Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orangegecko Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cliff W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie rustig en 'n baie netjiese plek wat alles het wat jy nodig het. Wat 'n lieflike plek in 'n stil en rustige gedeelte van die dorp. Die diens is uitmuntend en die plek is baie netjies. Sou wou langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Orangegecko Cottage
Baie dankie, dit is 'n groot plesier!

Marthina K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly! Sal definitief weer daar bespreek! Verblyf is baie netjies, gemaklik en baie goed toegerus. Beddens is gemaklik en die twee badkamers is baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Orangegecko Cottage
Baie dankie Marthina, ons sien uit na julle volgende verblyf.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R1 750
R1 750 R1 488
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 488
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bataleur-straat 181, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA349037728f06e68e3874bf85a48217f5544355db57d697c720353b809ed34a9a0ee64fc0014aa1aaaf763090be9e1f69cb0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 488 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 181 Bataleur Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.9259002 31.1285928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang