Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orca House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 68, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Orca House bied selfsorgverblyf in woonstelle met see-uitsigte. Dit is net 30 m van die strand af en in die hartjie van Yzerfontein. Orca House is die ideale wegbreekplekkie vir gaste wat wil wegkom van die gedruis van die stad.

Verblyf word in 2 woonstelle aangebied, naamlik Noord en Suid. Elke woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke woonstel het ook 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Elke woonstel bied ook WiFi-toegang, 'n espresso-koffiemasjien en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke woonstel het 'n buitebraai-area met sitplek.

Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Gerrit E
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay and use to explore the town and surrounding areas. Terrific location, right on the beach. Very comfortable and clea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Lourine V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome . Die huis en gas was fantasties, jy loop van die huis tot op die strand met boardwalk, en die see by jou voete, wie kan beter doen! Sal defin...
Sien meer
Jan 2024
Darius D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Was 'n amazing aand, skoon en baie netjies. Geen loadshedding nie, groot bonus.
Nov 2023
Jaque S
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant stay at Orca House. Would stay longer next time around.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Salmon S
Saam met lewensmaat
5.0
Frans was 'n baie goeie gasheer en het ons dadelik tuis laat voel. Die weer was onplesierig en die wind het gewaai en dit was koud. Groot pluspunt was...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lutie Katz-weg 68, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orca House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 68, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fe1caddb630e07773b4d0128e35d828ba6499f2565b43ecabeb9f39a0a50226a961f24264a37e331e48b49e919816f4142f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 68 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3555503 18.1548021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang