Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oranje Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranje-plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Oranje Guest Farm is 'n werkende plaas tussen die pragtige berge van die Oos-Vrystaat, naby die Lesotho-grens. Dit is die ideale bestemming vir 'n wegbreek, 'n troue of 'n spesiale geleentheid in 'n vallei met die Malutiberge aan die een kant en die Rooiberge aan die ander kant.

Verblyf word in verskeie kamers en chalets gebied, wat 2 tot 6 gaste en kinders in elk kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en WiFi. Die hoofkamers het 'n TV met DStv en sommige kamers en chalets het 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- ne koffiemaakgeriewe. Die groter chalets, wittebrood-suite en die luukse eenhede het volledig toegeruste kombuise. Die bruidsuite het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad.

Daar is ook trou- en konferensiegeriewe wat tot 200 gaste kan akkommodeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 264 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
André N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en pragtig. Ons tyd by Oranje was fantasties. Pragtige uitkyk en die staproete was baie mooi en lekker.
Feb 2025
Lucky T
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. It was excellent. Very quiet and beautiful, and the pool was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Gerrit N
Saam met lewensmaat
5.0
Hier is onderhoud prioriteit. Absoluut fantasties. Baie dankie vir 'n netjiese, skoon plek. Asemrowende omgewing.
Feb 2025
Junaid M
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. The stay was excellent and the place is beautiful. The indoor pool is stunning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Werner B
Gesin met tieners
5.0
Onvergeetlike ervaring. Wat 'n ongelooflike wegbreek. Die uitsig en rustigheid was asemrowend. Eenheid was baie netjies en skoon en beskik oor alles w...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

MONA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 270

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Oranje-plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Oranje Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranje-plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfef1332f33d49b480e44bd3c2d1341753de2a86642578db44b2ec986d63f971c0e58a2af0227050aab23a0397b14e60662f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 264 5 1 5 Oranje Farm Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.650656021473 28.336164951324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang