Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange Grove Wouterspan Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Wondermooi, stil en baie veilig. Orange Grove is die wonderlikste plek. Ek sal beslis elke naweek gaan as ek die tyd het. Dit is baie veilig. Kon gaan stap sonder om onveilig te voel. Dit was heerlik om vir 4 dae te rus by hierdie wondermooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlos
Orange Grove Wouterspan Lodge
Dear Marina, thank you so much for such a lovely review. We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to welcome you back again soon. Until next time, regards - Orange Grove.

Monique C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie lekker en netjies! Ideale wegbreekplek saam met vriende en familie. Mooi omgewing en baie goeie fasiliteite. Die huisies was goed ingerig en warm. Sal enige tyd weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlos
Orange Grove Wouterspan Lodge
Dear Monique, Thank you for your amazing review. We are delighted you enjoyed your stay with us! Please do come again as we would love to have you. Until next time, Regards - Orange Grove

Michelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Stay with overseas friends. Lovely stay. We were there a year back and there were a few maintenance issues, but it looks like new management has blown fresh air into the establishment. Lovely house with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Lafenis oppad na die Weskus. Swembad geniet in die hitte. Goeie wegbreekplek. Pragtige eenheid met 2 stoepe en 2 braaiplekke. Ruim kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carlos
Orange Grove Wouterspan Lodge
Dear Willem, thank you for your amazing review. We are delighted you enjoyed your stay with us! Please do come again, as we would love to have you. Until next time, regards - Orange Grove.

Charlize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2023

Naweek met gesin. Ons is goed ontvang deur die werkers. Alhoewel dit baie hartseer is dat die plaas baie sleg lyk, die toestand van die plaas is vervalle. Die eenheid waar ons gebly was mooi, maar nie die prys werd nie. Die drinkwater was bruin. Die plaas moet dalk vroeër sê dat jy jou eie water moet bring. Ek glo dat die pryse vir die plaas se verblyf so hoog is om die 'neglect' van die plaas self te maatstaaf. Definitief nie vir my 'n 5-ster plaas nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Reana B
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Sep 2023

Pragtige omgewing, naby verskillende wynplase, asook pragtige klein dorpies om te besoek. Eenheid beset was Delportshoop Cottage. Ons was 4 volwassenes wat saam gereis het (2 pare). Akkommodasie was ruim en teoreties ideaal. Ons het egter erge koue en reënweer getref, wat die volgende probleme beklemtoon het: Erge rookreuk met instap a.g.v. kaggels in eenheid. Geen warm water a.g.v. foutiewe gasgeisers wat geïnstalleer is. Dit was uiters ongemaklik in die bibberweer, sonder warm bad/stort. Bestuurderes en faktotum het op ons versoek kom kyk, maar kon nie oplossing van probleem vind nie. Verder was daar oral lekkasies - in enkelbed kamer het water langs skoorsteen afgestroom, en die toilet het aangehou loop as dit getrek word. Die afdak by die braaiplek het oral gelekte, asook 'n geut wat direk voor die braaiplek se opening sy water in 'n stroom gestort het. In geheel, kort daar opgradering en instandhouding.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sonnette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Stilte, pragtige natuur en rus. Die stil atmosfeer en pragtige natuur het ons geniet, asook nabygeleë wynplase wat ons kon besoek. Wonderlike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Horace A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Cannot fault this peaceful and restful venue. We had an absolutely wonderful time. This venue helps one to relax and unwind. Our only disappointment is that we could not secure a booking of more than 4 nights. We tried making another booking for end Jan-beginning Feb 2023 but could not secure any bookings for more than 2 nights which is testimony of how popular this venue is.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Ligging is ongelooflik mooi. Dit was bitter koud, maar die kaggel en elektriese komberse op die beddens, het ons heerlik warm gehou. Die huis beskik oor alles wat ons nodig het. Dit was 'n heerlike kuier. Aletta is 'n besonderse mens, vriendelik met 'n sagte hart. Ons het elke oomblik geniet. Was heerlik om met al die voëlgeluide wakker te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Elke fyn detail word aan gedink. WiFi het nie gewerk nie, maar ons wou wegbreek van al die normale. Het en kon. Hulle sou ons kom help het indien ons WhatsApp of ons foon gebruik het vir bystand. Baie vriendelike, gewillige en puik diens ontvang. Met aankoms, is ons vriendelik gegroet en aanwysings gegee by hul ontvangs. Ons bestelde snack board vanaf hul spyskaart is stil en diskreet afgelewer. Ons het die ligte en TV aan gevind en die TV afgeskakel met ons aankoms by Mosesberg kothuis. Hou alles toe en wees wakend teen bobbejane. Klam hout was afgelewer soos bestel, maar bring droë, hout saam. Super Spar in Robertson verkoop teen 50% minder. Die stappie in die berge was ook heerlik, ten spyte van die reën en modder. Met swembad by elke kothuis en privaat braaigeriewe, kan dit net nóg feesteliker in die somer wees. Asemrowende plekkie. Sal graag weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carlos Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 78

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R5 544
R5 544 R4 158
per nag (plek vir 6)
Vanaf R5 544
R5 544 R4 158
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noree-pad, Orange Grove Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf3904d729d4b37de69d3b39262aea69b98a2739a7f1c75991890b08a62cd9cec003327d096158feb92dcdbe4ad14d078c76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 544 nouVanaf R4 158 per nag (plek vir 6) 77 5 1 5 Noree Road Orange Grove Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.742502267142 19.788999386543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang