Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OrbanLife Lite Accommodation

Selfsorg

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.3
Veiligheid
3.8
Maryke D
1 nag
4.8
Jan 2024

Wonderful service. Die eienaar het ons in kennis gestel dat die plek nie aircon het nie voor die tyd, maar ons het nie geweet dit sal so warm wees nie. Hy was so wonderlik gewees om uit sy pad te gaan en plan te maak om ons in een van die akommodasies te sit met aircon in nie net een keer nie, maar die tweede keer wat ons ook daar oor gelaap het. Die plek is baie skoon en netjies. Ons sal enige tyd weer daar bly. Ons wil net baie baie dankie sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DAWID
OrbanLife Lite Accommodation
Baie dankie vir die mooi woorde, was net 'n plesier om mooi mense te akkommodeer!

Anzel V
1 nag Besigheidsreis
4.0
Sep 2024

Veilig en gemoedsrus. Kamer was skoon, alles in plek. Kon lekker slaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christina M
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2024

Net oornag plek gesoek. Plek was skoon en het lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rolien S
1 nag Gesin met tieners
2.6
Jul 2022

Baie basiese akkommodasie teen baie lae tarief. Die prys dui op die kwaliteit akkommodasie. Daar is geen handdoeke of ander luukshede nie. Dun bedsprei op die bed wat beslis nie voldoende is vir winterkoue nie. Maar as jy die ekstratjies kan saambring en net 'n dak oor die kop soek vir een nag, is dit 'n opsie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
DAWID
OrbanLife Lite Accommodation
Daar is wel handdoeke, ek weet nie hoekom u so beweer nie. Verder sê u self die prys dui op wat u kry. Dit is 'n lae begroting instansie, dis waar ons poog om die beste te bied vir die minste. Vir R200 per persoon per nag kan u nie ontbyt, lugversorging en DStv verwag nie. U kry wat u voor betaal. Ek gee wel aandag aan die komberse, 'n ekstra een word bygevoeg per bed. Dankie vir u terugvoer. Ek het 'n meer hoer mark instansie, UrbanLife, as u weer sou oorbly in Keetmanshoop. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

DAWID Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7daac8eab38cfea14cb77a96631c0288f3d9ca315d7aded7e23d096460c418d3f4b9c260b7d7bd25676811fe257cbdf5962?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 8th Avenue Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.573385 18.130768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang