Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orchid B @ Stilbaai

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B Orchid-rylaan 37, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 900 R4 410 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Orchid B @ Stilbaai is 'n pragtige selfsorghuis in Stilbaai, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n groep vriende en gesinne wat op soek is na 'n kleurvolle vakansiehuis.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 volwassenes en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Drie van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die vyfde slaapkamer 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet het. Gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n toilet.

Die oopplan-leefarea op die boonste verdieping het 'n kombuis, leefarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het 'n groot etenstafel en 'n kaggel. Die leefarea het oorgenoeg sitplek, 'n TV en 2 glasdeure wat na die balkon lei. Op die onderste verdieping is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en daar is 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep met sitplek, 'n etenstafel, ingeboude braai en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis is naby plaaslike winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 7
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet
Badkamer 6

Toilet
Badkamer 7

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Astrid Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • B Orchid-rylaan 37, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orchid B @ Stilbaai het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 900
R4 900 R4 410
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 900
R4 900 R4 410
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B Orchid-rylaan 37, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc939ccd712fe61480b27262f82cd60bc8c9b171197546777344ffd9c2248e885112315c1b2c4b259726f5736272d3e7e3fcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 900 nouVanaf R4 410 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 37 B Orchid Drive Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.355502585697 21.412208788361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang