Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oranje Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 250 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Onvergeetlike ervaring in die natuur! Highly recommended! Ons het onlangs 'n naweek by Oranje Gaste Plaas deurgebring, en ek kan nie meer beïndruk wees nie! Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het die vriendelike personeel ons hartlik verwelkom en ons dadelik tuis laat voel. Die lodge self is pragtig en het 'n rustieke, tog luukse atmosfeer wat die perfekte balans tussen gemak en avontuur bied. Die kamer was ruim, goed ingerig en skoon, met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende natuur. Dit was die perfekte plek om na 'n lang dag se verkenning tot rus te kom. Die geriewe is uitstekend, met 'n pragtige swembad, private wandelpad en die geleenthede om die plaaslike fauna en flora te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MONA
Oranje Guest Farm
Baie dankie vir jou resensie en dat jy Oranje Gasteplaas so mooi beskryf. Hoop om julle weer te sien.

Anilda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie goed toegeruste kombuisie. Alles was perfek. Baie lekker gebly. Die plekkies is baie goed ingerig vir wanneer dit koud is. Ons het ontbyt bestel en dit was baie lekker. Regtig 'n perfekte plek vir 'n lekker wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie rustig en stil, met beste uitsigte, kos uitstekend! Bijzonder lekker, het met seer hart vertrek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoné M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfekte natuur mooi wegbreek. Die verblyf was amazing! Die natuur is mooi met die berge om die plaas, dit is asemrowend mooi! Die rustigheid en die stilte is net wat 'n mens nodig het om lekker te rus. Akkommodasie is ruim en skoon. Ons het aandete bestel, en dit was heerlik. Sal sommer gou weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrenette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Puik. Ons sal baie gasvry ontvang. Die plek was netjies en skoon. Die rustigheid van die berge was vir seker kos vir my siel gewees. Ek kan dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly. Pragtig, netjies en skoon. Sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlike naweek weg breek. Baie lekker naweek weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Hier kan jy lekker uitrus. Pragtige uitsigte vanaf die huisies oor die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Peaceful and beautiful guestfarm. Beautiful guestfarm with amazing views. Staff are friendly and very helpful. Would definitely make use of their services in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Great. Nice place for holidays, good location, great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

MONA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 256

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranje-plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfef1332f33d49b480e44bd3c2d1341753de2a86642578db44b2ec986d63f971c0e58a2af0227050aab23a0397b14e60662f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 250 5 1 5 Oranje Farm Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.650656021473 28.336164951324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang