Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange Breeze Self-Catering Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anthea S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Value for money. Orange Breeze Apartment is a gem in Kakamas to stay in. Very private and very safe. Will definitely make use of it again in the future. The place is very neat and tidy. We felt at home. The host made us feel special, checking on us to make sure we reached our destination safely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leo-danzo J
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Very clean and spacious place, also received a complementary gift. Had an amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Leo-danzo, I am so glad to hear that you enjoyed your stay. Thank you for your positive review.

Milten A
1 nag
5.0
Sep 2024

Excellent. Was great en comfy. Excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Milten, Thank you very much for your review.

Cathleen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Value for money. One of the best overnights. 5 star all over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Cathleen Thank you very much for your 5-star review!

Vongani M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Amazing property that's value for money. My stay was amazing from self check-in, the amazing complimentary wine, wood for braaing was already set for us, great outside lounging area, to all the little touches in and around the property. The hosts are truly traveller orientated and for the price it's a bargain. Will definitely book there next time I am in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Vongani Thank you very much for your positive feedback regarding our apartment. It is such a pleasure to host guests who appreciate the little touches. You are definitely welcome to stay again in the future.

Karien J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Uitstekende ligging. Netjies en skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Karien, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor ons plekkie. Ons waardeer jou resensie baie.

Janise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie rustig, veilig en genotvol. Baie lekker gebly. Baie ekstras en die klein dingetjies word waardeer. Voorwaar 'n puik plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Janise Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Hendrik V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Verblyf was baie netjies en skoon en maklik toegaanbaar gewees. Verblyf was baie netjies en skoon en maklik toegaanbaar gewees. Dankie aan Jenny vir 'n lekker oornagplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Hendrik Baie dankie vir jou resensie oor Orange Breeze. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Milten A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Excellent. Peaceful, quiet and very cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Milten, Thank you very much for your review.

Walter L
1 nag
5.0
Mei 2024

Perfek. Uitstekend uitstekend. Jy kry selfinklok instruksies wat eenvoudig is. Hout word voorsien as jy wil braai, komplimentêre bottel wyn word voorsien. Jy voel veilig en die ligging is goed en gelukkig naby aan winkels. Ek het nog nooit so lekker by 'n gastehuis gebly en geslaap nie. Dit is my go-to plek van nou af in Kakamas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Walter Baie dankie vir jou vriendelike en positiewe terugvoer oor ons plekkie. Dis vir ons altyd so lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het. Jy is verseker altyd welkom hier by Orange Breeze.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 4, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad0a0fafabd23ada42ed21f8a3d6361e270449e3e9f3ba91d705ac28d80ce5d8ff5ae3471192ba2b783559c082388ed85733?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 4, 2nd Avenue Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.770621655271 20.612594525864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang