Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange Guestfarm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 58 resensies vir Orange Guestfarm
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
W A S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W A S

Baie aangenaam.

Baie vriendelike en gasvrye mense.

Twynette M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twynette M

Vriendelik en gasvrye mense! Dankie.

As jy jou van vroegoggend opstaan, hoenders hoor kraai op die plot, is hierdie net die plek vir jou, met heerlike gladde mangosap!

Nicoleen S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen S

Rustig en salig so in die plaas atmosfeer.

Die woon eenhede was skoon en netjies. Baie rustig en stil, salig vir die siel. Oom Ockie en Henry is liewe mense en het uit hulle pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak.

Orange Guestfarm se terugvoer

We're glad you enjoyed your stay. Hope to see you again, take care.

Orange Guestfarm
Johan H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

So rustig soos net die platteland kan wees.

Heerlike plaasatmosfeer - stil en rustig. Hierdie was 'n besigheidsbesoek, maar ons gaan beslis weer terug. Net om die rustigheid te gaan geniet!

Rene B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B

Skoon netjiese kamers.

Lekker gebly, maar teleurgesteld omdat daar gesê is ontbyt was ingesluit, wat toe nie die geval was nie.

Orange Guestfarm se terugvoer

Jammer, hulle het nie die kwotasie gelees nie. Daar word slegs vermeld dat koffie altyd beskikbaar is. Ons het al 'n jaar terug gestop met ontbyt. Dit is jammer vir die misverstand, maar ons het darem vir hulle lekker mangosap gegee.

Orange Guestfarm
Karina I - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karina I

Skoon en gerieflik.

Uitstekende oornagtingsplek, vriendelik en gasvry gasheer.

Orange Guestfarm se terugvoer

Dankie, Karina. Bly julle het geniet. Mooi dag.

Orange Guestfarm
Frik E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik E

Heerlike kuier met baie gasvryheid en vriendelikheid.

Baie netjies verblyf met baie rustige plaasatmosfeer. Baie goed geleë. Daagliks skoongemaak voor kamer. Netjiese beddegoed. Bied fasiliteit vir wasgoed. Vriendelike en bedagsame gashere.

Orange Guestfarm se terugvoer

Baie dankie.
Ek is bly dat julle dit geniet het.

Groete.

Orange Guestfarm
Yolanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S

Jy het so tuis gevoel asof jy by jou eie huis was.

Dus 'n pragtige plek om lekker vis te vang en die gasvryheid van die mense was uitstekend.

Lora O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lora O

Baie aangenaam.

Baie goeie ontvangs, baie netjies en baie vriendelik. Definitief waarde vir jou geld.

Louis L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Baie vriendelike en gasvrye mense.

Ons is dit eens, ons sal weer daar bly.

Orange Guestfarm se terugvoer

Baie dankie.
Bly julle het dit geniet.
Mooi dag.

Orange Guestfarm
Adriaan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Pragtige mense en heerlike ontvangs gehad.

Lekker gekuier saam met die eienaars. Bietjie gesukkel om die plek te kry met die GPS, maar 'n behulpsame jong man het ons gehelp. Lekker ruim geriewe.

Orange Guestfarm se terugvoer

Dankie Adriaan bly julle het geniet hoop sien julle weer lekker dag groete.

Orange Guestfarm
Frans G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans G

Baie lekker gewees.

Ons het as vreemdelinge daar gekom en is as vriende daar weg. Dankie vir alles.

Elma B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma B

Gekuier soos ou vriende.

Voel of jy op die plaas bly met die Augrabiese Watervalle net 'n klipgooi weg.

Orange Guestfarm se terugvoer

Bly julle het geniet. Dankie vir julle kuier. Mooi bly.

Orange Guestfarm
Carina M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M

Rustig.

Baie goed geleë vir Augrabies Watervalle. Normaalweg sou ek nie dit verkies om 'n badkamer te deel nie, maar ons was die enigste gaste en dit was dus nie 'n probleem nie. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Maans N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maans N

Dit was 'n awesome ervaring. Diens goed en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Orange Guestfarm se terugvoer

Bly julle het geniet. Kom weer.

Orange Guestfarm
George E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George E

Baie aangenaam en gasvry. Mooi netjies, skoon en rustig.

Ons was baie vriendelik ontvang en gemaklik laat voel. Al die geriewe was baie netjies, skoon en baie ruim. Ons kon heerlik en rustig ontspan na 'n lang dag se reis. Baie dankie aan Orange Guestfarm vir al julle moeite en gasvryheid.

Orange Guestfarm se terugvoer

Dankie, ons is bly julle het geniet. Ek hoop ons sien julle weer. Groete

Orange Guestfarm
Chris S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Awesome mense.

Sien sterre.

Magdaleen S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S

Aangenaam en gemaklik.

Vriendelik, hulpvaardig, gasvry. Skoon en netjies.

Orange Guestfarm se terugvoer

Bly julle het geniet. Hoop ons sien julle weer. Groete

Orange Guestfarm
Elize V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

'n Baie aangename verblyf.

Ons het baie tuis gevoel.

Orange Guestfarm se terugvoer

Bly julle het tuis gevoel, dis ons motto. Gaste moet tuis voel.

Orange Guestfarm
Corne H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H

Netjiese verblyf.

Skoon en netjies. Lekker matras. Lugversorging was fantasties. Gaas voor die skuifdeur en vensters is effektief om die vlieënde gediertes uit te hou.

Orange Guestfarm se terugvoer

I'm glad you enjoyed your stay, Corne. Hope to see you soon.

Orange Guestfarm
Janiete V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janiete V

'n Klein oase in die hitte.

Was aangenaam verras, kamers mooi netjies en koel. Was baie gasvry ontvang. 'n Baie lekker plekkie om te ontspan en te oornag.

Orange Guestfarm se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien weer. Lekker dag.

Orange Guestfarm
Rj F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rj F

Baie lekker, Gasvryheid tot bo!

Flink, betroubaar en vriendelik. Lekker gekuier saam mense.

Wini B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Wini B

Middle of a location. No hot water in the morning.

Apparently they stopped serving their great omelet due to load shedding!

Alta O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta O

10 uit 10.

Oom Ockie, Carol en Henry, baie dankie vir julle gasvryheid, vriendelikheid en die goeie diens wat ons by Orange Guestfarm gekry het, julle het uit julle pad gegaan om als so gerieflik en aangenaam vir ons te maak. As ons weer in daardie rigting gaan sal ons beslis weer by julle gaan bly.

Piet S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Baie hulpvaardige mense.

Ons het eers 12 uur die aand daar gekom, was regtig baie behulpsaam om ons tuis te laat voel.

Orange Guestfarm se terugvoer

Glad you enjoyed it. Hope to see you again. Regards

Orange Guestfarm
Kees A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kees A

Dit was great. Vriendelike mense. Uitstekende dienns.

As ek ooit weer in die rigting gaan, sal ek weer daar gaan bly.

Orange Guestfarm se terugvoer

Dankie bly julle het geniet kom weer groete.

Orange Guestfarm
Jaco C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C

Drie woorde. Wonderlik, wonderlik, wonderlik.

Pynlik netjies, gasvryheid is verby wonderlik, jy voel jy kuier by oupa en ouma op die plaas. Hierdie mense gaan uit hul pad uit om jou kuier ekstra lekker te maak, wil heeltyd weet of als okei is en doen moeite met als. Ek gaan definitief weer kuier maar die keer vir langer. Sal die tuiste vir enige persoon voorstel.

Orange Guestfarm se terugvoer

More Jaco, baie dankie. Ek is bly julle het geniet. Ons wag om julle weer te verwelkom. Groete

Orange Guestfarm
Glenda G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda G

Heerlik gekuier in 'n pragtige omgewing.

Ons is hartlik verwelkom. Ons kamer was ruim en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Die vuur was elke aand gepak om ons vleis te braai. Die ontbyt elke oggend was heerlik en die ketel met koffie en tee het heeldag gereed gestaan. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons sal vir seker weer kom kuier wanneer ons in julle omgewing is.

Orange Guestfarm se terugvoer

More, bly julle het geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete van Orange Guestfarm.

Orange Guestfarm
Vanessa V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

Sal oor en oor.

Henry die eienaar sy suster Carroll. Uncle Ockie (familie vriend) en Oumatjie (eienaar se ma) - mense met die mooiste persoonlikhede en die positiefste uitkyk op die lewe! Hartsmense, my tipe mense!

Orange Guestfarm se terugvoer

Ek is bly julle het geniet. Groete

Orange Guestfarm
Marnus V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus V

Lekker kuier, lekker slaap.

Lekker tuin met baie vrugtebome. Goeie verkoeling in kamers.

Orange Guestfarm se terugvoer

Ek is bly julle het geniet Marnus. Kom weer, groete.

Orange Guestfarm
Johan G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Lekker atmosfeer.

Die beste matras en boonop 'n heerlike ontbyt.

Juliana M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana M

Rustige plaasatmosfeer.

Diens is puik, ontbyt heerlik. Vriendelike mense.

Orange Guestfarm se terugvoer

More,
Dankie vir die resensie.
Bly julle het dit geniet.
Lekker dag. Hoop ons sien weer.
Groete,

Orange Guestfarm
Marietha, L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha, L

Baie lekker geslaap. Goeie matras en baie netjiese kamer.

Vriendelik ontvang deur Okkie en lekker met hom gesels. Was verbaas dat heerlike ontbyt ingesluit is by die prys.

Orange Guestfarm se terugvoer

Bly julle het lekker geslaap en gekuier sien uit om julle weer te verwelkom.

Orange Guestfarm
Cassius R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassius R

Very pleasant stay, staff are very friendly.

If you are looking for a peaceful, quiet stay, then this is the place to be.

Orange Guestfarm se terugvoer

Thank you glad you enjoyed it hope to see you again.
Regards

Orange Guestfarm
Linda J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J

Baie vriendelike mense, lekker gekuier.

Alles was netjies, skoon, ruim en gerieflik. Bestuurder en eienaar was baie vriendelik en gasvry. Die ontbyt was 'n wenner!

Orange Guestfarm se terugvoer

Dankie, hoop ons sien julle weer. Groete

Orange Guestfarm
Stephanie R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie R

Vriendelik, ruim, netjies, gerieflik.

Vriendelik ontvang, kamer netjies en ruim, water heerlik warm vir stort, braaivleisvuur beskikbaar, koffie & tee altyd beskikbaar en dan heerlike ontbyt teen geen ekstra koste. Beslis waarde vir geld.

Orange Guestfarm se terugvoer

Dankie.
Ek is bly julle het geniet. Dis ons motto dat mense moet welkom voel en hulself geniet.
Groete,
Henry

Orange Guestfarm
Kobus O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

Good value.

Exceptionally clean, very nice beds.

Orange Guestfarm se terugvoer

More, ek is bly julle het geniet. Lekker dag, groete.

Orange Guestfarm
Andries B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries B

Ontvang was goed en was waarde vir geld, slaap en ontbyt.

Ontvangs was aangename mense en van hulp, woonplek netjies, met verkoeling in huis. Ontbyt lekker. Dam om in te swem was vir my lekker, maar nie almal sal daarvan hou nie. Gesamentlike braaiplek werk nie altyd nie. Verder baie lekker.

Orange Guestfarm se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gekuier. Ons het nog 'n braai by gebou, hoop dit maak dit makliker Ons hoop ons sien julle weer.

Orange Guestfarm
Susan R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan R

Rustige plaasatmosfeer.

Ruim, baie skoon en netjiese kamers. Lekker ontbyt ingesluit. Plaasatmosfeer en gasheer het gesorg dat ons gemaklik is. Lekker gebraai op wingerdhout.

Orange Guestfarm se terugvoer

Dankie, ons is bly julle het geniet. Mooi bly en geniet res van julle reis. Groete

Orange Guestfarm
Marius S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Baie lekker.

Baie gasvrye mense. Het padkos ook gekry.

Orange Guestfarm se terugvoer

Môre, bly julle het dit geniet. Mooi bly en kom weer. Goete, Henry

Orange Guestfarm
Leoni J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni J

Gemiddeld.

Het Augrabies-valle besoek. Asemrowend mooi. Gastehuis se ligging is nie goed nie en ’n redelike ent weg van die watervalle. Ons badwater was bruinerig. Die eienaar het ons goed ontvang en was baie behulpsaam en gasvry. Kamers is lekker ruim en was skoon.

Orange Guestfarm se terugvoer

Bly julle het geniet jammer die water was bruin verstaan nie sal kyk daarna groete

Orange Guestfarm
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chris G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G

Gastehuis wat meer gee as verwag.

'n Heerlike kuier saam met die gashere en ander gaste. Voel soos huis.

Orange Guestfarm se terugvoer

Middag bly julle het geniet sien uit om weer te sien bly veilig groete.

Orange Guestfarm
Rita D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita D

Clean, felt safe and comfortable.

And they have lovely hosts. May they grow from stength to strength and be blessed with healing.

Orange Guestfarm se terugvoer

Thanks, Rita glad you guys enjoyed it, hope to see you again soon. Be safe, regards.

Orange Guestfarm
Jan C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Baie lekker huis.

Baie lekker huis. Vriendelik ontvang. Baie veilig. Baie groot en mooi kamer met badkamer.

Orange Guestfarm se terugvoer

More Jan En Alta
Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle weer.
Wees veilig en lekker dag.

Orange Guestfarm
Mache C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mache C

Awesome plek! Heerlik vir ontspan.

Ons was baie mooi ontvang. Almal is gasvry. Plek is netjies en skoon. Netflix beslis geniet! Sal beslis weer gaan en aan mense aanbeveel! Dankie.

Orange Guestfarm se terugvoer

More en dankie ons probeer altyd om mense tuis te laat voel bly julle het geniet kom kuier weer.
grte

Orange Guestfarm
Nadjoema D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadjoema D

Very comfortable and safe.

Our hosts were very accommodating and hospitable.

Orange Guestfarm se terugvoer

Morning,
Thanks, Nadjoema, glad you enjoyed it.
Looking forward to welcoming you again.
Regards

Orange Guestfarm
Maxwell G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxwell G

Die bestuur en bewoners van plek was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons onmiddellik tuis laat voel.

Die area is baie rustig en die tuin bied meer as voldoende lafenis teen die hitte omdat daar baie koelte in die vorm van bome is. Die kamers en sitkamer is ruim en baie netjies. Die stoep is 'n ideale plek vir ontspanning en braai. Die inwoners van die plek was baie behulpsaam wanneer daar gebraai was en het selfs die hout verskaf en die vuur gemaak. Dit was baie lekker om met die inwoners en bestuur van die plek te gesels en sosialiseer. Sal enige tyd weer die plek besoek.

Orange Guestfarm se terugvoer

Dankie ons is bly julle het geniet kom kuier weer dis altyd vir ons een groot plesier om gaste te bedien en dat hulle tuis voel.

Orange Guestfarm
Rene L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene L

Heerlik, ontspannend, uitstekende diens.

Mense is so hulpvaardig.

Orange Guestfarm se terugvoer

Obs is bly julle het geniet sien uit na julle volgende kuier, wees veilig.

Orange Guestfarm
Hester G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G

Baie vriendelike en behulpsame gashere.

Skoon en netjies en baie ruim. Almal was baie behulpsaam, vriendelik en gasvry. Definitief aan te beveel. Rustig en veilig.

Orange Guestfarm se terugvoer

Ek is bly julle het geniet hoop sien gou weer, groete.

Orange Guestfarm
Nico O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico O

Vreeslik lekker, ontspannend.

Ockie was uit die staanspoor vriendelik en behulpsaam, geriewe mooi netjies en skoon. Hulle gaan die ekstra myl vir ons.

Hanna-mare D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna-mare D

Baie gasvry en lekker boere kuier.

Gasheer baie gasvry en vriendelik.

Orange Guestfarm se terugvoer

Middag Hanna,
Dankie vir jou woorde, bly julle het dit geniet hier by ons. Ons het julle ook geniet en kom maak weer draai.

Orange Guestfarm
Ansie H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie H

Very friendly accommodating staff, very clean. Difficult to find.

Guesthouse difficult to find, even with maps pin. Nameboard not clearly visible and directions not clear to guesthouse itself from road passing guesthouse.

Orange Guestfarm se terugvoer

Middag dankie vir jou resensie bly julle het geniet en ons is besig om aanwysings op die pad te kry net groot probleme om goedkeuring te kry.
Mooi bly hoop sien julle weer.
groete
henry

Orange Guestfarm
Marisca L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca L

Very friendly and neat, beautiful place. Are going back again.

Will requiment it for anybody.

Frank D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Frank D

Comfortable.

Friendly hosts. Good standard of bedding space and comfort.

James P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James P

Sout van die aarde.

Mense is vriendelik en dit was soos om by jou eie mense te gaan kuier.

Orange Guestfarm se terugvoer

Dankie, ons is bly julle het geniet om hier te kuier. Wanneer kans kom maak weer draai. Lekker week vir julle en groete.

Orange Guestfarm
Petru K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petru K

Ons was vriendelik ontvang en het goeie diens gekry.

Die ontvangs deur die eienaars was vriendelik en hulle was baie behulpsaam met aktiwiteite in die omgewing en plekke van belang wat ons kon gaan sien.

Danie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Danie S

Baie rustige amper-plaasatmosfeer.

Die eienaars was baie vriendelik en altyd bereid om te help. Die plek self kort redelik baie aandag om dit 'n hoër aanbeveling te gee.

Orange Guestfarm se terugvoer

More Danie, dankie vir jou resensie, wat sal jy aanbeveel waar ons aandag moet gee. Dankie en groete, Henry.

Orange Guestfarm
Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 45, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc51566573cc3922b0bc142171ee5bfbd8d916233b25dbc8cc7396159eb3b7e430355dc0afdaa98a8f268d050dd2036744c57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 45 Main Street Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.663292800161 20.419670641422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang