Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orchard Corner Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchard Corner Cottage, Paarl, Sonstraalweg, 7628, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Orchard Corner Cottage is op 'n werkende plaas met die naam Minie wat in die hartjie van die Kaapse Wynlande, in die Paarl geleë is. Dit bied selfsorgverblyf aan vakansiegangers, sakereisigers of selfs 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.

Dié moderne kothuis is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, bad, wasbak en toilet.

Hierdie oopplan-kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n induksieplaat, broodrooster, mikrogolf, yskassie en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus is. Verder is daar 'n kaggel, lugversorging, 'n platskerm-TV en die volle DStv-pakket. WiFi is op die perseel beskikaar.

Die kothuis lei na 'n binnehof met 'n houtvuurwarmbad, braai-area, 'n tafel en stoele en 'n mooi uitsig op die Paarlberge.

Orchard Corner Cottage is naby verskeie wynplase, winkels en besienswaardighede soos die Taalmonument.

Daar is 'n omsetter op die perseel sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Belinda B
Saam met lewensmaat
5.0
So lekker plekkie. Asemrowend mooi en rustig. Area is so rustig en privaat. Plekkie is soos iets uit 'n tydskrif. Ongelooflik lekker gebly.
Okt 2023
Ashleigh P
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and peaceful place to stay. We made a friend with the neighbourhood dog Ava.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Darrell J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for a couple looking to get away. My wife and I had a lovely stay at Orchard Corner. The décor and amenities were perfect for s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Theresa M
Saam met lewensmaat
5.0
Ek het die mees wonderlike tyd gehad. Ek en my eggenoot het ons 2de huweliksherdenking gehad en het dit vreeslik geniet. Die ontvangs was vriendelik e...
Sien meer
Feb 2023
Tanya B
Saam met lewensmaat
4.2
Our honeymoon was so relaxing and peaceful, a beautiful place to stay. It was so relaxing. ‍
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Simonie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Orchard Corner Cottage, Paarl, Sonstraalweg, 7628, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orchard Corner Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchard Corner Cottage, Paarl, Sonstraalweg, 7628, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09062870eb9af5cdfea53eb93b330e46cb7a88662911cb516d479c9613fa155caef9996aa70c8ed74b80cc6e7c3f6855ce50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Orchard Corner Cottage Paarl, Sonstraal Road 7628 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.726534782641 19.022086858749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang