Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange Vineyard Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Michael G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Alles wat benodig word. Ons het op 2 geleenthede in 'n twee weke tydperk oornag en was heeltemal gelukkig met die ruim verblyf en alles wat beskikbaar is by die woning. Die fasiliteite is ewe voldoende vir oornag- of langer verblyf. Daar is 'n kort grondpad na die verblyf waarop ons gemaklik ons padwoonwa kon sleep met oorgenoeg staanplek vir die voertuig en woonwa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Rustig, ruim, ontspannend. Die huis is ruim en goed toegerus. Ons het als gehad wat nodig was. Die braai op die stoep met son wat ondergaan was die beste. Die gasvrou het moeite gedoen om seker te maak ons het genoeg hout. Hoewel dit koud was in die nag het ons heerlik snoesig geslaap onder die warm duvet. Met 1 badkamer tussen almal was dit nogal interessant met tye maar die spasie maak op vir dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Baie lekker, rustig. Regte plaasgevoel gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Rus en vrede. Ons het baie lekker gebly. Lekker ruim huis. Baie mooi uitsig. Ons het net een nag oorgebly - sou graag langer vertoef. Heerlike plattelandse atmosfeer. Baie dankie vir die tipiese Noord-Kaapse gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Rustige en veilige opset. Baie gerieflike plaashuis met als wat jy nodig het. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2022

Beautiful location. Wonderful stay, spacious house and beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Paula C
1 nag
4.4
Aug 2022

It is a super house, with everything you need. I wish we had longer to really appreciate the farm and lovely surroundings. The house is well equipped and Carin was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2022

Very peaceful, comfortable and clean. It was a great place to stay. It was clean and everything was operational. Carin the host, was very friendly and efficient. The only recommendation I would make is to get a new sign just off the main road; the current one is rather faded and not so visible. The walk down to the river was amazing! Should we pass that way again we will certainly stay at Orange Vineyard Guest Farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

So relaxing. Excellent hospitality. So much to do, or just relax. Kayaking, many birds, hiking. Excellent host. Great house!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2017

Dit het goed gepas in alle opsigte by wat ons wou doen. Ons het gestap, vis gevang, voëls en sterre gekyk, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carin
Orange Vineyard Guest Farm
Dit was so lekker om julle te kon ontvang en te vertel van ons omgewing. So lekker as mense hou van ons plaaslewe en skoonheid. Hoop ons sien mekaar weer. Vriendelike Groete Orange Vineyard Guestfarm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 293, Vollgraaffsig, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e2deb6595847df63c9c3741b1dd0dea890a377f804017076e0938244c0251fe1c4924e93e1a9b181611a2b1932a04ddeb00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 Plot 293 Vollgraaffsig 8850 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.722219978647 21.833208203316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang