Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange Breeze Self-Catering Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 53 resensies vir Orange Breeze Self-Catering Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cathleen B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen B

Value for money.

One of the best overnights. 5 star all over.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Cathleen
Thank you very much for your 5-star review!

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Vongani M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vongani M

Amazing property that's value for money.

My stay was amazing from self check-in, the amazing complimentary wine, wood for braaing was already set for us, great outside lounging area, to all the little touches in and around the property. The hosts are truly traveller orientated and for the price it's a bargain. Will definitely book there next time I am in town.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Vongani

Thank you very much for your positive feedback regarding our apartment. It is such a pleasure to host guests who appreciate the little touches. You are definitely welcome to stay again in the future.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Karien J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Uitstekende ligging. Netjies en skoon.

Sien sterre.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Karien,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor ons plekkie. Ons waardeer jou resensie baie.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Janise V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janise V

Baie rustig, veilig en genotvol.

Baie lekker gebly. Baie ekstras en die klein dingetjies word waardeer. Voorwaar 'n puik plek om te bly.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Janise

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hendrik V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Verblyf was baie netjies en skoon en maklik toegaanbaar gewees.

Verblyf was baie netjies en skoon en maklik toegaanbaar gewees. Dankie aan Jenny vir 'n lekker oornagplekkie.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Hendrik

Baie dankie vir jou resensie oor Orange Breeze. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Milten A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milten A

Excellent.

Peaceful, quiet and very cosy.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Milten,
Thank you very much for your review.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Walter L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter L

Perfek.

Uitstekend uitstekend. Jy kry selfinklok instruksies wat eenvoudig is. Hout word voorsien as jy wil braai, komplimentêre bottel wyn word voorsien. Jy voel veilig en die ligging is goed en gelukkig naby aan winkels. Ek het nog nooit so lekker by 'n gastehuis gebly en geslaap nie. Dit is my go-to plek van nou af in Kakamas.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Walter

Baie dankie vir jou vriendelike en positiewe terugvoer oor ons plekkie. Dis vir ons altyd so lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het. Jy is verseker altyd welkom hier by Orange Breeze.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hannelie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Uitstekende waarde vir geld. Eenheid baie goed toegerus en keurig versier.

Heerlike, gerieflike verblyf in goedtoegeruste eenheid.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Hannelie

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor Orange Breeze.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Esmeralda F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda F

Netjies, private en uitstekend.

Wonderlike private verblyf. Elke oomblik daarvan geniet. Baie dankie aan Jenny vir hierdie uitstekende akkommodasie. Die privaatheid, netheid en gerief was uitstekend. Ek sal hierdie plekkie aanbeveel vir enige paartjie wat 'n lekker wegbreek wil geniet.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Esmerelda

Dis darem altyd lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf geniet het, en sulke mooi terugvoer skryf oor ons plekkie. Baie dankie, ons waardeer dit vreeslik baie.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Elzibie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzibie V

Baie netjies, gerieflik en veilige akkommodasie.

Baie netjies, veilige en perfekte akkommodasie vir oornag of as jy verkies om langer te bly. Sal definitief aanbeveel.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Elzibie, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Albie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie B

Koel, ruim en gemaklik.

Die inklokproses was baie maklik. Die eenheid beskik oor 2 lugreëling eenhede en met die Kalahari wat 41 grade Celsius bereik het, was hierdie 'n lafenis.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Albie

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit vreeslik baie.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Morne N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne N

Uitstekend.

Ons sal enige tyd weer bespreek by Orange Breeze. Die plekkie is uiters netjies en het alles wat jy nodig het om jou besoek te vergemaklik.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Morné, baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor ons plekkie. Ons waardeer dit baie.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Astrid V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V

Great place when you want to visit Augrabies Falls NP.

A comfortable self-catering apartment, without power cuts, not far from Augrabies Falls. Clean and good. A pleasant stay.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Astrid, thank you very much for your positive feedback.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Anélme V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anélme V

Waarde vir geld met al die luuks van jou eie tuiste.

Die plekkie was absoluut pragtig. Dit is baie veilig en privaat. Die buite braai area is gesellig, die woonstel is ruim en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Jenny was baie behulpsaam en het ons vinnig gehelp. Ons sal vir seker weer gebruik maak van die verblyf, want dit is vir seker een van die beste oornag opsies in Kakamas wat regtig bekostigbaar is.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Anélme
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is vir ons die grootste plesier wanneer ons gaste gelukkig bly.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Elsa S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Rustig, en baie netjiese verblyf.

Baie netjiese goed ingerigte verblyf.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Elsa

Baie dankie vir jou resensie oor ons plekkie. Ons waardeer vreeslik baie.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Chantel S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel S

Goeie waarde vir geld. Netjies en skoon.

Plekkie is baie skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Sal definitief aanbeveel.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Chantel, baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Angelique E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique E

Rustig, skoon en veilig. Beste oornag plekkie in Kakamas.

Rustig, skoon en veilig. Beste oornag plekkie.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Angelique

Baie dankie vir jou resensie.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Magda C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Voel soos huis.

Vanaf ons aankoms tot vertrek was alles perfek. Dit is skoon, netjies en smaakvol. Volledig toegerus. Dit bied veel meer as wat die advertensie sê. Ons het ook 'n heerlike bottel komplimentêre wyn gekry. Daar was koue water in die yskas. Geen kommer oor beurtkrag nie, want dit is toegerus met solar verhitting. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel. Dankie vir 'n genotvolle ondervinding!

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Magda

Wat 'n vreugde is dit nie om sulke goeie terugvoer te kry nie. Baie dankie vir jou resensie, dit word opreg waardeur.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Lucelle O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucelle O

Fantastiese rusplek op die langpad!

Baie netjiese plek, met alles wat jy nodig het.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Lucelle

Baie dankie vir jou resensie.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Niekie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie V

Fantastiese waarde vir geld. Netjies, modern en skoon met alle nodige geriewe.

Ek sal Orange Breeze met volle gemoedsrus en vertroue vir enige iemand aanbeveel.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hallo Niekie

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor ons eenheid. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Phillip G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip G

Pragtige plek. Baie goed toegerus met alles wat nodig is.

Reëlings baie goed. Alles soos in boodskap aangetoon. Ek kan met vrymoedigheid hierdie plek aanbeveel.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Phillip

Baie dankie vir jou goeie resensie oor Orange Breeze. Ons waardeer dit tog so wanneer ons gaste ons plekkie gelukkig verlaat.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Marlene F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F

Pragtige plekkie, alles wat jy nodig het en veilig!

Sal definitief weer hier kom oorslaap.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Marlene
Baie dankie vir jou resensie oor ons plekkie. Ek waardeer dit opreg.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Polke B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Polke B

Goeie waarde vir geld, skoon, privaat en gemaklik.

Die eenheid is ruim genoeg vir twee volwassenes en 'n kind of twee. Dit is ten volle jou eie keuse of jy met die eienaar kontak wil hê of nie, so dit is baie privaat. Die plek is goed toegerus en hoe alles werk word mooi verduidelik. Die eenheid was skoon en netjies en ook veilig om in te bly. Selfs jou motor is veilig terwyl jy hier oornag. Die plekkie was een van ons gunsteling gastehuise gedurende ons Noord-Kaap avontuur.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Polke, hoe lekker is dit om sulke goeie terugvoer te kry. Wat 'n voorreg om sulke oulike gaste te kon akkommodeer. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Forika M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forika M

Pragtige verblyf.

Die eenheid is pragtig en is lekker groot met al die geriewe wat 'n persoon soek. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Forika

Baie dankie vir jou resensie, ons sien uit om julle weer te ontvang.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Johan J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Alles wat jy nodig het is tot jou beskikking in die woonstel.

Dit is 'n pragtige skoon en mooi woonstel. Woonstel is in 'n baie rustige stil woongebied. Ons het heerlik gerus.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Johan

Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gerus het. Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hennie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Dit was 'n baie lekker oornagplek!

Ongelooflike netjiese, mooi en praktiese oornagplek. Inklok is baie gerieflik en net 'n plesier!

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Hennie, baie dankie vir jou resensie oor ons plekkie. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Rynie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynie P

Absoluut die beste en skoonste verblyf. Waarde vir geld. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly.

Baie dankie aan die eienaars vir 'n ongelooflike lekker, gemaklike slaapplek. Ek wens ons kon langer daar bly. Dit het vir ons 'n "feel like home"-gevoel gegee. Alles was puik, netjies, mooi en skoon gewees. Ons hoop om in die toekoms weer daar te slaap, hopelik dan vir langer as net 'n dag.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Rynie, vreeslik dankie vir jou positiewe terugvoering oor ons plekkie. Dis vir ons die grootste plesier om te hoor dat ons gaste lekker gebly het.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Dawie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie L

Die plek is uiters netjies en baie mooi.

Die plek word bemark vir 4 mense, maar mense moet bewus wees daar is net 1 badkamer in die kamer. 2 gaste slaap dus op 'n slaapbank in die sitkamer wat badkamerbesoek in die nag bemoeilik.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Dawie

Baie dankie vir jou resensie oor ons eenheid. Ja, ek kan dink dat die een badkamer effens moeilik kan wees, dis hoekom ons die plekkie eerder bemark vir 'n paartjie of gesin met klein kinders. Maar ons het ook al vele kere 4 x volwassenes uitgehelp wat dringend verblyf nodig gehad het. Ek moet dalk eerder meer klem lê op die advertensie dat dit meer vir 'n gesin bedoel is. Baie dankie vir jou insette, ek sal defnitief daarop let.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Janine D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Uitstekend.

Was 'n uitstekende oorrnagplek. Skoon, netjies uitgelê, en net bedagsaam. Naby hoofroetes. En lekker geleë om die omliggende area te verken. Kan dit definitief aanbeveel.

Marizane M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizane M

Baie gerieflik.

Pragtige plek met warm ontvangs. Alles en nog meer wat nodig is. Baie veilig en skoon.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Marizane
Baie dankie vir jou resensie. Ek is baie bly dat julle tevrede was en lekker gebly het.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Johan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Privaat, netjies, koel, wonderlik!

Wraggies 'n juweel in Kakamas. Ons was skrikkerig vir blyplek op iemand se erf, maar die woonstel is heeltemal privaat. Daar is alles wat mens kan benodig - sonkrag met aircons. 'n Volle kombuis, braaiplek, WiFi, en veilige parkering. Hulle het aan alles gedink en is goed geleë.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Johan, dis darem altyd lekker om ‘n goeie terugvoer te kry. Ek is baie bly dat julle die tydjie geniet het. Veilig reis.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Coenie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie B

Was aangenaam al was daar load shedding en solar was in plek. Rustige, kalm atmosfeer.

Klein goedjies wat dalk net sal help; die olive oil-botteltjie in die speseryrak is maar leeg, die linkerkantse bedlapie is nie gekoppel nie en die kombuis bar-stoele is bietjie buite werking.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Coenie, baie dankie vir jou resensie, ek is bly as julle lekker gebly het. Dankie, ons sal na die foutjies kyk.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Madelein B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein B

Pragtig en skoon.

Baie netjies en skoon. Lugversorger en ligte werk tydens beurtkrag definitief 'n groot pluspunt.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Madelein, baie dankie vir jou resensie oor ons eenheid. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede huis toe is.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Chantelle B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Pragtig, skoon en netjies.

Die eenheid was skoon, netjies en goed toegerus. Daar is sonkrag wat baie help gedurende loadshedding. Oulike opsie om koeldrank, skyfies en lekkers te koop in die eenheid. Sal graag weer oorbly daar.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Chantelle, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede hier weg is.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hm D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hm D

Baie gemaklik en luuks.

Voorwaar 'n rusplek vir oornag.

Gerhard V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Veilig, netjies, skoon en ruim.

Baie mooi plek, veilig en skoon en netjies.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Gerhard, baie dankie, ons waardeer jou resensie oor ons plekkie.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Frik B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B

Oornag op pad terug Kaap toe.

Op 'n 3 week-lange-toer deur 8 provinsies.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Frik, ek hoop julle het die toer geniet.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Charlene P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P

Gerieflik en behulpsaam.

Die woonstel is baie mooi en gerieflik en het alles wat mens nodig het. Die eienaars het uit hul pad uit gegaan om ons te akkomodeer en self 'n bababadjie gereël na ek genoem het ons het 'n babatjie. Enigste ding sou wees om meer as 2 handdoeke daar te he aangesien ons meer as 2 mense was, maar geen ander kagtes nie. Sal weer van die verblyf gebruik maak.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Charlene

Baie dankie vir jou resensie oor ons plekkie. Dit was 'n groot plesier om julle te kon help met die badjie. Jammer oor die handdoeke, ons sit gewoonlik 4 uit, sal seker maak die skoonmakers maak nie weer so fout nie.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
De Wet M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet M

Goeie waarde vir geld.

Baie goeie ervaring, sal vir seker die gastehuis aanbeveel.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Dewet, baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Louise V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Skoon, netjies en slaap heerlik op die gemaklike bed.

Ons het so heerlik daar gebly. Was verras met die heerlikste bottel wyn, asook verfrissende koue water. Sal regtig dit aanbeveel. Waarde vir geld en baie baie netjies. Alles wat jy nodig en nog meer. Baie dankie Orange Breeze Self-Catering Apartment vir 'n heerlike oornagverblyf. Sien julle definitief weer.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Louise
Wat 'n lekker manier om mens se dag te begin as mens sulke positiewe terugvoer kry. Vreeslik baie dankie vir die mooi resensie wat jy geskryf het. Julle is enige tyd meer as welkom om weer by ons te kom bly.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Dons K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dons K

Baie oulike plek.

Miskien moet dit net duidelik aangedui word dat die badkamer in die slaapkamer is. Die ander gaste moet deur die kamer gaan om die geriewe te gebruik. Dus is dit nie eintlik geskik vir 4 volwassenes nie.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Dons

Baie dankie vir jou terugvoer oor Orange Breeze. Ons eenheid se beskrywing wys dat ons plekkie eintlik meer geskik is vir 'n gesin met klein kinders aangesien hulle op 'n slaapbank in die leefarea gaan moet slaap. Maar jy is reg, ek sal die beskrywing van die badkamer meer duidelik moet maak wanneer gaste wil bespreek.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Pieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Baie netjies en het baie lekker daar geslaap.

Baie dankie vir alles ons het baie lekker daar geslaap en dit was baie netjies en mooi gewees. Het regtig geen klagtes gehad nie.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Nicoline, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Selma V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma V

Baie tuis gevoel. Wasmasjien 'n wenner!

Het soos huis gevoel, baie tuis en gemaklik.

Magde S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magde S

Dit was regtig aangenaam om by Orange Breeze te kuier.

Alles was so netjies en goed georganiseerd. Die eenheid was pragtig. Sal weer daar wil gaan kuier.

Johann G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G

Netjies, ten volle toegerus en goed geleë.

Eienaar was baie hulpvaardig en het ons dadelik gehelp tydens loadshedding met solarkrag. Sal hulle definitief aanbeveel. Hulpvaardig. Netjies.

Janus L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus L

Rustig en ontspannend.

Baie netjiese plek met al die geriewe wat benodig word vir kort- en langtermynverblyf.

Heidie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidie V

Alles is keurig en smaakvol. 'n Juweel van 'n plek.

Sal Orange Breeze ten sterkste aanbeveel. Ons het dit ten volle geniet om hier te bly. Baie dankie.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Heidie, baie dankie vir jou aanbeveling. Ek is baie bly dat julle dit geniet het by ons.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Johan D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Puik akkommodasie.

Netjies, mooi, vriendelik. Alles wat nodig is. Baie dankie vir die goeie diens ons het lekker geslaap.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Johan, ek is baie bly dat julle lekker gebly het. Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Riana S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S

Uitstekend!

Pragtig! Soveel detail en besonders goed toegerus. Kan nie vra vir enige iets meer nie.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Riana, baie dankie, dis altyd lekker om sulke goeie terugvoer te hoor.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Alida A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida A

Gerieflik en baie netjies en skoon.

Netjiese, baie skoon woonstel. Dekor binne en buite is stylvol en nie oordoen nie, maar smaakvol en 'n lus vir die oog. Kan hierdie plekkie werklik aanbeveel.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Alida

Baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit vreeslik baie.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Marlon T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon T

Puik.

Sal weer daar slaap indien ek in die omgewing is.

Shareef B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shareef B

Lekke.

Lekke, very friendly and helpful host.

Orange Breeze Self-Catering Apartment se terugvoer

Hi Shareef

Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dit.

Orange Breeze Self-Catering Apartment
Cisca O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cisca O

Lekker.

Goeie selfsorg eenheid.

Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 4 mense
Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 4, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad0a0fafabd23ada42ed21f8a3d6361e270449e3e9f3ba91d705ac28d80ce5d8ff5ae3471192ba2b783559c082388ed85733?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag, vir 4 mense 53 5 1 5 4, 2nd Avenue Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.770478238077 20.612393360188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang