Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orca View

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Yolanda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Absolutely beautiful and amazing. Ons het dit vreeslik baie geniet. Die plekkie is veilig en gemaklik met 'n lekker vakansie atmosfeer. Hulle sien ons vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Ons het vir 'n naweek gegaan en baie geniet. Die huis was lekker en ek sal dit definitief aanbeveel. Ek kon die see sien, ruik en hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Orca View
Dear Magda, thank you for the wonderful review.

Emile B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Fantastic location. Was awesome to have a break with the dogs where they are accommodated. Walking distance to the beach and a view of the beach!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nicky
Orca View
Dear Emile, thank you for the wonderful review.

Chantel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Perfek geleë, kan stap selfs met kleintjies. Alles wat jy nodig het. Heerlike swembad en braaigeriewe. Lekker vir binne en buite ontspanning as die weer draai. Sal graag weer daar bly. Oulike plek, netjies en skoon. Ook - Met kleintjies verander planne vinnig - as jy gestap het strand toe kan jy gerus terugstap - dit is regtig 'n klipgooi. Mooiste sonsondergang van die stoepie af. Jy kan klop aan sy deur vir enige hulp of goedjies wat jy dalk vergeet het ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nicky
Orca View
Dear Chantel, thank you for the lovely review.

Jenny K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2023

Was heel lekker. Dit was lekker, maar asb. moenie adverteer dat diere welkom is nie, want die eienaar het ook honde. Ons moes elke keer as ons wou swem eers seker maak dat hulle honde toegesluit is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nicky
Orca View
Dear Jenny, thank you for the review. Pets are definitely welcome and therefore it’s advertised as such. We allow our pets to roam the property, but due to the fact that these are visiting pets, and you are on holiday, we prefer you enjoy the pool area without the disturbance from our dogs.

Willie J V
Kort verblyf
4.0
Mrt 2023

Ons kuier by Orca View was aangenaam. Orca View se kamers is netjies en ruim.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Courtney F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Weekend with friends. We had a great stay. Would definitely recommend. The hosts are helpful and prompt with responses and communication. Location is very close to the beach and other amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Pragtige selfsorgeenheid met 'n wonderlike see-uitsig. 'n Pragtige selfsorgeenheid met 'n wonderlike see-uitsig om die sonsondergang te geniet met alle fasiliteite beskikbaar van buite- tot binnebraai, baie sentraal geleë om Kaapstad vanaf te geniet, alles binne een uur se ry-afstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annekie F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Was ongelooflik. Orca View is perfek gelede, jy sien die see maar is blok weg van see en verkeer. Ideal vir gesin met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Aug 2022

Not what we expected for a rental of that price a day out of season. The hosts were very nice, but the apartment is run down. Rusted and broken outdoor furniture, strange level changes on the floors which caused my son to trip and fall several times. No hot water until the next day due to a broken geyser. We even found a cockroach in the one bedroom, no tin opener and the cooking utensils and crockery need to be updated. I think a discounted rate should be granted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Nicky
Orca View
This does not warrant a response as much as I’d like to give one.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mostertweg 45, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078ebe79c5d8f40db1dc2f3f406c6860df0042a43337d8d7bb87071780da97ff1dccdc8be7536522eb780676dc47109267ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 45 Mostert Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.724985874607 18.443652682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang