Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oranje Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranje-plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Oranje Guest Farm is 'n werkende plaas tussen die pragtige berge van die Oos-Vrystaat, naby die Lesotho-grens. Dit is die ideale bestemming vir 'n wegbreek, 'n troue of 'n spesiale geleentheid in 'n vallei met die Malutiberge aan die een kant en die Rooiberge aan die ander kant.

Verblyf word in verskeie kamers en chalets gebied, wat 2 tot 6 gaste en kinders in elk kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en WiFi. Die hoofkamers het 'n TV met DStv en sommige kamers en chalets het 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- ne koffiemaakgeriewe. Die groter chalets, wittebrood-suite en die luukse eenhede het volledig toegeruste kombuise. Die bruidsuite het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad.

Daar is ook trou- en konferensiegeriewe wat tot 200 gaste kan akkommodeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 249 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anilda E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed toegeruste kombuisie. Alles was perfek. Baie lekker gebly. Die plekkies is baie goed ingerig vir wanneer dit koud is. Ons het ontbyt bestel ...
Sien meer
Sep 2024
David N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en stil, met beste uitsigte, kos uitstekend! Bijzonder lekker, het met seer hart vertrek!
Sep 2024
Leoné M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte natuur mooi wegbreek. Die verblyf was amazing! Die natuur is mooi met die berge om die plaas, dit is asemrowend mooi! Die rustigheid en die s...
Sien meer
Sep 2024
Hendrenette V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Ons sal baie gasvry ontvang. Die plek was netjies en skoon. Die rustigheid van die berge was vir seker kos vir my siel gewees. Ek kan dit enige ...
Sien meer
Aug 2024
Suzanne G
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly. Pragtig, netjies en skoon. Sal weer kom!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

MONA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 255

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Oranje-plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Oranje Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranje-plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfef1332f33d49b480e44bd3c2d1341753de2a86642578db44b2ec986d63f971c0e58a2af0227050aab23a0397b14e60662f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 249 5 1 5 Oranje Farm Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.650656021473 28.336164951324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang