Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange Guestfarm

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 45, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Vanaf R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Orange Guestfarm is op 'n kleinhoewe in Augrabies en bied verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Hierdie gastehuis beskik oor 4 slaapkamers en dit kan as ’n geheel vir ’n groot gesin of groep bespreek word. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n aparte, privaat badkamer met ’n stort, spa-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer en derde slaapkamer het elk ’n dubbelbed en deel ’n abdkamer wat ’n bad, stort, toilet en wasbak het. Daar is ook ’n aparte gastetoilet. Die tweede slaapkamer se bed kan ook as 2 enkelbeddens opgemaak word. Die vierde slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n privaat badkamer met ’n stort, wasbak en toilet.

Die gemeenskaplike sitkamer spog met gemaklike sitplek, 'n TV met OpenView-kanale en Netflix en 'n klein gimnasium waar gaste basiese oefeninge kan doen. Gratis WiFi en yskas is beskikbaar vir gaste. Die leefarea en slaapkamers het lugversorging.

Gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar en gaste kan in die plaasdam swem. Hierdie gastehuis is met sonpanele en batterye vir beurtkrag toegerus.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Die Augrabieswaterval is net 12 km van die plaas af en gaste kan navraag doen oor aktiwiteite in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Arthur L
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing farm style accom - roosters and hadidas, not sure if day or night. Room was well appointed with all the amenities - hosts were...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Mike S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Baie besondere ervaring. Twee gawe bestuurders wat die nodige inligting oor besienswaardighede, dienste en restaurante kan verskaf. Die braai word ...
Sien meer
Nov 2024
W A S
Saam met vriende
5.0
Baie aangenaam. Baie vriendelike en gasvrye mense.
Sep 2024
Twynette M
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik en gasvrye mense! Dankie. As jy jou van vroegoggend opstaan, hoenders hoor kraai op die plot, is hierdie net die plek vir jou, met heerlike...
Sien meer
Jan 2024
Nicoleen S
Gesin met tieners
5.0
Rustig en salig so in die plaas atmosfeer. Die woon eenhede was skoon en netjies. Baie rustig en stil, salig vir die siel. Oom Ockie en Henry is liewe...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 45, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink Orange Guestfarm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 45, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc51566573cc3922b0bc142171ee5bfbd8d916233b25dbc8cc7396159eb3b7e430355dc0afdaa98a8f268d050dd2036744c57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 45 Main Street Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.663292800161 20.419670641422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang