Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orchard Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 64 resensies vir Orchard Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Stanley V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley V

Baie goeie ontvangs gehad.

Het baie lekker gebly en 'n baie goeie ontvangs ook gekry.

Orchard Guest House se terugvoer


Ek is bly om te hoor dat jy 'n aangename ervaring gehad het en dat ons ontvangs aan jou verwagtinge voldoen het. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer!

Orchard Guest House
Stephanie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V

Skoon, netjies, vriendelike ontvangs en diens. Uitstekend sal verseker aanbeveel.

Ja definitief. Elna was 'n uitstekende gasvrou. Jy het dadelik welkom en op jou gemak gevoel. Sy en haar seun was baie vriendelik en behulpsaam. Personeel was deeglik en vriendelik.

Poline M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poline M

Our stay was pleasant and enjoyable.

Our stay was awesome and comfortable, the rooms are clean and spacious.

Pjh S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pjh S

Lekker.

Ja, netjies en vriendelik.

Orchard Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Ek waardeer dit. Hoop jy gaan gou weer hier kom oorbly.

Orchard Guest House
Avela A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avela A

Awesomeness.

We enjoyed our stay there.

Orchard Guest House se terugvoer


We're thrilled to hear that you enjoyed your stay with us! Thank you for choosing our guesthouse. If there's anything we can do to make your next visit even more enjoyable, please don't hesitate to let us know. We look forward to welcoming you back in the future!

Orchard Guest House
Lood M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood M

Ek het dit geniet.

Dit was baie aangenaam en naby die sentrum gewees.

Orchard Guest House se terugvoer


Dit is goed om te hoor dat jou verblyf aangenaam was! Ons is bly dat jy die nabyheid van die sentrum geniet het. Baie dankie vir jou terugvoer!

Orchard Guest House
Cindie M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindie M

Braai area by kamer was lekker gerieflik gewees.

Het lekker geslaap, eetgerei was net nie skoon gewees nie.

Orchard Guest House se terugvoer

Goeie more,

Ek is baie bly dat julle ons gekies het en dat julle lekker geslaap het.

Baie dankie dat julle my attent gemaak het op die eetgerei wat nie skoon was nie. Ek het my personeel gesê om aandag daaraan te gee.

Orchard Guest House
Anjalize L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anjalize L

Daar was geen suiker in die kamer nie.

Ja, maar die eienaar het 'n klein hondjie wat in die gastehuis bly, en elke keer as daar iemand loop of beweeg, blaf dit verskriklik in die gastehuis. Baie baie steurend gewees.

Chris V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Netjiese en kleinerige eenheid.

Als netjies en soos geadverteer. Parkeer area kan 'n probleem wees as hulle vol is en die badkamer is baie beknop. Sal weer daar stop maar dan 'n ander eenheid huur.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Kassiem A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kassiem A

Restful.

The host was excellent in accommodating our every need, especially after we were disappointed by two other B&Bs in the area, namely Villa Vredenrust (gave our room to someone else) and Pebble Fountain (not up to standard and unclean). We even opted to stay on ver another night at The Orchards because of the hospitality of our gracious host!

Orchard Guest House se terugvoer

Thank you, Mr Kassiem.
We would love to host the 2 of you again. You are heart-friendly people, and it was a pleasure to host you.

Kind Regards,
Orchard Guesthouse

Orchard Guest House
Mauritz B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz B

Bedagsaam en vriendlike diens.

Goeie waarde vir geld.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Freddie E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie E

Baie lekker gekuier, gasvry en skoon. Prys te hoog vir wat jy kry.

Voorstel van my is: 1. Haardroër 2. 2 gemaklike stoele 3. 2 laag toilet papier 4. Versoeters vir nie-suiker gebruikers

Martin V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Netjiese plek. Ons het lekker hier oorgeslaap.

Is tevrede. Beveiligde erf. Maklik bereikbaar. Naby Rosepark Hospitaal geleë. Goeie diens deur personeel. Netjiese kamers. Gee ook ontbyt.

Orchard Guest House se terugvoer

Mnr. Venter,

Baie Dankie vir die terugvoering.
Bly jul het 'n aangename verblyf gehad by Orchard Gastehuis.

Mag jul 'n geseende week he.
Groete
Jackie

Orchard Guest House
Johan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Uitstekend!

Ons is hartlik en vriendelik ontvang, en alles was soos wat 'n mens dit sou verwag het, baie goed! Hierdie gastehuis is gerieflik binne vinnige bereik van al die hoofroetes, nl. N1, N8 en die N12!

Orchard Guest House se terugvoer

Goeie dag Johan,

Baie dankie vir jul resensie, waardeer.
Baie bly dat jul die verblyf geniet het.
Hoop om jul weer te akkommodeer in toekoms!

Groete
Jackie en Riaan

Orchard Guest House
Virginia K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginia K

The place is so welcoming and the staff is friendly. I had a peaceful stay.

If you're looking for a peaceful accommodation I recommend you try Orchard Guest House. From the minute you arrive until you leave the staff is so helpful and their breakfast is delicious. The place is so clean.

Orchard Guest House se terugvoer

Hello Virginia,

Thank you for rating us, much appreciated.
So glad you had a wonderful stay.

Take care!
Regards
Jackie and Riaan

Orchard Guest House
Jacques V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Bekostigbare akkommodasie met alles wat jy nodig het met sentrale ligging wat my taak vergemaklik om vinnig en betyds my afsprake na te kom.

Vriendelike, behulpsame eienaars, Riaan en Jackie wat behoeftes van gaste verstaan en bereid is om die ekstra myl te loop. Riaan was veral baie behulpsaam om vir my die adres/ligging van 'n skool te bekom wat ek moes besoek en Jackie het tydens my vertrek die oggend 'n wegneem ontbyt voorberei. My komplimente ook aan Jackie wat reggekry het wat geen restaurant/hotel nog kon vermag, naamlik om my eiers presies reg te bak. Baie dankie nogmaals vir julle gasvryheid. Sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak en aanbeveel.

Orchard Guest House se terugvoer

Goeiedag Jacques,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer na jou verblyf hier by ons. Ons is regtig bly dat jy dit geniet het. Ons streef daarna om ons gaste se verblyf so gemaklik as moontlik te maak en alles wat ons in die gastebedryf aanpak tot die beste van ons vermoëns te doen.

Ons hoop dat jou besoek in Bloemfontein asook Kimberley positiewe reaksie gehad het.

Alle sterkte en ons hoop om jou weer in die toekoms te sien!

Groete
Jackie en Riaan

Orchard Guest House
Garth L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Garth L

Quality accommodation. 1 of the best Bloem has 2 offer.

Friendly host. Good facilities. Tasty breakfast. Value for money.

Orchard Guest House se terugvoer

Good day Garth,

Thank you for your review.
So glad you had a comfy stay with us.
Hope to see you again in future!

Have a lovely day,
Regards
Jackie

Orchard Guest House
Carin D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Carin D

Redelik gemaklik.

Daar was slegs een stel handdoeke wat ons moes deel. Stort het swart muf en geen uitlaatgat. Skuifdeur se slot was stukkend. Eiendomme geleë reg oorkant 'n winkelsentrum en in besige straat.

Orchard Guest House se terugvoer

Goeie naand Mev.Dreyer,
Dankie vir die terugvoering.
Ons vra onverskoning vir jul onaangename ervaring.
Ons plaas wel een handdoek per gas in elke kamer, ons sou met graagte vir julle ekstra handdoeke gegee het indien jul sou vra.
Ons streef om ons gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak. Ons verkies dat enige 'situasie' dadelik aan ons gerapporteer word - aandag kan dus dadelik daaraan gegee word tydens u verblyf.

Dankie
Groete
Jackie


Orchard Guest House
Mariette R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette R

Kamers volledig en gerieflik toegerus.

Ons is baie vriendelik ontvang en ook veilige parkering vir voertuig was 'n bonus. Ontbyt was besonders lekker en keurig voorberei.

Meyer V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Meyer V

Netjies, gemaklik en vriendelik.

Vriendelike mense met 'n netjiese gastehuis. Perfek vir oorslaap of verblyf sou jy enige iets aan hê in Bloemfontein. Baie naby aan CRC geleë met 'n maklike lae-verkeer roete daarnatoe. Al ons behoeftes is aan voldoen. Ontbyt was smaaklik en goed voorberei.

Alice O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice O

Netjies en bekostigbaar.

Netjies en bekostigbare verblyf as jy Bloemfontein vir enige rede besoek.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Petro P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P

Maklik om te kry. Skoon en netjies.

Ons het lekker gebly. Skoon en netjies. Naby alles.

Nelmari B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari B

Dis die plek om te wees!

Ek het een keer vir my oupa en ouma plek bespreek by Orchard Gastehuis en nou wil hulle nêrens anders oorslaap wanneer hulle in Bloemfontein is nie! Hulle gaan nou vir die derde keer! Die eienaars is baie gawe mense en die verblyf self is regtig waarde vir geld! Baie dankie vir jul goeie diens, en dat jul my grootouers keer op keer so goed ontvang!

Rebecca M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca M

Uitstekend!

Die gashere, Riaan en Jacky was baie vriendelik en behulpsaam. Uitstekende gashere!

Nelius V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius V

Ek het baie lekker gebly by Orchard.

Ek het 3 aande by Orchard geslaap. My kamer was skoon en netjies en die gasheer en gasvrou, Riaan en Jackie, is baie aangenaam en vriendelik. Ek sal beslis weer daar oorslaap as ek in Bloemfontein kuier.

Muggie K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Muggie K

Ons het heerlik gebly en baie tuis gevoel.

Met ons aankoms is ons baie vriendelik ontvang en het onmiddellik tuis gevoel. Die kamers was mooi skoon en die lekker kuierstoep het ook bygedra om ons verblyf nog lekkerder te maak. Hier kon ons lekker om 'n koppie koffie kuier en sommer net ontspan. Dankie vir jul gasvryheid, ons sal weer kom kuier!

Martin S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Pragtig, skoon en netjies.

Vriendelike diens en 'n lekker ontbyt teen 'n billike prys. Sal weer daar oorslaap.

Jan M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M

Bekostigbare verblyf en vriendelike diens.

Die uitleg van die huis en parkeer area is goed. Die kamers beskik oor al die basiese benodigdhede en lugversorging. Die gastehuis is redelik naby aan die N1 snelweg asook die Casino en kitskos restaurante.

Neil M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil M

Waarde vir geld.

Die gastehuis is waarde vir geld met 'n gemiddelde ligging, ideaal vir 'n gesin wat 'n aand moet slaap en weer vertrek die volgende dag. Die diens was goed en daar was veilige parkering vir ons kar en sleepwa.

Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Rika M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M

Het lekker gebly, rustige en sentrale area.

Ek hou van die eenvoudige, maar elegante kamers. Hou ook van die buitedeur-opsie. Vriendelike eienaars!

Caretha R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caretha R

Absoluut perfek. Ons kon nie 'n beter keuse gemaak het nie.

Die verblyf was uitstekend. Ons sal beslis weer deer tuisgaan. Uitstekend geleë en sentraal.

Suzelle S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle S

Puik!

Dit is vyfster-verblyf op sy beste. Die eienaars is baie gaaf en behulpsaam en die kamers is van topgehalte. Ek sal enige iemand aanbeveel na Orchard Guest House. Wat 'n wonderlike ervaring.

Awie En Anna-marie H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie En Anna-marie H

Lieflik!

Uitmuntende diens!

Nienke B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nienke B

Gerieflike verblyf!

Baie netjiese, skoon verblyf. Gerieflik reg oorkant die kleinerige winkelsentrum (Pick 'n Pay, Wimpy, banke, ens.) Gratis WiFi beskikbaar by Wimpy (30 minute) as jy dit nodig het. Lekker ontbyt.

Cobus C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus C

Excellent.

Near Rosepark. Friendly hosts.

Mike U - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mike U

Goed!

Huislike atmosfeer en 'n great ontbyt!

Menwil G - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Menwil G

Gemaklike verblyf, baie vriendelike mense.

Die terrein en kamer was baie netjies en baie vriendelike mense. Sal enige tyd weer by die gastehuis bly. Oulike hondjies.

Tania L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania L

Lekke!

Ons kort kuier in Bloemfontein was baie lekke, die dame van die gastehuis was baie vriendelik en die ontbyt die volgende oggend was fabulous!

Alan B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan B

Fantasties en gasvrye ontvangs.

Ons het laat gekom, maar ons kamer was reg gewees. Ek het my beursie vergeet en toe ek hulle skakel, het hulle alles in hul vermoë gedoen om my te help. Verder was ons verblyf baie lekker.

Albie C - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie C

Was baie lekker!

Sien die sterre hieronder.

Hans B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans B

Baie lekker akkommodasie en gasvryheid met alles wat jy wil hê onder een dak.

Dit het gevoel asof ek by my eie huis is.

Iselda M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iselda M

Al wat teleurstellend was, is die ekstra wat betaal moes word vir ontbyt.

Die akkommodasie se duidelik B&B en nerens staan daar dat ontbyt ekstra is nie. As dit die geval was, sou ons nie so groot ontbyt geëet het nie. Ontbyt was uit die boonste rakke en ons kan nie kla nie. Miskien moet dit net duidelik in die advertensie staan.

Lauren V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren V

Awesome place to stay and very accomodating people, loved it

Wonderful experience. Very friendly and attentive. Would definitely recommend and would definitely return.

Lg P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lg P

Wonderlik, baie dankie!

Vriendelik en behulpsaam. Gasvryheid wonderlik. Kan aanbeveel vir gaste!

Miranda P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda P

Everything we needed

Was everything we needed end enjoyed our stay.

Andries B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries B

Aangenaam en gesellig.

Ons het die verblyf geniet, net jammer die koffie was te min. Die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Carlo R - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlo R

Het heerlik gebly! Sou graag 'n yskassie in die kamer wou gehad het.

Baie lekker gebly. Sal weer daar gaan bly!

Callie T - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Callie T

Lekker gebly - sentraal geleë en maklik bereikbaar.

Ons was teleurgesteld dat ons vir B&B bespreek en betaal het, en Sondagoggend moes uitvind dat daar nie Sondae ontbyt bedien word nie.

Marieka C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieka C

Mense was baie vriendelik, alles was netjies en het lekker geslaap

Al problem wat ons daar ondervind het, was die dak wat gelek het by die toiletntoe dit gereen het, verder was alles baie netjies en skoon en almal was baie vriendelik daar, hulle het jou gou tuis laat voel.

Jannie L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie L

Enjoyed the over night stay

Very good and clean with friendly service provided.

Rinda R - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rinda R

Goeie waarde vir geld.

Sien die sterre hieronder.

Judy L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Judy L

They were very accommodating

The rooms were spacious and clean. We were only passing through so did not interact too much.

Trudi L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi L

Goeie nagrus in 'n baie warm Bloemfontein!

Die gastehuis is netjies en baie sentraal geleë met uitstekende kliëntediens.

Eian R - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eian R

Asolutely magic!

The hosts were great (Including Pokkels) and we will definitely stay there again!

Michelle S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Felt very welcome.

Fantastic people - always went out of their way to assist me. Really enjoyed our stay.

Alan B - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan B

Baie aangenaam.

Dit was baie lekker en ons sal die plek aanbeveel. Ons sal in die toekoms altyd hier oorbly.

Carlo R - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlo R

Baie vriendelik, heerlik geslaap en uitstekende verblyf. Sal weer daar slaap!

Geen klagtes nie!

Liang X - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liang X

Very cool place. Clean and Comfort.

Jackie and Riann are great! Will stay here again if I have an opportunity to visit Bloemfontein in the future.

Andre M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre M

Baie aangenaam. Mense baie vriendelik.

Die plek is baie netjies en skoon. Die voertuie is veilig met 'n elektriese hek. Die kamers het lekker warm vir daardie koue aande.

Amanda N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda N

Aangename verblyf en baie vriendelike gasheer.

Die pragtige skoon kamers met lugverkoeling was 'n heerlike lafenis in die Bloemfonteinse hitte. Ons gasheer was baie vriendelik en die ontbyt was net wat ons nodig gehad het vir die volgende skof van ons reis.

Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benaderylaan 130, Fichardtpark, Bloemfontein, 9331, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b7b9651912298dcbd9a015659d8d370816974f1167d847479ad9dce6902fc1bc5e6ac6b64cb48e1daad6dfbc28b2159edff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 130 Benade Drive Fichardtpark 9331 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.14548 26.18129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang