Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 39

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Casper D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Gemaklik, gerieflik, netjies! Ek was regtig verbaas oor die grootte van die eenheid. As besigheidsman is dit vir my ideaal en sal weer van die akkommodasie gebruik maak! Baie netjies! Parkering is net baie knap vir 'n groot voertuig, maar daar is besoekersparkering gerieflik naby aan die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Uitstekend sal weer van hulle gebruik maak. Die eenheid was netjies en skoon en alles baie gerieflik ingerig. Dit is baie sentraal geleë met restaurante en supermarkte baie naby. Sekuriteit is baie goed. Ons sal vir seker weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah-jane J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Very convenient and comfortable accommodation. The hosts communicated well and the accommodation was great. The access to keys was well arranged and the security staff was very helpful. The apartment had everything one needed and was set in a safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Dit was absoluut fantasties. Gerieflik naby die lughawe. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave & Delene
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 39
Hi Lizette. Baie dankie dat u by ons gebly het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Erika P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Baie netjiese woonstel, asook veilige omgewing. Die woonstel is super netjies en volledig toegerus. In- en uitklok wat moeiteloos en Delene was baie behulpsaam. Die kompleks is veilig en daar is baie restaurante in die omgewing. Die WiFi het nie so goed gewerk nie, ons kon egter sonder probleme na 12 in die aand tot en met so rondom 5 uur die oggend die WiFi gebruik. Ek sal egter beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak as ek in die toekoms verblyf in die Boksburg omgewing benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave & Delene
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 39
Hi Erika. Dankie dat u by The Willows kom bly het. Jammer om te hoor van die Wi-Fi probleme, maar ek hoor die is nou regemaak. Ons hope om yulle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dave & Delene Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqfh61NyHow7ZrCkw4BPeAt5HESFMHKd0L0Pjx0BJT0abePmtz3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 97 Viewpoint Road Bardene 1469 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.175165506921 28.257355868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang