Orange Grove Wouterspan Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carlos Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 79
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Marina V - Jun 2024
Algehele gradering
Wondermooi, stil en baie veilig.
Orange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Dear Marina, thank you so much for such a lovely review. We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to welcome you back again soon. Until next time, regards - Orange Grove.
Monique C - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker en netjies!
Orange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Dear Monique,
Thank you for your amazing review. We are delighted you enjoyed your stay with us!
Please do come again as we would love to have you.
Until next time, Regards - Orange Grove
Michelle S - Mrt 2023
Algehele gradering
Stay with overseas friends.
Willem D - Feb 2024
Algehele gradering
Lafenis oppad na die Weskus. Swembad geniet in die hitte.
Orange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Dear Willem, thank you for your amazing review. We are delighted you enjoyed your stay with us! Please do come again, as we would love to have you. Until next time, regards - Orange Grove.
Charlize S - Mrt 2023
Algehele gradering
Naweek met gesin.
Lees meerReana B - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing, naby verskillende wynplase, asook pragtige klein dorpies om te besoek.
Lees meerSonnette B - Nov 2022
Algehele gradering
Stilte, pragtige natuur en rus.
Horace A - Sep 2022
Algehele gradering
Cannot fault this peaceful and restful venue.
Monique B - Aug 2022
Algehele gradering
Ligging is ongelooflik mooi. Dit was bitter koud, maar die kaggel en elektriese komberse op die beddens, het ons heerlik warm gehou.
Karen D - Aug 2022
Algehele gradering
Elke fyn detail word aan gedink. WiFi het nie gewerk nie, maar ons wou wegbreek van al die normale. Het en kon. Hulle sou ons kom help het indien ons WhatsApp of ons foon gebruik het vir bystand. Baie vriendelike, gewillige en puik diens ontvang.
Lees meerLindi P - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Erina S - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het die rustigheid en stilte geniet.
Begum S - Jun 2022
Algehele gradering
Beautiful and clean accommodation.
Lees meerDahnell B - Jun 2022
Algehele gradering
Very relaxing.
Surietha V - Jun 2022
Algehele gradering
Asemrowend en luuks.
Melissa P - Jun 2022
Algehele gradering
Kuier was baie lekker.
Frederick T - Jun 2022
Algehele gradering
Relaxing stay in a beautiful farm.
Jolynne M - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies en vriendelike mense.
Nicole P - Mei 2022
Algehele gradering
'n Wonderlike plek, netjies, skoon, pragtige uitsigte en alles wat jy benodig, jy kan net opdaag.
Lees meerLex K - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame werkers.
Maresa P - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastiese, vriendelike verblyf in ongelooflike area!
Lees meerAlecia C - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige plaaskuier.
Rae W - Mrt 2022
Algehele gradering
Great.
Will V - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlike ligging en diens.
Tania R - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike ontspan in die natuur op 'n pragtige plaas in 'n lieflike huis.
Rika C - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig met die mooiste uitsig. Verblyf eenheid baie netjies.
Cecois F - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier, ongelukkig was kliëntediens baie swak.
Gaynor V - Sep 2022
Algehele gradering
Bit of an anti-climax.
Lees meerChrismarie V - Okt 2022
Algehele gradering
Uncomfortable, poort service, neglected, no value for money.
Lees meerTharina Bennie V - Des 2021
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Laurette H - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing. Die perfekte plek om te ontspan!
Lees meerJohnlene S - Sep 2021
Algehele gradering
Wow! Die mooiste omgewing!
Erika D - Aug 2021
Algehele gradering
Absolute stunning plek, toegerus met alles wat benodig word. Stunning views.
Hennie B - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Vanessa C - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasties, rustig en pragtige uitsig.
Lizette H - Jul 2021
Algehele gradering
Beautiful and cozy house.
Alet D - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik rustige ligging.
Marlene V - Mrt 2021
Algehele gradering
Magnificent!
Alet B - Feb 2021
Algehele gradering
Ons kom definitief terug!
Alet B - Jan 2021
Algehele gradering
As ek meer as 5 sterre kon gee, sou ek!
Henk W - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Lenie B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker en ontspannend.
Samantha B - Mrt 2021
Algehele gradering
Peaceful, relaxed and beautiful views.
Anton V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik!
John E - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful location, quality accommodation, privacy.
Robert T - Mrt 2020
Algehele gradering
Beautiful, comfortable and roomy.
Mishka P - Okt 2019
Algehele gradering
Best weekend in a while.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beste naweek in 'n lang tyd.
Die kothuis is absoluut verwelkomend en gemaklik. Die rus en vrede is terdeë geniet en ons het baie gerus wat nodig was. Die pragtige sonsondergang en aandhemel is 'n bonus met die geluid van die krieke in die agtergrond. Ons sal beslis terugkeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Erica V - Okt 2019
Algehele gradering
Romanties en pragtige uitsig.
Orange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Beste Erica,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons is baie bly dat jy 'n romantiese en aangename verblyfervaring by Orange Grove Farm geniet het. Dit was lekker om julle hier as ons gaste te kan hê en ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Carlos & die OGF-Span
Tania M - Aug 2019
Algehele gradering
Absolutely incredible, owner and staff were so welcoming.
Orange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Dear Tania,
Thank you for taking the time to review Orange Grove Farm. We appreciate your feedback and rating very much. We are glad that you enjoyed the accommodation, scenery and personalised service we offer at Orange Grove Farm. It was wonderful to have you here as our guest and we look forward to your return to the Valley of Wine and Roses.
All the best,
Carlos and the OGF team
Ruan V - Jul 2019
Algehele gradering
Lieflik!
Orange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Beste Ruan,
Baie dankie vir jou waardevolle terugvoer en puntetelling. Ons is baie bly dat jy jou verblyf by Orange Grove Farm geniet het en dat jy so baie van die uitsig vanaf jou privaat villa gehou het. Al ons villas is spesiaal ontwerp ten einde te verseker dat jou verblyf 5-ster gemak verseker, baie privaat is en die mooiste uitsig van die plaas, berge en valleie het. Dit was heerlik om jul hier te hê as ons gaste en ons sien baie uit na jul volgende besoek aan Orange Grove Farm.
Vriendelike Wynland-groete
Carlos en die OGF Span
Mariaan L - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies, rustig, goed toegerus, veilig - awesome!
Orange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Beste Mariaan,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer & puntetelling wat jy Orange Grove Farm en ons personeel gegee het. Ons is baie bly dat jy jou rustydjie hier kon deurbring en dit geniet het. Dit was heerlike om julle hier as ons gaste te kan he en ons sien uit na jul volgende besoek aan Orange Grove Farm.
Vriendelike groete,
Van Carlos & die OGF Span.
Eneth B - Mei 2019
Algehele gradering
Rustigheid vir jou siel!
Orange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Beste Eneth,
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoering oor julle verblyf-ervaring by Orange Grove Farm. Ons voel baie groos oor die uitmuntende puntetelling wat jy ons toegeken het en ons is selfs nog blyer daaroor dat julle by Orange Grove Farm rustigheid vir julle siel kon ervaar. Dit is immers die verblyfervaring wat ons poog om aan elke reisiger te bied! Dit was heerlik om julle hier te he as ons gaste en ons hoop om jul eendag weer terug te verwelkom by die Vallei van Wyn & Rose.
Vriendelike Groete van Carlos & die OGF Span.
Fanie S - Apr 2019
Algehele gradering
Luuks, privaat en toeganklike verblyf perfek vir 'n wegbreek.
Lees meerOrange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Beste Fanie,
Baie dankie vir jou terugvoer of TravelGround, jou terugvoer sal ons inspireer om te alle tye 'n uitsonderelike standaard van diens en kwaliteit akkommodassie te handhaaf. Dit is vir ons lekker om te lees van hoe jy Orange Grove Farm ervaar het en dat jy 'n luukse en ontspanne vakansie by ons kon geniet. Deur voortgesette harde werk en 'n strewe na perfeksie in alles wat ons doen, probeer ons nie net om elke gas se verwagtinge te vervul nie, maar te oortref. Jou terugvoer is dus van kardinale belang vir ons span ten einde al ons doelwitte te bereik. Volg ons gerus op sosiale media om op hoogte te bly van die nuutste verbeterings, aanbiedings, aktiwiteite en promosies wat Orange Grove Farm aan gaste bied. Dit was wonderlik om jou hier te hê as besoeker en ons sien baie uit daarna om jou terug te verwelkom na die Vallei van ryn en rose!
Vriendelike Groete,
Carlos en die OGF Span
Theresa D - Okt 2019
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Orange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Beste Theresa,
Baie dankie dat jy jou ervaring met ons gedeel het - ons is bly dat jy 'n aangename verblyfervaring gehad het en ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete,
Carlos & Die OGF-Span
Jean A - Okt 2019
Algehele gradering
Nice place.
Orange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Dear Jean-Andre,
Thank you for your review - we are glad that you enjoyed your stay and we are grateful for sharing your experience with us. We look forward to your next visit to Orange Grove Farm.
All the best,
Carlos & The OGF-team
Jackie S - Mei 2019
Algehele gradering
Tranquil, relaxing, comfortable.
Orange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Dear Jackie S,
Thank you for taking the time to review us on TravelGround - your feedback and rating will inspire us to uphold a standard of excellence in everything we do. We are glad you enjoyed a relaxing, tranquil and comfortable stay with Orange Grove Farm. We hope that you will also recommend us to all your friends and we look forward to welcome you back to the Valley of Wine and Roses.
All the Best from Carlos and the OGF Team
Benita P - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie mooi en lekker blyplekkie in 'n pragtige omgewing.
Orange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Beste Benita,
Baie dankie vir jou terugvoer of TravelGround, jou terugvoer sal ons inspireer om te alle tye 'n uitsonderelike standaard van diens en kwaliteit akkommodassie te handhaaf. Dit is vir ons lekker om te lees van hoe jy Orange Grove Farm ervaar het en die vriendelike diens wat jy ontvang het. Deur voortgesette harde werk en 'n strewe na perfeksie in alles wat ons doen, probeer ons nie net om elke gas se verwagtinge te vervul nie, maar te oortref. Jou terugvoer is dus van kardinale belang vir ons span ten einde al ons doelwitte te bereik. Dit was wonderlik om jou hier te hê as besoeker en ons sien baie uit daarna om jou terug te verwelkom na die Vallei van Wyn en Rose!
Vriendelike Groete,
Carlos en die OGF Span
Pieter S - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens en verblyf.
Orange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Beste Pieter S,
Baie dankie vir jou terugvoer oor jul verblyf by Orange Grove Farm. Ons is baie bly dat jul 'n goeie & lekker ervaring gehad het en dat jul die akkommodasie geniet het. Dit was wonderlik om jul hier as ons gaste te ontvang en ons sien uit daarna dat jul weer die Vallei van Wyn en Roses sal besoek.
Vriendelike Groete,
Carlos & die OGF Span
Sonja S - Aug 2019
Algehele gradering
Warm ontvangs deur eienaar.
Orange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Beste Sonja,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer jou gradering van ons dienste en akkommodasie. Ons is baie bly dat jy jou ruskans by Orange Grove Farm geniet het en die persoonlike diens, netheid van ons eenhede, ekstra vuurmaakhout, staproetes, veiligheid en privaatheid waardeer het.
Somermaande is 'n gulde geleentheid om die privaat swembaddens te geniet en oestyd in die Wynland te ervaar. Ons hoop dat jy jou positiewe ervaring ook met al jou vriende en familie sal deel.
Dit was baie aangenaam om jul as ons gaste op Orange Grove Farm te ontvang en ons sien uit na jul volgende besoek aan die Vallei van Wyn & Rose.
Vriendelike Groete,
Carlos & die OGF Span
Will V - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome venue. Value is questionable.
Lees meerOrange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Dear Willem,
Thank you for taking the time to write a review. We appreciate and value your feedback as it allows us to constantly improve.
We are a self-catering establishment and the package you purchased included our basic service which offers a daily emptying of bins, cleaning and restocking of wood for the braai area and cleaning of the pool.
The full service for which we charge R300.00 per service includes the above as well as a thorough clean of your cottage. The reason for the 2 options is that most of our guests prefer having their space and privacy to themselves and generally do not want to be disturbed. All guests are offered both options at the time of checking-in. None of our cottages are equipped with ironing boards, but we do offer a full laundry service if required.
We do apologise for your poor sleeping experience but wish that at the time you had advised us as we could then have taken steps to rectify to the best of our ability.
We are in the process of reviewing the installation of air-conditioning in all our cottages – although it is not a 5-star requisite – we do understand that it is important to many of our guests' needs and preferences.
Your experience is of utmost importance to us and we sincerely apologise for any discomfort experienced during your stay.
We do hope that you will visit us again in the not too distant future.
Kind Regards,
Christina
Kobus B - Mei 2018
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras en diens was uitstekend.
Orange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Goeie dag Kobus,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering oor Orange Grove Farm.
Ek is so bly julle het julle tyd hier by ons so geniet.
Ons hoop om julle sommer gou weer hier by ons te sien.
Groete,
Die Orange Grove Span.
Hanita S - Apr 2017
Algehele gradering
Doen jouself dié guns om OGF te besoek.
Samuel P - Jan 2017
Algehele gradering
Your own little piece of paradise.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Jou eie stukkie paradys.
My ongelooflike kêrel het my bederf met 'n nag by Orange Grove Farm vir my verjaarsdag. Hulle het ons hartlik ontvang en die Fine View Cottage vir ons gaan wys. Dié kothuis is pragtig en ruim met 'n asemrowende uitsig oor die wingerde en op die berge. Die piekniekmandjie vir middagete het my regtig verras - hulle het dit by ons kothuis, langs die swembad opgestel. Die kos was ongelooflik (daar het genoeg oorgebly vir aandete ook) en hul aandag aan fyner detail het dit baie spesiaal gemaak. Op die stoep, net voor sonsondergang, het my kêrel my daardie middag gevra om te trou. Nodeloos om te sê, was dit beslis die lekkerste verjaarsdag van my lewe en ek sou niks verander nie. Ek sal Orange Grove sterk aanbeveel. Doen jouself 'n guns en gaan bederf jouself met 2 nagte se verblyf daar. Jy sal nie spyt wees nie. Ons sal definitief weer daar 'n draai maak vir ons huweliksherdenking.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Werner D - Apr 2017
Algehele gradering
'n Regte wynplaas-ervaring.
Willem R - Okt 2016
Algehele gradering
Die natuur is pragtig en braaigeriewe baie mooi met uitsig.
Thania W - Aug 2016
Algehele gradering
Ons naweek was onbeskryflik. Dit was die eerste keer ooit dat ek nie wou huis toe gaan nie!
Lees meerMarlene J - Apr 2016
Algehele gradering
Awesome! Rustig! Mooi!
Orange Grove Wouterspan Lodge se terugvoer
Beste Marlene,
Baie dankie vir jou pragtige resensie oor Orange Grove Farm. Dit is vir ons 'n wonderlike voorreg om ons gaste te kan bederf met 'n unieke en ontvergeetlike ervaring. Ons is baie bly dat julle die tydjie saam met ons geniet het.
Groete,
Orange Grove Span
Nicolene V - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlike in die stille omgewing met berge wat jou omring.
Dirk S - Apr 2015
Algehele gradering
A bit off the main road, but very much worth the travel ─ will definitely go back!
Salome V - Apr 2015
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Riette P - Des 2014
Algehele gradering
Pragtige plaas met luukse akkommodasie.
Anita B - Jul 2014
Algehele gradering
Awesome!
Bernard V - Jun 2014
Algehele gradering
Wonderlik.
Jacques D - Jan 2014
Algehele gradering
The best 4 star self catering accommodation I've ever stayed at
Monica D - Jul 2014
Algehele gradering
Die huis het alles gebied om lekker te kuier in die koue!
Ig F - Okt 2014
Algehele gradering
Hierdie was bedoel vir 'n kort wegbreek. Ek wens dit was bedoel vir 'n Langer wegbreek. Ons was regtig spyt om te gaan!
Johan F - Mei 2014
Algehele gradering
Sou 'n beskuitjie soggens waardeer.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noree-pad, Orange Grove Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang