Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oranjerus Resort

 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Tentverblyf
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse tentverblyf beskik oor elektrisiteit, 2 enkelbeddens en 'n houtdek waar gaste luilekker kan ontspan. Die tentverblyf deel gemeenskaplike ablusiegeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat die restaurant en kroeg gesluit is op Sondagaand en Maandag. Daar is dus nie ontbyt op Maandag nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Besigheidskamers
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die kamer het ook 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met 4 kanale en lugversorging. Let asb. dat die restaurant en kroeg gesluit is op Sondagaand en Maandag. Daar is dus nie ontbyt op Maandag nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat die restaurant en kroeg gesluit is op Sondagaand en Maandag. Daar is dus nie ontbyt op Maandag nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Sakpas-chalet
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Hierdie oopplan-chalet het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis. Die chalet het ook 'n TV met 4 kanale en lugversorging. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas en 'n mikrogolfoond. Daar is braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die restaurant en kroeg gesluit is op Sondagaand en Maandag. Daar is dus nie ontbyt op Maandag nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Budget Chalet Nr6
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Hierdie grasdakchalet het 'n rivier uitsig, 4 enkelbeddens, 'n kombuis en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die chalet het 'n TV met 4 kanale en daar is lugversorging. Die kombuis is met 'n stoof, yskas en mikrogolfoond toegerus. Daar is braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die restaurant en kroeg gesluit is op Sondagaand en Maandag. Daar is dus nie ontbyt op Maandag nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
River-chalet
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Hierdie chalet beskik oor 2 slaapkamers, 'n kombuis en 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Die chalet het ook 'n TV met 4 kanale en daar is lugversorging in beide slaapkamers. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas en mikrogolfoond. Daar is ook braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die restaurant en kroeg gesluit is op Sondagaand en Maandag. Daar is dus nie ontbyt op Maandag nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Luukse Chalet
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié grasdak-chalet bied uitsigte oor die rivier en beskik oor 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n kombuis en 'n en suite-badkamer. 'n TV met 4 kanale en lugversorging is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Braaigeriewe word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die restaurant en kroeg gesluit is op Sondagaand en Maandag. Daar is dus nie ontbyt op Maandag nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Houthuisie
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houthuisie is se ligging is afgeleë teen die rivier. Dit is 'n oopplan-eenheid met dubbelbed en 'n slaapbank op die grondvloer. Daar is ook 2 enkelbeddens op die dek bo. Die houtdek kyk uit oor die rivier. Die huisie beskik ook oor 'n kombuis, lugversorging, 'n TV en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die restaurant en kroeg gesluit is op Sondagaand en Maandag. Daar is dus nie ontbyt op Maandag nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Plot 152, Kanoneiland, 8806, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fa5342e7d1acced400f5978eb645a0a0639b3ae7d35c4bc2e35c11eaa42c52c3b772a7188c3ec2e5ea3316839343736413a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 194 5 1 5 R359 Plot 152 8806 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.6385474 21.1172676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang