Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange Guestfarm

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
W A S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam. Baie vriendelike en gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Twynette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vriendelik en gasvrye mense! Dankie. As jy jou van vroegoggend opstaan, hoenders hoor kraai op die plot, is hierdie net die plek vir jou, met heerlike gladde mangosap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoleen S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustig en salig so in die plaas atmosfeer. Die woon eenhede was skoon en netjies. Baie rustig en stil, salig vir die siel. Oom Ockie en Henry is liewe mense en het uit hulle pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
Orange Guestfarm
We're glad you enjoyed your stay. Hope to see you again, take care.

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

So rustig soos net die platteland kan wees. Heerlike plaasatmosfeer - stil en rustig. Hierdie was 'n besigheidsbesoek, maar ons gaan beslis weer terug. Net om die rustigheid te gaan geniet!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Skoon netjiese kamers. Lekker gebly, maar teleurgesteld omdat daar gesê is ontbyt was ingesluit, wat toe nie die geval was nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Henry
Orange Guestfarm
Jammer, hulle het nie die kwotasie gelees nie. Daar word slegs vermeld dat koffie altyd beskikbaar is. Ons het al 'n jaar terug gestop met ontbyt. Dit is jammer vir die misverstand, maar ons het darem vir hulle lekker mangosap gegee.

Karina I
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Skoon en gerieflik. Uitstekende oornagtingsplek, vriendelik en gasvry gasheer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Henry
Orange Guestfarm
Dankie, Karina. Bly julle het geniet. Mooi dag.

Frik E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlike kuier met baie gasvryheid en vriendelikheid. Baie netjies verblyf met baie rustige plaasatmosfeer. Baie goed geleë. Daagliks skoongemaak voor kamer. Netjiese beddegoed. Bied fasiliteit vir wasgoed. Vriendelike en bedagsame gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
Orange Guestfarm
Baie dankie. Ek is bly dat julle dit geniet het. Groete.

Yolanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Jy het so tuis gevoel asof jy by jou eie huis was. Dus 'n pragtige plek om lekker vis te vang en die gasvryheid van die mense was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lora O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie aangenaam. Baie goeie ontvangs, baie netjies en baie vriendelik. Definitief waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie vriendelike en gasvrye mense. Ons is dit eens, ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
Orange Guestfarm
Baie dankie. Bly julle het dit geniet. Mooi dag.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 45, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc51566573cc3922b0bc142171ee5bfbd8d916233b25dbc8cc7396159eb3b7e430355dc0afdaa98a8f268d050dd2036744c57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 45 Main Street Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.663292800161 20.419670641422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang