Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange Inn Knysna

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theryse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Orange Inn Knysna
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Prashina P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prashina P

Lovely stay at the Orange Inn.

Room was clean and modern. Staff were very good and helpful. Breakfast was tasty. Safe parking. Location in Knysna was convenient, quiet and central.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Good morning,

Thank you for your wonderful review. We are so happy that you enjoyed your stay with us.

Safe travels,
Theryse

Orange Inn Knysna
Lara V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara V

Perfect for my business trip.

The host gave a very friendly welcome on arrival and explained all the amenities. The room was clean and comfortable. It's central to everything in Knysna.

Alana V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana V

Lekker gerus op die langpad alleen.

Baie dankie! Ek het vir my ma wat alleen reis bespreek en sy is ontvang soos familie en sê sy bly nooit weer op 'n ander plek in nie!

Jacqui S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui S

Clean and comfortable. Nice, quiet location.

We only stayed one night but it was comfortable and clean. The staff were very friendly and helpful. Breakfast was good with freshly cooked hot food. Nice quiet location.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Good morning

Thank you for taking the time to review Orange Inn Knysna. It is a pity it was only for one night. We appreciate your review as this greatly assists us to see where we can improve our guests' experience.

It was a pleasure hosting you at Orange Inn Knysna. Safe travels.

The Orange Inn Knysna Team

Orange Inn Knysna
James C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James C

Comfortable facilities, very helpful staff. Small parking concern.

My room was very comfortable, and the breakfast (cold buffet, hot meal cooked to order) and all other services were of a very good standard. The staff were all very pleasant and helpful. My only area of concern was the parking: there was space for two cars on level ground, but the rest of the parking area was on a steep slope - one needed to be a confident driver to manoeuvre there. (The area seemed quiet, so maybe it is also safe enough to park outside the accommodation. I am not qualified to judge this, but I did see some other cars parked in the road.)

Michael K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael K

Good pleasant stay.

Good pleasant stay, area was safe.

Willi V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willi V

Oranje kan beslis aanbeveel word.

Uiters netjies en mooi woning. Was vriendelik ontvang en na ons kamer geneem. Baie netjies en gemaklike kamer. Ons was in Falcon met 2 enkel beddens. Kamer is te klein om 'n dubbel bed te neem, dus maak dit sin vir 2 enkel beddens. Ongelukkig het ons lugversorger se afstandsbeheer nie 100% gewerk nie, en ons moes op 'n stoel klim om aan of af te sit. Met ontbyt was die enigste tafel wat buite gedek was, en op koue wintersoggend was dit nie vir my aanvaarbaar dat die groter groepe binne geplaas is en ons buite nie. Seker kon die personeel 'n plekkie vir ons binne gemaak het. Op somersoggend sal buite perfek wees, maar nie in die middel van die winter nie. Ontbyt was smaaklik en die kombuispersoneel puik, so ons het die koue weerstaan en sal Oranje weer oorweeg volgende keer.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Good morning,

Thank you for your review. I will most definitely let our staff know regarding the concerns you have raised. We take a lot of pride in keeping our guests 100% happy at all times. I apologise that we were not able to do so during your stay with us. We do hope to fulfil your standards should you consider another stay with us.

Kind regards
The Orange Inn Knysna Team

Orange Inn Knysna
Corrie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie S

Baie netjies en gasvry! Heerlike ontbyt!

Baie mooi, ons het lekker gekuier.

Grant S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant S

Staff visit to Knysna.

Both colleagues who stayed at Orange Inn gave glowing feedback on the premises and the entire experience.

Jean-mari H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari H

Rustig en mooi.

Stil area, goeie ontbyt, vriendelike diens. Sal weer daar aanbly.

Ronnie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V

Very happy. Will stay there again when in Knysna.

Comfortable accommodation. Very attentive hostess. Good breakfast. The location suits me as it is close to where I need to be.

Heinie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinie C

Absoluut awesome.

Die breakfast volgende oggend was uitstekend.

Thersha P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thersha P

Orange Inn Knysna is 'n baie moderne plek.

Mooi uiteengesit, lekker groot spasie en die swembad is 'n wenner.

Ronnie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V

Very comfortable. But you must do something about load shedding!

The establishment ticks all my boxes, except for one major pitfall and that is load shedding. I know it is difficult and expensive, but I cannot come into a place after a day's work and be in the dark with nothing working, no internet, cold (it's mid-winter).

Pieter T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter T

Baie goed.

Sien sterre.

Trudine L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudine L

Baie netjies en skoon. Pragtige groot badkamer.

Stil area steeds naby aan sentrum van die dorp. Pragtige uitsig en netjiese geriewe.

Adriaan C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C

Baie lekker en rustig.

Die kamer is skoon en netjies. Dubbelwasbak in die badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is selfs 'n vanity kit, stort kappies, sepies en lekker ruik digetjie uitgesit. 'n Onverwags was dat, vir die prys, 'n uitstekende ontbyt voorgelê word. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Ons voertuig slaap agter 'n veiligheidshek met kameras wat werk en enige tyd deur die gaste gesien kan word. Alle deure na die kamers word permanent gesluit gehou. Ek sal die plek enige tyd weer besoek.

Naomi V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V

Skoon en gerieflik met goeie diens.

Moeitelose reëlings. Uitstekende diens. Lekker ontbyt. Mooi, skoon en gerieflike kamers. Net een klein probleempie is daar is geen WiFi nie, al adverteer hulle dat daar is. Sal verseker weer daar gaan bly.

Rian S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian S

Ons was op pad huis toe. Dit was lekker om bietjie te kan rus.

Baie skoon en netjies. Ons het heerlik geslaap.

Nina C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina C

Gasvry.

Gasvrye ontvangs en het ekstra moeite gedoen om vervoer te reël vir baie vroeg die volgende dag. Gemaklike en skoon kamer.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Hallo Nina,
Dankie vir jou beoordeling alsook om ons te gekies het vir julle oornagting.
The Orange Inn Team

Orange Inn Knysna
Ronnie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie V

Has everything required for a comfortable stay.

Nothing else to add.

Amelia J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia J

Goeie akkommodasie.

Goeie area en netjiese verblyf. Effens minder privaat as wat ons verwag het. Gastehuis kan ook oorweeg om beter alternatiewe tydens beurtkrag in te stel. Hierdie is 'n gastehuis wat permanent oop is vir besoekers, so ons voel dat daar alternatiewe kragvoorsiening gemaak moet word. Indien dit 'n privaat vakansiehuis was, wat beskikbaar gestel was, sou ek dit nie verwag het nie.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Hallo Amelia,
Dankie vir die kommentaar. Ons waardeer dit. Ons kyk na alternatiewe kragvoorsiening. Een van ons bure het al aangetoon dat 'n kragopwekker nie deur hulle toegestaan sal word as gevolg van die saam komende lawaai. Ons kyk nog verder.
The Orange Inn Team

Orange Inn Knysna
Melumzi P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melumzi P

Good.

Please fix the electricity problem asap.

Helena D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D

Perfect position for a stopover or longer stay.

The apartment was clean and neat. A good bed, bedding and soft pillows together with a great shower are so underrated and go a long way in making a stay exceptionally comfortable. Well done team for getting this spot on.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Hallo Helena,
Thank you for your review and comments. We appreciate them.
The Orange Inn team

Orange Inn Knysna
Ronnie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V

Comfortable, no frills, all you need for a short trip.

See stars.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Hello Ronnie,
We appreciate your comments. Thank you for choosing us for your accommodation of choice.
The Orange Inn Team

Orange Inn Knysna
Jennifer F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer F

Very pleasant with an excellent breakfast.

We were only there 1 night and we were the only guests so it was also very peaceful.

Talita P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita P

Puik.

Die beste. Orange Inn moet jou no. 1 wees om te kies. Pragtigste gasvrou. Eenheid is luuks en het geen tekort nie. Alles is pragtig skoon en netjies. 10 uit 10.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Hallo Talita
Ons waardeer jou komplimente. Dankie daarvoor asook om ons te kies vir julle verblyf opsie.
Die Orange Inn span

Orange Inn Knysna
Jean-mari H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari H

Vriendelik en goeie diens.

Baie vriendelike diens. Heerlike ontbyt gehad. Dit is baie mooi en skoon by Orange Inn Knysna. Ek sal weer daar wil bly.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Hallo Jean-Mari,
Dankie vir jou beoordeling. Ons waardeer dit.
Die Orange Inn span

Orange Inn Knysna
Betty D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betty D

Lekker kuier.

Die Orange Inn is 'n baie lekker oorslaapplek, baie netjies, almal is baie vriendelik, goeie ontbyt. Ons sal definitief weer gaan oorslaap. Baie dankie vir die goeie diens.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Hi Betty
Goed om te hoor dat julle tyd saam met ons 'n sukses was. Dankie.
Die Orange Inn span

Orange Inn Knysna
Brian P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian P

Kwaliteit-diens en kwaliteit-fasiliteite. Personeel baie vriendelik en tegemoetkomend.

Ons sal definitief Orange Inn aanbeveel en weer besoek. Baie dankie vir julle kwaliteit en vriendelike diens!

Orange Inn Knysna se terugvoer

Hallo Brian
Dankie dat julle ons gekies het as verkose gastehuis. Maak gerus weer 'n draai.
Die Orange Inn span

Orange Inn Knysna
Ina D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Baie rustige en netjiese kamers met puik ontbyt.

Net die regte plek as jy wil ontspan en Knysna se juwele ontdek.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Hi Ina
Ons stem saam. Dankie vir julle besoek en puik beoordeling.
Die Orange Inn span.

Orange Inn Knysna
Marius R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R

Knysna het baie om te doen.

Goeie ligging met 'n bietjie van 'n uitsig oor lagoon en ruim kamers.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Hallo Marius,
Dankie vir jou kommentaar. Ons is bly julle het die tyd by ons gastehuis geniet.
The Orange Inn Team

Orange Inn Knysna
Nothukela T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nothukela T

We had a good stay.

We were happy with the accommodation, everything was on point. The service was perfect.

Liane P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liane P

Pragtige eenheid - goed versorg!

Ons het 'n baie gemaklike verblyf gehad in 'n stunning eenheid. Die enigste ongemak was ons het koue water gehad vir die stort Saterdag nadat ons die Knysna-marathon gehardloop het - dit was minder aangenaam. Behalwe vir die koue water, is dit 'n stunning plek met 'n vriendelike gasvrou!

Orange Inn Knysna se terugvoer

Hi Liane,
Dankie vir jou beoordeling. Ons is vanoggend bewus hiervan gemaak. Daar het 'n probleem opgeduik met een van die geysers. Daar gaan 'n plumber kom inspekteer. Moontlik moet ons waterkapasiteit ook opgradeer. Apologies vir dit.
The Orange Inn Team

Orange Inn Knysna
Elray I - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elray I

Baie lekker gekuier.

Sal beslis weer daar kom inboek. Baie vriendelike personeel. Dankie julle.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Hi Elray
Dit is 'n groot plesier, en dankie vir julle top beoordeling.
Die Orange Inn span

Orange Inn Knysna
Ewerhardus K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewerhardus K

Vriendelike personeel. Heerlike ontbyte. Verblyf was aangenaam.

Die Tuinroete het sy eie besondere karakter. Sal weer wil tuisgaan by Orange Inn.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Hallo Ben,
Ons stem saam. Dankie vir julle besoek en wie weet sien ons julle weer.
Die Orange Inn Team

Orange Inn Knysna
Anton E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton E

Daar word wel moeite gedoen om verblyf aangenaam te maak.

Stort klein, toilet spoel met moeite en swak WiFi, anders OK.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Hallo Anton,
Dankie vir jou terugvoering. Dit word waardeer.
The Orange Inn Team

Orange Inn Knysna
Charlie N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlie N

Fantasies.

Ongelooflike gasvrou. En diens is fantasties.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Hi Lodewyk,
Dankie vir die terugvoer en dankie dat julle by ons oorgebly het.
Die Orange Inn Team

Orange Inn Knysna
Kobus S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Baie lekker en aangenaam.

Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal Orange Inn enige tyd aanbeveel.

Hennie B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Heerlik gebly in 'n rustige omgewing.

Netjiese en skoon verblyf met uiters vriendelike en hulpvaardige personeel. Ons het 2 nagte oorgebly. Ons was 2 pensionaris pare. Ek en my vrou het op 'n sleeper couch geslaap. Toe die gasvrou hoor dit is ons 45ste huweliksherdenking het sy vir ons vir die tweede aand een van hulle luukse kamers beskikbaar gestel teen geen ekstra koste. Dit was 'n ongelooflike gebaar wat ons baie waardeer het. Dit is kliëntediens op sy uiterste beste! Wanneer ons weer Knysna besoek sal Orange Inn ons voorkeur bestemming wees.

Raymond M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond M

Vriendelik, skoon, heerlik gebly.

Pragtige, skoon verblyf in die mooi dorp. Sal weer soontoe.

Martin C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C

100%

Perfect clean and well staffed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

100%

Perfek skoon en goeie personeel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Hi Martin,
Thank you for your kind words. It's appreciated.
The Orange Inn team.

Orange Inn Knysna
Andre M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Lieflike plek, lieflike mense en lieflike diens!

Absoluut heerlike verblyf. Uitstekende diens en sommer bobaas-ontbyt ook!

Orange Inn Knysna se terugvoer

Baie dankie Andre,
Dit is lekker om te hoor dat julle dit by ons geniet het en veral lekker geeet het !!!

Vriendelike Groete
Orange Inn Span

Orange Inn Knysna
Yoland N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yoland N

Exquisite, clean and good value for money.

What a stunning place! I simply have nothing but praise for Orange Inn. The place is exquisite, clean and well maintained. Having such a hearty breakfast in beautiful surroundings is just perfect! Wow!

Orange Inn Knysna se terugvoer

Hello Yoland,
Thank you very much for your compliments. It seems you really enjoyed the Orange Inn experience.
The Orange Inn Team

Orange Inn Knysna
Christo V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Baie lekker.

Baie mooi binne en buite en ontbyt was baie lekker.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Baie dankie Christo, ons waardeer die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n sulke goeie terugvoer te gee.

Die dames en ek is in ons noppies dat jy van ons ontbyt gehou het!

Vriendelike groete
Charlotte en die span

Orange Inn Knysna
Liesl W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl W

So netjies en gemaklik, baie goeie waarde vir geld. Die ontbyt is fantasties!

Ons was so vriendelik ontvang en alles was so mooi aan ons verduidelik. Alles is netjies en skoon en baie gemaklik, baie dankie. Die ontbyt was so lekker en mooi voorgesit.

Marisa L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa L

Baie mooi, skoon en goed toegerus - 10 uit 10.

Baie vriendelik ontvang. Kombuis is goed toegerus. Alles was baie mooi en skoon. Hoogs aanbeveel.

Igmare F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igmare F

Beste verblyf in Knysna.

Orange Inn is uitstekend. Die verwelkoming, gasvryheid, netheid en diens is van uitstaande gehalte.

Slinger E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Slinger E

Baie lekker.

Dit was baie lekker, vriendelike diens, veilige parkering. Het gehou van die vertroue wat in die gaste gestel word om, indien jy 'n bottel wyn, koeldrank of water ekstra wil koop, dit net op te skryf en later te betaal. Regtig awesome! Ek kan die plek regtig aanbeveel.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering! Ons wardeer dat julle die tydtjie geneem het om ons te laat hoe die ondervinding was by Orange Inn Melkbosstrand.
Orange Inn-Groete

Orange Inn Knysna
Pieter W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter W

It has everything, except the view.

We were well received and had an excellent room and a sitting room / kitchen all to ourselves. Breakfast was excellent.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit het alles, behalwe 'n uitsig.

Ons was goed ontvang en het 'n uitstekende kamer en sitarea / kombuis vir onsself gehad. Uitstekende ontbyt.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Angie M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Angie M

Amazing place with a view of the Theses Island. Great host and great breakfast.

The room was great, the breakfast in the morning was always on point. Travelling with a toddler and getting a place that accommodates us was awesome. We loved the view and how close it is to most attractions.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Dear Angie,

Thank you so much for taking the time to write a review about your stay with us.
Hope you enjoyed the rest of your holiday and went home refreshed.

Kind regards
Orange Inn Team

Orange Inn Knysna
Roelof M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof M

Baie aangenaam en gerieflik.

Baie netjiese en gerieflike verblyf. Goeie diens en beslis waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.

Orange Inn Knysna se terugvoer

Goeiedag Roelof,

Dankie vir jou resensie waardeer dit.

Die Orange Inn bestuur.

Orange Inn Knysna
Erika A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika A

Uitstekende waarde vir geld.

Fantastiese en vriendelike diens en baie ekstra moeite. Ek het my verblyf aangenaam en gerieflik ervaar en die kamers is baie goed ingerig. Ek sal Orange Inn Knysna hoogs aanbeveel!

Cambert O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cambert O

Dit was als uitstekend gewees.

Ons het ons verblyf en als daar baie geniet, die eienaar was baie behulpsaam met plekke wat ons kon besoek.

Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Old Toll Pad, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmmPi5F3JSzV1mts6cSBKs3UxNykz7YcjAApH0WGnUNFOfZ055C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 25 Old Toll Road Upper Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.038822423149 23.070540726185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang