Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orchard Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shannon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Orchard Manor
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Fantasties.

Verblyf was baie lekker. Diens was uitstaande. Ons het dit baie geniet.

Kaylee P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylee P

Clean and beautiful.

Tranquil, beautiful and clean accommodation and surroundings. Would definitely stay again. Friendly owners as well.

Michael Jacques H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael Jacques H

Nice overall stay.

Very nice tranquil location with good service all round.

Remona B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Remona B

It was amazing! Such a beautiful peaceful place.

Everything went really well. The views are great. The place feels homely and comfortable. Overall, it was an awesome experience. Will definitely do it again.

Charmaine B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

An exquisite and delightful experience.

Our stay at Orchard Manor was a delightful experience filled with blessings and memorable moments.

Peter F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter F

We would go back.

Very relaxing place to stay. Stunning view of the mountains, friendly cats and zebras visited often. Load shedding is a challenge, but the gas stove/oven was a great help. Take a torch.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Christine P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine P

Baie lekker akkommodasie. Baie veilig en baie sentraal geleë vir restaurante, aktiwiteite en stap.

Akkommodasie baie skoon. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Carol en haar man het in die middel vand die nag Chinese toeriste gaan haal wat moes oorslaap en verdwaal het. Toeriste het toe geen kos gehad om te eet nie en Carol het hulle uitgehelp met my kos uit hulle kombuis tot die volgende dag. Carol kon nie genoeg vir ons doen nie.

Nikki S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nikki S

Be nice to have hot water in the kitchen, maybe a sponge and extra dishwashing liquid, also the rain causes the water to be sandy.

Maybe also some pest control as there were baby cockroaches in the wood of the bed. The bedding also smelt very damp. Overall, the owner is amazing, communicates kindly. This place is beautiful, I will go there again, just a few things to attend to.

Jennifer E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer E

Beautiful, peaceful and lovely fresh air.

The zebra's are fantastic the female is very friendly. Just the road to the Manor was not very good.

Marianna V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna V

Ideale ligging vir natuurskoon en vrede.

Orchard Manor het alles wat nodig is met vriendelike en bedagsame bestuurders maar die pluspunt is die nabyheid aan die natuur en groot oop ruimtes met pragtige uitsig op die berge.

Detken S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Detken S

Rus met 'n fantastiese uitsig.

Heerlike eenheid met alles wat jy nodig het om bietjie af te skakel. Kuier saam met die sebras op die grasperk terwyl jy die uitsig op die berge geniet. Heerlike staproetes vir elke fiksheidsvlak.

Wessel P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel P

Uitstekende skoon akkomodasie met 'n pragtige uitsig en oulike staproetes vir kleiner kinders.

Sien sterre.

Georgina G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Georgina G

Peaceful breakaway.

A weekend getaway that was peaceful and relaxing. Roaming animals and a picturesque view, nothing can compare. Everything is well maintained and looked after. The accommodation has all the necessities. A great place for a couple or family that need a break.

Ansa L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ansa L

Plaas atmosfeer in die Sentrale Drakensberge.

Orchard Manor is baie sentraal geleë reg langs die Drakensberg Seunskoor. Die eenheid is lekker ruim met 'n kaggel en het 'n pragtige uitkyk op die omgewing. Die sebras wat tot op jou voorstoep kom dagsê was 'n welkome verrassing. Net so paar dingetjies wat bietjie gepla het was, dat daar geen warm water in die kombuis is nie. Die bed in die hoofvertrek se matras is baie sag en die beddegoed is al oud en verbleik alhoewel dit baie skoon is. Ons moes die enkelbed duvets van die tweede kamer gebruik want ons kon nie nog 'n dubbelkombers in die kamer kry nie. Maar verder het ons die plaasatmosfeer en ligging baie geniet.

Thomas H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas H

Good place for holiday accommodation

People are very friendly.

Annalie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie S

Pragtige uitsig, gerieflike en veilige verblyf. Stil, maar tog naby genoeg aan swembaddens en restaurant.

Pragtige uitsig oor die Drakensberge. Baie gerieflike verblyf. Geen kragopwekker. Ons het baie gesukkel met area krag wat af was en as krag af is vir lank is daar ook nie water nie. Eenhede is gerieflik, en was lekker vir ons groot groep van nege. Restaurant en swembad naby, maar ver genoeg dat dit stil is by eenhede. Mak zebra’s in die area, apies en bobbejane, plaas-gevoel. Eienaars vriendelik en hulpvaardig. Ons het dit baie geniet, veral die uitsig wat onbelemmerd en pragtig is.

Heather C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather C

Most tranquil, clean and comfortable accommodation ever.

Patrick and I have not been to the Drakensberg Mountains in 7 years, but since staying at Orchard Manor, we are planning our next trip in March and will definitely want to stay at Orchard Manor, we loved it! Clean, picture perfect and tranquil, definitely recommended if you love the mountains and nature!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustigste, skoonste en gemaklikste verblyf ooit.

Ek en Patrick was vir sewe jaar nie in die Drakensberge nie, maar sedert ons in Orchard Manor gebly het, beplan ons ons volgende reis in Maart en sal beslis by Orchard Manor wil bly, ons was mal daaroor! Skoon, prentjiemooi en rustig, beslis aanbeveel as jy van die berge en die natuur hou!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Linus S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linus S

Ongelooflike uitsig en super skoon!

Ongelooflike uitsig oor die berge! Super skoon en netjies! Met mak sebras wat jou kom welkom sê! Na misverstand oor of daar kaggel in die eenheid was, het die eienaar ons geskuif na ‘n eenheid met ‘n kaggel.

Lizelle S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Skoon, gemaklike alles wat jy nodig het verblyf.

Ons het baie lekker gebly, die weer was koud, maar die huisies is warm en het alles in om nog steeds jou verblyf te geniet.

Anne F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne F

Great view on the mountains in 100% privacy.

We were fully surprised by the location of Orchard Manor. The zebras welcomed us. What a spot! Hardly to describe our experience without getting exaggerated. The swimming is great. And also the restaurant in the camp nearby. One remark: the fuel station was out of order during our visit. So take care that your tank is filled up! And wine or beer is not sold in the shop. Wonderful hikes in Monkeys Owl and Cathedral Peak.

Frik V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik V

View magnificent.

Tranquil and very relaxing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsig.

Rustig en baie ontspannend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tracy-lynn F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy-lynn F

Idyllic country house in the heart of the mountains.

We loved the space and the natural surroundings.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Idilliese plattelandse huis in die hartjie van die berge.

Ons was mal oor die plek en die natuurskoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Piet P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet P

Pragtige plek wat in 'n baie mooi en stil area is, net soos ek daarvan hou.

Die chalet is pragtig, met ongelooflike uitsig op die berge, geleë in die hart van seker die beste vakansiebestemming in SA. Die kleinkinders was gaande oor die mak sebras wat daar rondgeloop het. Speelplek vir die kinders was oorgenoeg en die feit dat jy nie tussen ander mense vertrap word nie is absoluut priceless.

Ben V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben V

Pragtige uitsig vanuit die huisie op die berge.

Geen spieël, met kragpunt onder vir grimeer en hare blaas. Haardroër in badkamer met geen kragpunt. Geen welkom koffie en melk met aankoms vir eerste dag. Matras van memory foam en baie sag, slaap in 'n gat binne 5 min. Andersins baie lekker gewees.

Marc S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marc S

Rustig, ruim, skoon en mooi uitsig.

Lekker op die plaas. Rustige omgewing en mooi uitsig na die berge. Ruim vertrekke en skoon. Geen brandhout vir die kaggel nie. Hoenders maak jou voor 05:00 wakker.

Jana V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Gemaklike verblyf met pragtige uitsig.

Die eenheid is goed toegerus en lekker ruim. Die uitsig is ongelooflik. Daar is zebras en eende wat op die erf rondloop. Die groot bed is in die leefarea en dus glad nie privaat nie. Ons het baie lekker gebly - baie goeie waarde vir geld!

Jelanie S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jelanie S

Asemrowende bestemming met flinke vriendelike diens.

Asemrowend mooie bestemming met flinke en vriendelike diens. Behuising is tops. Vele aktiwiteite. Veilige staproetes in die Drakensberg. Jou siel sal hier rus vind.

Adri D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

A lovely, neat, spacious unit to stay in. Family friendly.

Thank you so much for a lovely stay.

Vanaf
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 265
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dragon Peaks Park, R600, Champagne Valley, 3331, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMDRkYzgyLTM1YTUtNGE1YS04NDhkLWMxMThjMDgxZTJmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Dragon Peaks Park R600 3331 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.020679702573 29.429910470717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang