Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orca House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jeannine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik vreedsaam & gerieflik. Die plek is so gerieflik & mooi. Die ligging is uitstekend. Ons was laas jaar daar & wou graag weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

A stunning view at a great place. Orca House is a lovely self-catering property for two people. It is clean, very comfortable, and modern, and the host was great and very helpful. The views are stunning, and access is available to the beach below.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal graag weer gaan en langer bly. Lieflike selfsorg woonstel, pragtige uitsig, netjiese goed toegeruste eenheid. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janina H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

5 ster! Orca House is 'n stukkie hemel op aarde. Ons sal volgende keer definitief langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beste bly nog! Beste diens - dankie. Baie lekker - puik diens en die plekkie + view was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great place to stay and use to explore the town and surrounding areas. Terrific location, right on the beach. Very comfortable and clean. The hosts and staff are very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourine V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome . Die huis en gas was fantasties, jy loop van die huis tot op die strand met boardwalk, en die see by jou voete, wie kan beter doen! Sal definitief terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Clean, luxurious, friendly personnel, safe and excellent location. Awesome place to stay, looking forward to our next visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Magical. It was great, the host is very friendly and the place is always kept in a great condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Darius D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Amazing. Was 'n amazing aand, skoon en baie netjies. Geen loadshedding nie, groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 68, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fe1caddb630e07773b4d0128e35d828ba6499f2565b43ecabeb9f39a0a50226a961f24264a37e331e48b49e919816f4142f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 68 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3555503 18.1548021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang