OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dave & Delene Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Mariette K - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige, onversteurbare, netjiese, gerieflike verblyf.
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2 se terugvoer
Hi Mariette,
Dankie dat u by ons kom bly het. Hoop om julle gou weer te sien.
Chrisna K - Mei 2019
Algehele gradering
Very comfortable and close to the airport when catching an early morning flight.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflik en naby die lughawe as jy vroeg in die oggend 'n vlug het.
Die eenheid was baie gerieflik en skoon. Die kombuis is goed toegerus met als wat jy sal nodig hê. Die buurt was veilig genoeg en ons kon stap na die naaste winkels toe. Naby die lughawe, baie gerieflik as jy vroeg in die oggend 'n vlug het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2 se terugvoer
Hi Chrisna
Thank you for staying at The Willows and thank you for the fantastic review. We hope to see you here again soon.
Ben D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2 se terugvoer
Hi Ben. Dankie dat u by ons kom bly het. Hoop om julle gou weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang