Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OranjeMeul

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 6, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

OranjeMeul is 'n pragtige en stylvolle selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is in die Paarl. Dit is die perfekte opsie vir 'n paartjie se wegbreek aangesien dit in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë is.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n solderruimte, 'n en suite-badkamer en 'n gastetoilet. Die solderruimte is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Bros wit linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea op die onderste verdieping beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die stapeldeure is 'n lieflike tuinruimte waar gaste saans met 'n skemerkelkie kan ontspan. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Oranjestraat 6, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 6, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76830c6b08e18cb6348373b51cca8e89110421292750336b8ad492318401bd65f1c371586622dfc015bafc4c1220dbcbdaf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 6 Oranje Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.733937559513 18.961038459428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang