Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oregon Cottage

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Elmarie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Ontspannend. Die akkommodasie was wat ons voor betaal het. Amalia en Alet het ons baie tuis laat voel en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia V
1 nag Saam met vriende
4.2
Apr 2023

Heerlik Pragtige plek en heerlik geslaap in die besige dorp.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amalia
Oregon Cottage
Beste Amelia Baie dankie vir die terugvoer dit is vir ons belangrik dat ons gaste tevrede moet wees met hulle verblyf. Baie dankie vir die positiewe terugvoer hoop met julle volgende besoek dat dit 'n 5 ster ervaring sal wees laat weet ons asseblief hoe ons kan verbeter om julle volgende ervaring 'n 5 ster ervaring te maak. Oregon Groete Amalia

Dominique F
1 nag
5.0
Jun 2021

Comfortable stay. Guesthouse is suitably located with ample off-street parking. Friendly and welcoming reception upon arrival. The rooms are lovely, clean and welcoming with all the necessities. A comfortable stay en route to your next destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisha O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Skoon, netjies, gasvry. Ons het 'n troue in Clocolan bygewoon en eers 23:30 ingeboek met 'n vriendelike ontvangs, skoon kamer, veilige parkering en heerlike ontbyt die volgende oggend. Besoek hierdie plekkie gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amalia
Oregon Cottage
Beste Marisha, Baie dankie vir die positiewe terugvoering i.v.m. jul verblyf by ons. Dit is altyd vir ons baie lekker as ons gaste tevrede is met hul verblyf, en die diens wat hulle ontvang het. Ons streef daarna om ten alle tye ons gaste tuis te laat voel. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Amalia van Rooyen

Moses P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Peaceful and relaxed. The cottage meets the standard of business and individual travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amalia
Oregon Cottage
Dear Moses, Thank you for the 5-stars and positive review, we really do appreciate it. We are always glad when our guests enjoyed their stay with us. We hope to see you soon again. Kind regards, The Oregon Cottage team.

Hannes R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2021

Goeie verblyf Netjies, goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marieka C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Baie lekker Pragtige uitsig, vriendelike mense, plekkie was mooi en Skoon, lekker kaggel, en stoep. Sal definitief weer gaan!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amalia
Oregon Cottage
Beste Marieka, Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede met hulle verblyf was ons streef daarna om ten alle tye vir ons gaste goeie diens te gee. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete die Oregon Span

Hetta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Lekker gebly. Skoon en netjies en sal hulle weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amalia
Oregon Cottage
Beste Hetta, Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoering ons waardeer dit regtig baie en is dit vir ons belangrik dat ons gaste gelukkig en tevrede is met die verblyf en diens. Ons hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike groete, Oregon Cottage Span

Hilda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2020

Heerlike verblyf. Oregon se personeel was uiters vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Was lekker. Rustig. Lekker WiFi, aircon en DStv. Waarde vir geld. Lekker ruim kamer, baie goed geleë in Ficksburg. Lekker ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Amalia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 12, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d8ce5dc6aac7f8d6c9271fb96077e521455a364e9f5c25192b82aa24a5aeb87c46b25c6dbc1845fa60d9c2439706116f7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 12 Caledon Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.876144310442 27.869636349815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang