Orange Vineyard Guest Farm
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 293, Vollgraaffsig, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Orange Vineyard Guest Farm is tussen Groblershoop en Grootdrink op 'n wingerd- en pekanneutplaas geleë.
Die plaashuis het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 8 mense. Twee van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank beskikbaar wat slaapplek kan bied vir 2 ekstra mense. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond en yskas-vrieskas. Gaste kan lekker ontspan in die leefarea wat beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite kan jy 'n pragtige uitsig oor die wingerde en die dam met braaigeriewe geniet. Gaste kan aktiwiteite soos wandelpaaie, visvang, voëlkyk en kajakvaar op die Oranjerivier geniet. Bring jou eie vierwielmotorfiets, daar is baie grondpaaie wat op jou wag.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Erfdeel 293, Vollgraaffsig, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
- Gaste dink Orange Vineyard Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groen Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 293, Vollgraaffsig, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang