Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orchard Manor

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dragon Peaks Park, R600, Champagne Valley, 3331, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 265 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Orchard Manor bied verblyf in selfsorg-eenhede en is op 'n plaas in die Sentraal Drakensberge geleë. Die perseel is in die Dragon Peaks Mountain Resort geleë en grens aan die UNESCO Maloti-Drakensberg Park.

Gaste kan tussen 4 selfsorg-eenhede kies. Elke eenheid is aan die oorkant van die herehuis en die gesins- of huisbestuurders is in die middel. Gaste kan vanaf elke eenheid na 'n ruim agterste grasperk uitstap en 'n lieflike uitsig op Cathkin en Champagne Castle-bergpieke bewonder.

Orchard Manor Eenheid 1 en Eenheid 2 het 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Daar is 'n kaggel en 'n buitebraai-area, met uitsigte op die bergpieke.

Die Orchard Manor Couple se suite beskik oor 'n oopplan-kombuisie, -eetkamer, hoofslaapkamer en leefarea.

The Orchard Manor Couple's retreat is 'n perfekte wegbreekplek vir gaste wat rus en vrede soek en is naby die berg geleë. Dié eenheid bestaan uit 'n hoofslaapkamer, oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea.

Orchard Manor skuil tussen 2 vrugteboorde teen 'n heuwel bo Mount Champagne en die Drakensberg Seunskoor se skool. Die perseel is 5 minute se ry op 'n grondpad vanaf die oord se ontvangsarea.

Gaste het volle toegang tot al Dragon Peaks Mountain Resort se doendinge en geriewe. Dit sluit 'n restaurant, Oaks Superette, voetslaanroetes, 'n swembad, tennisbane, die Adventure Centre, perdry, bergfietsroetes, en Westline Aviation-helikoptervlugte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Johan C
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Verblyf was baie lekker. Diens was uitstaande. Ons het dit baie geniet.
Jun 2024
Kaylee P
5.0
Clean and beautiful. Tranquil, beautiful and clean accommodation and surroundings. Would definitely stay again. Friendly owners as well...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Michael Jacques H
Saam met lewensmaat
5.0
Nice overall stay. Very nice tranquil location with good service all round.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Remona B
Gesin met klein kinders
5.0
It was amazing! Such a beautiful peaceful place. Everything went really well. The views are great. The place feels homely and comfortab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Charmaine B
4.8
An exquisite and delightful experience. Our stay at Orchard Manor was a delightful experience filled with blessings and memorable momen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shannon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Dragon Peaks Park, R600, Champagne Valley, 3331, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Orchard Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dragon Peaks Park, R600, Champagne Valley, 3331, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMDRkYzgyLTM1YTUtNGE1YS04NDhkLWMxMThjMDgxZTJmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Dragon Peaks Park R600 3331 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.020679702573 29.429910470717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang