Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orchards Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D234, Camperdown, 3702, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Orchards Bed and Breakfast is 4 kilometer van Camperdown se middedorp af geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike en rustige wegbreek, naby die dorp of op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf by Orchards Bed and Breakfast bestaan uit 7 eenhede wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie eenhede het slaapplek vir tussen 2 tot 4 persone en is toegerus met óf 'n koningingrootte-bed en óf 2 enkelbeddens, met 'n en suite-stort of bad, wasbak en toilet. Geriewe ingesluit by al die eenhede is lugversorging, gratis WiFi, 'n kombuisie met basiese toebehore, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Ontbyt word op die patio-area by die hoofgebou bedien, en heerlike aandetes kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuis bied ook kamer- en wasgoeddiens, en daar is 'n gemeenskaplike plonspoel en braaigeriewe vir gaste om van gebruik te maak.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, met 24 uur-sekuriteit op die perseel. Orchards Bed and Breakfast is 17 kilometer vanaf Natal Leeupark, sowel as 'n privaat wildreservaat, geleë. Die eiendom is ook 13 kilometer vanaf Ashburton geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
3.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Allan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • D234, Camperdown, 3702, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Orchards Bed and Breakfast het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D234, Camperdown, 3702, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhYjBhYjRmLWMwZTEtNDlhZS1iNTFmLWQwZWEwZDZmZjYyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 D234 Camperdown 3702 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.736932123662 30.518684387062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang