Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orangerie Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was vir 'n openingsaand van 'n eenmansvertoning in Joburg. Het my voor die tyd mooi ingelig oor die verblyf, reëls en hektoegang. Uitstekend gereël. Die uitsig en balkon was great. Dankie, ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
Thanks for taking the time to let us know how you experienced your stay at Orangerie. Your very positive feedback assists us in keeping up our standard.

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
We appreciate the time you took to let us and potential guests know of your experience at Orangerie – thank you.

Marisa O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
Ons waardeer julle baie positiewe bydrae tot handhawing van ons standaard.

Philipp P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantastic option in Johannesburg. Great place, beautifully situated on the mountain in a nice area, safe and quiet. Check-in and - out was super simple and convenient, and the rooms offer all you could need. Very clean and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
The time you took to let us know about your experience at Orangerie is really appreciated. Thanks for the very positive contributions.

Riana R
1 nag
5.0
Jan 2024

Fantasties! Uitstekend. Elna doen baie moeite en dit is 'n baie mooi veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
Dankie vir die moeite om vir ons so 'n positiewe resensie te skryf. Dit hou ons op ons tone.

Claudia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjiese verblyf naby hospitaal. Baie ruim, netjiese, goed toegeruste kamers. Ek het veilig gevoel om alleen in en uit te beweeg deur die dag en aand besoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
Dankie vir die positiewe kommentaar. Ons waardeer die moeite om 'n resensie te skryf.

Aneke B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netjiese, skoon en ruim kamer. Ons het baie lekker gebly! Die kamer was pragtig, ruim en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om ons in te lig oor jou ervaring van Orangerie, ons waardeer die baie positiewe resensie.

Abisai M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Breathtaking views. The host received us well and ensured our stay was comfortable. The rooms were just as advertised with breathtaking views and facilities for eating in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
Thank you for your contribution. This helps us maintain our standards.

Louise O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie lekker gebly, al was dit net vir een aand. Elna is baie behulpsaam, en gasvry. Sal enige tyd weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Orangerie Guest House
Baie dankie vir die besondere resensie, dit help ons om 'n standaard te handhaaf.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillel-laan 4, Northcliff, Johannesburg, 2118, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4YjVhZjg1LTFjNTYtNDM2Zi1iZDgwLTE2Y2ZhZmVmN2U5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 4 Hillel Avenue Northcliff 2118 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.145801557042 27.976090669975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang