OR Tambo Self Catering Apartments Unit 30
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dave & Delene Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ben V - Okt 2020
Algehele gradering
'n Luukse bederf!
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 30 se terugvoer
Hello Ben. Dankie dat u by The Willows kom bly het.
Ons het al die kombuis se toerusting deurgegaan en heelwat is vervang en ons het ekstra goed ingebring. Ons sien uit om julle weer hier te sien in die toekoms.
Moller V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies en modern, baie rustig gebly en die kompleks is veilig en baie stil.
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 30 se terugvoer
Hi Moller. Baie dankie dat u by ons kom bly het. Ons sien uit daarna om julle weer hier te sien in die toekoms.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viewpoint-straat 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang