit is so inspirerend wanneer ons gaste ons aanmoedig met goeie resensensies.
Kom gerus weer.
Groete,
Marietjie Matthysen
Michelle P - Apr 2018
Algehele gradering
Really fantastic!
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you so much Michelle, we do what we do for people like you! Your kind review is much appreciated.
Kind Regards,
Marietjie Matthysen
De Villiers A - Apr 2018
Algehele gradering
Stil, veilig, netjies en vriendelik.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, dis altyd lekker om gelukkige gaste huis toe te stuur. Kom kuier gerus weer.
Riana P - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Dankie Riana vir die mooi resensie, kom kuier gerus gou weer, ons waardeer goeie kuiergaste.
Stefni K - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie Stefni. Enige tyd welkom
Jenetta B - Feb 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie Jenetta. Julle is altyd welkom
Colette R - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie Colette. Jys enige dag welkom
Cindy S - Apr 2018
Algehele gradering
Was so vriendelik verwelkom en die staff is great!
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie Cindy. Hoop julle kom gou weer. Groetnis
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Delete D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie Marieta.
Leon M - Sep 2018
Algehele gradering
Ek is heel tevrede. Ontbyt was wonderlik.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Leon,
Jammer oor indien die foto misleidend was vir jou, maar jou resensensie word waardeer.
Groete,
Marietjie Matthysen
Charles K - Mei 2018
Algehele gradering
Perfect location for O.R. Tambo International Airport.
Jackie A - Apr 2018
Algehele gradering
Friendly and clean.
Kallie C - Nov 2018
Algehele gradering
Waardevol.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie Kallie, ons waardeer.
Nico B - Apr 2018
Algehele gradering
Rustigheid van self, voel of jy kilometers uit die stad was.
Sean T - Feb 2018
Algehele gradering
Value for money and airport convenient.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thanks Sean, we really appreciate your feedback.
Louis F - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie Louis.
Zania V - Mei 2018
Algehele gradering
Lyk nie soos op die webblad nie.
Louis T - Apr 2018
Algehele gradering
Very nice.
Jacques B - Apr 2018
Algehele gradering
Sal beslis die gastehuis weer besoek.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie Jacques, julle is altyd welkom. Kom gerus weer as julle hier in ons area is.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
René Z - Okt 2017
Algehele gradering
Was lekker en rustig.
Vissie V - Sep 2017
Algehele gradering
Personeel baie hulpvaardig.
Adele P - Okt 2017
Algehele gradering
Baie tevrede.
Stéphane L - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
Alinda L - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Elize O - Jun 2017
Algehele gradering
Pragtige, netjiese gastehuis.
Carel B - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies en eerlikwaar waarde vir geld vir die "budget" kamer.
Abby L - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie, waardeer ! :)
Basie O - Okt 2017
Algehele gradering
Was baie goed ontvang, en hulpvaardig.
Cobus K - Des 2017
Algehele gradering
Lekker, net te kort.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Dankie Cobus ons waardeer jou terugvoer opreg. Kom gerus weer
Anna-marie M - Mrt 2017
Algehele gradering
Professioneel, gasvry, netjies, behulpsaam.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Anna-Marie. Dit was lekker om julle te ontvang en julle is altyd welkom. Hoop julle kuier met jou broer en gesin was sommer baie geseend. Groetnis Tirsa
Lindy D - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige plek en wonderlike diens en mense.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Baie dankie Belinda. Ons hoop julle kom kuier weer. Groetnis
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Celeste V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Tebogo G - Okt 2017
Algehele gradering
They just need to change those spring mattresses, so uncomfortable. Also, the name that appears on Google is Malandela Guest Manor, not OR Tambo Guest House. We struggled to find the place because of that.
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Salome V - Nov 2017
Algehele gradering
Misverstand?
OR Tambo Guest House se terugvoer
Beste Salome,
Ek is baie jammer dat u ‘n onaangename ervaring gehad het en vra om verskoning as ek enigsins onsimpatiek voorgekom het. Ek het probeer help om seker te maak dat julle wel die regte adres ingesit het (wat u man my verseker het hy het gedoen) en ‘n poging aangewend om vir julle 'n ander straat naam te gee naby aan die gastehuis. My verbasing was groot omdat ek kwalik geneem is oor iets wat nie my fout was nie het dalk as onvriendelik oorgekom maar ek was en is steeds regtig heeltemal uit die veld geslaan. Baie dankie vir die erkentenis dat die verkeerde adres wel ingetik was. Jammer weereens as ek verkeerd oorgekom het, dis regtig nie in my karakter om ongevoelig of onvriendelik te wees nie.
Kobus B - Aug 2016
Algehele gradering
Vriendelik en bitter netjies
Manas N - Apr 2016
Algehele gradering
Excellent service.
Mary N - Okt 2016
Algehele gradering
It was quiet and relaxing.
Uthman M - Des 2016
Algehele gradering
Crappy location, I paid for an apartment room they put me in a crappy inside room. I would not recommend this I would not book this place again. I had to share a towel with my wife. Not good at all.
OR Tambo Guest House se terugvoer
Thank you for your reply. We appreciate your feedback and value your input and is saddened by your bad experience. I do, however, feel that your complaints are unfounded and unfair. You booked an Outside budget double room (that's the exact wording for this room). I'm not sure what an "apartment room" is and neither do we advertise or even have apartments available. Even though you booked a standard room, we gave you a Luxury room (at no extra charge) because we did not have a budget room with a double bed available as you requested. You are the first and only guest, thus far, that would refer to our Luxury rooms as crappy. The personnel specifically remember bringing towels to your room. I also remember you and your wife as being very rude when asking for directions on the phone and asked me to "stop asking questions" when I tried to establish where you are. I, again, am sorry for your bad experience and wish you all the best.
Roenel V - Des 2015
Algehele gradering
Lekker huis-gevoel.
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oosweg 177, Pomona, Kemptonpark, 1631, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang