Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oranjehof Studio C8

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Ronitha S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Fabulous and effortless. Louis was fantastic from the very first day. We loved the place, it had everything we needed and was so close to everything. Uber was super cheap from that location. Bless your heart, Louis. We love your attentiveness and helpfulness. You were a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Oranjehof Studio C8
Dear Ronitha - thank you so, so much for such a great review! Really appreciate it! Kind regards, Louis

Gillian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Verblyf definitief aanbeveelbaar. Oranjehof Studio C8 is ongelooflik skoon en netjies, baie modern veilig, ons het baie lekker daar gebly, die gasheer is 'n amazing mens, ons sal enige tyd weer daar gaan bly. Dit is ook baie sentraal geleë en naby alles. Jy kan met 'n geruste hart daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Oranjehof Studio C8
Beste Gillian, Baie dankie vir die uitstekende resensie! Ons waardeer dit regtig opreg! Ek was so bekommerd oor die geraas tans met die renovasies van die gebou langsaan, maar nogtans gee julle 'n goeie resensie! Baie dankie dat julle verstaan. Dit sal slegs 'n plesier wees om julle weer te sien! Vriendelike groete, Louis

Louisa J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Dit was baie awesome en die eienaar is baie on the ball en professioneel. Definitief waarde vir geld. Topgehalte meubels ens. Baie dankie Louis vir 'n great eerste experience vir ons in die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arvind S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Uitstekend. Louis, ons gasheer, was baie vriendelik en het in verbinding gekom kort nadat die bespreking gemaak is. Die ateljee was goed toegerus en skoon. Alle inligting wat relevant is vir ons verblyf is deur Louis gekommunikeer. Ligging was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Oranjehof Studio C8
Dear Arvind, Thank you so much for such a GREAT review - it is really appreciated! It was a pleasure to host you! Hope to hear from you again! Kindest regards, Louis

Jaco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2019

Stylvol en goed geleë met alles wat jy nodig het. Was in Kaapstad vir besigheid vergesel van my eggenote en dogter. Die reëlings was puik en Louis het uit sy pad gegaan om ons bespreking, aankoms en verblyf glad te laat verloop. Die woonstel is stylvol en luuks afgewerk met alles wat nodig is om 'n paar dae (of weke) in Kaapstad te bly. Sal beslis weer daar gaan bly! Dankie Louis - jou reëlings was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louis
Oranjehof Studio C8
Beste Jaco en gesin, Baie dankie vir die goeie resensie! Dit word opreg waardeer. Sien uit om julle weer te sien! Vriendelike groete, Louis

Ludolf L
Kort verblyf
5.0
Feb 2018

Fantastiese waarde vir geld! Dit was die ideale blaaskans wat ek nodig gehad het. Was sowaar goeie waarde vir geld, uitstekende ligging (met 'n pragtige uitsig!) en uitmuntende kliëntediens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Oranjehof Studio C8
Beste Ludolf, Baie dankie vir die goeie resensie, dit word opreg waardeer! Hoop om jou gou weer te sien, jy sal altyd welkom wees! Vriendelike groete, Louis Franken

Andries T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2018

Modieus in die Moederstad. Die moderne eenheid is ideaal geleë in die hartklop van Kaapstad. Goed geïsoleer teen die stadgeraas maar binne bereik van publieke vervoer, stapafstand van die ICC, galerye, teaters, restaurante (spaar maar op jou voertuig-huur) en met 'n pragtige uitsig van Tafelberg en die ou geboue op Hiddingh kampus. Daar's 'n balkonnetjie wat die uitsig opslurp vir sundowners of oggend koffie. Ek sal sommer gou weer 'n verskoning vind om hier oor te slaap. Dankie vir 'n super skoon eenheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Oranjehof Studio C8
Beste Andries, Baie dankie vir die goeie resensie. Dit word opreg waardeer. Hoop om julle gou weer te sien in ons mooi Moederstad. Vriendelike groete, Louis Franken

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheede-straat 64, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr7CoYlhZcIDzyJd5DktAvtctyHJCl9XtwFZI4zN9LDwDIjLEiI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 3 mense 7 5 1 5 2 Rheede Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.929333925689 18.412724621565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang