Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orangerie Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillel-laan 4, Northcliff, Johannesburg, 2118, Gauteng
  • Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Orangerie Guest House is in die lowerryke, luukse woonbuurt Northcliff in Johannesburg geleë. Dit is met natuurlike, plaaslike klip gebou.

Orangerie is ideaal vir sakereisigers. Die hektoegangstelsel laat gaste toe om enige tyd wat hulle pas in- en uit te klok sonder om vir personeel te wag. Daar is 9 ruim ateljeewoonstelle en 2 suites. Die eenhede is modern ingerig met 'n rits verblyfopsies - selfsorg- of B&B-verblyf op versoek. Al die eenhede het groot vensters en balkonne met uitsigte oor Sandton, Rosebank en die Johannesburgse middestad.

Elke ateljeewoonstel het 'n kombuisie, ekstra lang koningingrootte-bed, rusbank, klein etenstafel en 'n en suite-badkamer. Daar is 4 ateljeewoonstelle vir 2 gaste en 2 ateljeewoonstelle vir 'n gesin van 3 of 4. Al die ateljeewoonstelle het lugversorging, Netflix en WiFi. Die badkamers het baddens en storte behalwe vir die 2 tuin-ateljeewoonstelle wat net storte het. Die 2 suites beskik oor 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n volledige kombuis en 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n tweeplaatstoofplaat en 'n konveksie-mikrogolfoond.

Die gastehuis het 'n 3 m hoë heining met 'n elektriese hek en gratis parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jaco B
Saam met lewensmaat
5.0
Was vir 'n openingsaand van 'n eenmansvertoning in Joburg. Het my voor die tyd mooi ingelig oor die verblyf, reëls en hektoegang. Uitstekend gereël. D...
Sien meer
Aug 2024
Marisa O
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Baie dankie!
Aug 2024
Philipp P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic option in Johannesburg. Great place, beautifully situated on the mountain in a nice area, safe and quiet. Check-in and - out ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Riana R
5.0
Fantasties! Uitstekend. Elna doen baie moeite en dit is 'n baie mooi veilige omgewing.
Jan 2024
Claudia B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese verblyf naby hospitaal. Baie ruim, netjiese, goed toegeruste kamers. Ek het veilig gevoel om alleen in en uit te beweeg deur die dag en aand ...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hillel-laan 4, Northcliff, Johannesburg, 2118, Gauteng
  • Gaste dink Orangerie Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillel-laan 4, Northcliff, Johannesburg, 2118, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4YjVhZjg1LTFjNTYtNDM2Zi1iZDgwLTE2Y2ZhZmVmN2U5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 4 Hillel Avenue Northcliff 2118 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.145801557042 27.976090669975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang