Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oregon Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Amalia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 38 resensies vir Oregon Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elmarie K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Ontspannend.

Die akkommodasie was wat ons voor betaal het. Amalia en Alet het ons baie tuis laat voel en die ontbyt was heerlik.

Amelia V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia V

Heerlik

Pragtige plek en heerlik geslaap in die besige dorp.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Amelia
Baie dankie vir die terugvoer dit is vir ons belangrik dat ons gaste tevrede moet wees met hulle verblyf. Baie dankie vir die positiewe terugvoer hoop met julle volgende besoek dat dit 'n 5 ster ervaring sal wees laat weet ons asseblief hoe ons kan verbeter om julle volgende ervaring 'n 5 ster ervaring te maak.
Oregon Groete
Amalia

Oregon Cottage
Dominique F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique F

Comfortable stay.

Guesthouse is suitably located with ample off-street parking. Friendly and welcoming reception upon arrival. The rooms are lovely, clean and welcoming with all the necessities. A comfortable stay en route to your next destination.

Marisha O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisha O

Skoon, netjies, gasvry.

Ons het 'n troue in Clocolan bygewoon en eers 23:30 ingeboek met 'n vriendelike ontvangs, skoon kamer, veilige parkering en heerlike ontbyt die volgende oggend. Besoek hierdie plekkie gerus!

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Marisha,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering i.v.m. jul verblyf by ons. Dit is altyd vir ons baie lekker as ons gaste tevrede is met hul verblyf, en die diens wat hulle ontvang het. Ons streef daarna om ten alle tye ons gaste tuis te laat voel. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Amalia van Rooyen

Oregon Cottage
Moses P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moses P

Peaceful and relaxed.

The cottage meets the standard of business and individual travellers.

Oregon Cottage se terugvoer

Dear Moses,
Thank you for the 5-stars and positive review, we really do appreciate it. We are always glad when our guests enjoyed their stay with us. We hope to see you soon again. Kind regards, The Oregon Cottage team.

Oregon Cottage
Hannes R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes R

Goeie verblyf

Netjies, goed toegerus.

Marieka C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieka C

Baie lekker

Pragtige uitsig, vriendelike mense, plekkie was mooi en Skoon, lekker kaggel, en stoep. Sal definitief weer gaan!!

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Marieka,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede met hulle verblyf was ons streef daarna om ten alle tye vir ons gaste goeie diens te gee.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete die Oregon Span

Oregon Cottage
Hetta V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta V

Lekker gebly.

Skoon en netjies en sal hulle weer gebruik.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Hetta,
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoering ons waardeer dit regtig baie en is dit vir ons belangrik dat ons gaste gelukkig en tevrede is met die verblyf en diens.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Oregon Cottage Span

Oregon Cottage
Hilda S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda S

Heerlike verblyf.

Oregon se personeel was uiters vriendelik en behulpsaam.

Wikus C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C

Was lekker. Rustig. Lekker WiFi, aircon en DStv. Waarde vir geld.

Lekker ruim kamer, baie goed geleë in Ficksburg. Lekker ontvangs gehad.

Corlia L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia L

Uitstekende waarde vir geld.

Uitstekende, vriendelike diens en moeite met ons karavaan.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Corlia
Baie dankie vir die 5- sterre en mooi resensie, ons waardeer dit regtig baie. Dit is altyd lekker as ons goeie en positiewe terugvoering van ons gaste kry. Ons streef daarna om die beste diens vir ons gaste te gee. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer by ons.
Groete
Die Oregon Cottage span

Oregon Cottage
Albert G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert G

Baie netjiese plek om te bly, geen geraas.

Ek sal enige persoon aanbeveel om daar te bly. Mense is baie vriendelik en behulpsame personeel. Kamers is baie netjies en skoon.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Albert,
Baie dankie vir die 5-sterre en mooi resensie, ons waardeer dit regtig baie. Dit is altyd lekker as ons goeie en positiewe terugvoering van ons gaste kry. Ons streef daarna om die beste diens vir ons gaste te gee. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer by ons. Groete die Oregon Cottage span.

Oregon Cottage
Henry H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry H

Mooi plek en alles was netjies. Lekker ontbyt.

Sien sterre.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Henry
Baie dankie vir die 4-sterre en positiewe resensie, ons waardeer dit regtig baie. Dit is altyd lekker as ons goeie en positiewe terugvoering van ons gaste kry. Ons streef daarna om die beste diens vir ons gaste te gee. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer by ons.
Groete
Die Oregon Cottage span

Oregon Cottage
Inus M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inus M

Voldoen aan basiese behoeftes.

Netjies en skoon, al die basiese goed is daar en daar is ook WiFi.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Inus
Baie dankie vir die 4-sterre en positiewe resensie, ons waardeer dit regtig baie.
Dit is altyd lekker as ons goeie en positiewe terugvoering van ons gaste kry. Ons streef daarna om die beste diens vir ons gaste te gee. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer by ons. Groete, Die Oregon Cottage span.

Oregon Cottage
Brian G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian G

Neat, clean and friendly.

See stars.

Oregon Cottage se terugvoer

Dear Brian,
Thank you for the 5-stars and positive review, we really do appreciate it.
We are always glad when our guests enjoyed their stay with us.
We hope to see you soon again. Kind regards, The Oregon Cottage team.

Oregon Cottage
Susan O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O

Uitstekend!

Die bestuurder was so gasvry. Sy het so 'n smaaklike ontbyt voorberei. Ons beveel Oregon Cottages beslis aan!

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Susan,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering oor jul verblyf by ons. Dit is altyd lekker om 5 sterre te kry, en te hoor dat die gaste gelukkig en tevrede met hul verblyf was. Ons streef daarna om die beste diens te lewer aan ons gaste. Ons hoop om julle gou weer te sien by die Oregon Cottage gastehuis. Vriendelike groete, Amalia van Rooyen, Oregon Cottage Gastehuis

Oregon Cottage
Ben K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Vriendelike en behulpsame ontvangs geniet. Skoon en baie netjiese geriewe.

Sal Oregon sterk aanbeveel vir oornag akkommodasie.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Ben, Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie. Dit is altyd lekker om positiewe terugvoering van ons gaste te kry as hul tevrede was met hul verblyf. Ons streef daarna om die beste diens te lewer. Hoop om jul gou weer te sien by die Oregon Cottage. Vriendelike groete, Amalia van Rooyen, Oregon Cottage

Oregon Cottage
Charlise V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlise V

'n Baie ordentlike verblyf met die vriendelikste eregaste wat ons verwelkom het teen 'n billike prys.

Ons het die verblyf en vriendelikheid van die mense baie geniet en sal definitief weer daar gaan oorbly as ons weer in die omgewing is.

Oregon Cottage se terugvoer

Baie dankie julle, ek is so trots op julle.

Julle is 'n wen span.

Oregon Cottage
Martin E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Bevredigend.

Die dame by ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam. Ons plekkie was baie netjies, skoon en het vreeslik lekker geruik. Ons was baie tevrede met die waarde vir ons geld.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Annelize, Baie dankie vir die positiewe terugvoering ons waardeer dit baie. Ons is altyd lekker om positiewe terugvoering van ons gaste te kry as hul tevrede was met hul verblyf. Ons streef daarna om die beste diens te lewer. Hoop om jul gou weer te sien by die Oregon Cottage. Vriendelike groete, Amalia van Rooyen, Oregon Cottage

Oregon Cottage
Antoinette J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette J

Voldoen aan my vereistes.

Baie netjiese en skoon plekkie. Alle geriewe byderhand wat my behoefde was.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Antoinette
Baie dankie vir die 4-sterre en positiewe resensie, ons waardeer dit regtig baie. Dit is altyd lekker as ons goeie en positiewe terugvoering van ons gaste kry.
Ons streef daarna om die beste diens vir ons gaste te gee. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer by ons.
Groete, Die Oregon Cottage span.

Oregon Cottage
Rene D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene D

Perfek.

Sal vir seker aanbeveel, baie oulike plek, sal weer volgende jaar sien!

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Rene, Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie. Dit is altyd lekker om positiewe terugvoering van ons gaste te kry as hul tevrede was met hul verblyf. Ons streef daarna om die beste diens te lewer. Hoop om jul gou weer te sien by die Oregon Cottage. Vriendelike groete, Amalia van Rooyen, Oregon Cottage

Oregon Cottage
Carin T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carin T

A pleasant venue. Just make sure that breakfast is included in the stay.

Oregon Cottage is advertised as a B&B. That is what we expected without having to enquire about breakfast. The next morning at 7:3- we came to locked doors.

Oregon Cottage se terugvoer

Dear Carin,

Thank you for taking the time to give us a review.

The rooms that you booked, were offered on a room-only basis, as indicated on the quote that you accepted.

Yes, we have 2 options but if you go onto the website, you will see that we are actually listed as self-catering, but we do give our guests the option to have breakfast. Unfortunately, you did not arrange with us to have breakfast, and therefore the kitchen was not open that specific morning. if we do not have breakfasts booked, there is no need to keep it open and to let my chef come in unnecessarily. The door was open that morning at 07:00 as the manager is staying on site. According to the camera footage, the door was actually open from 06:55.

My apologies for the misunderstanding, hope to see you soon again at the Oregon Cottage.

Kind regards,
Oregon Cottage Guesthouse

Oregon Cottage
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anette V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anette V

Was in hoofstraat, voertuie beweeg 24 uur op die pad.

As daar geen ander verblyf is nie kan jy daar oornag, maar as jy 'n keuse het, bly in ander straat as hoofstraat.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Anette,
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee oor julle verblyf by ons. Ek is regtig jammer dat jy nie die verblyf geniet het by ons nie. Ek kan nou ongelukkig niks aan die verkeer doen nie jy is regtig van die min mense wat daaroor kla. Baie jammer dat jy vir ons oor die algemeen lae sterre gegee het ons sekuriteit het kameras en voel ek dit is regtig goed so die 2 sterre daarvoor is onregverdig en ook die 2 sterre vir Customer service nadat my mense uit hul pad gegaan het om julle welkom te laat voel. Cleanliness ook onregverdig maar as mens seker sleg geslaap het soos jy beweer is alles mos maar nie reg nie.

Oregon Cottage
Fred B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B

Lekke man lekke!

Ek het per email navraag gedoen oor toeganklikheid as fotograaf en wou vroeg uit. Die eienaar en bestuurder het my terug gebel en my vrae beantwoord en nogal ge-upgrade na 'n ander kamer dat ek nie my toetusting so ver hoef te dra nie, reg voor die kamer parkeer. Danke jul twee.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Fred, baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie, en hoop om jul gou weer te sien. Vriendelike groete, Amalia van Rooyen, Oregon Cottage

Oregon Cottage
Hanlie J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J

Diens is fantasties. Beveel ten sterkte aan. Netjies en skoon. Kospakkies lekker voorberei.

Sal Oregon ten sterkte aanbeveel aan enige iemand. Baie gasvry. Netjies en skoon. Baie ruim. Baie veilig.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Hanlie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit baie. Hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Oregon Cottage

Oregon Cottage
Elizabeth V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Uitstekend!

Baie vriendelike ontvangs (al was dit nat en reënerig), super netjiese kamers met als wat jy nodig het vir 'n lekker verblyf. Regtig goeie waarde vir geld, gerieflike groot kamer en badkamer. Heerlike stoepie om te sit en kuier en baie veilig. Sal beslis weer daar bly, sonder twyfel.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Elize,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit baie.
Hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Oregon Cottage

Oregon Cottage
Philip T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip T

Vriendelike ontvangs, skoon en goed toegeruste wooneenheid, goeie waarde vir geld.

Ons sal Oregon Cottage met 'n oop gemoed aanbeveel, ons verblyf daar was baie aangenaam, die kliëntediens en geriewe is puik.

Estell T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estell T

Alles wat jy nodig het en 'n bietjie meer.

Die kamer was ruim, netjies, skoon en baie gerieflik ingerig met TV, air-con en elektiese komberse vir daardie onverwagte sneeusessies in November. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Estell,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie. Dit is altyd lekker om positiewe terugvoering van ons gaste te kry as hul tevrede was met hul verblyf. Ons streef daarna om die beste diens te lewer. Hoop om jul gou weer te sien by die Oregon Cottage.
Vriendelike groete, Amalia van Rooyen, Oregon Cottage

Oregon Cottage
Hannes O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes O

Netjies en funksioneel.

Baie netjies en goed geleë. Nogal jammer dat die bestuurder/eienaar nie een goeie woord oor Ficksburg of die kersiefees gehad het nie.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Hannes,
Baie dankie vir jou terugvoer. Jammer oor my bestuurder se negatiwiteit, ons is maar net almal deur ñ baie moeilike tyd in ons dorp met die erge water krisisse wat ons beleef het, en die agteruitgang van ons dorp agv swak Munisipale bestuur waaraan ons niks kan doen nie. Dit gaan maar orals so verstaan ek in al die plattelandse dorpies. Ons is egter nogsteeds trots op ons plek en ons mooie berge en natuurskoon, is net nou en dan wat mens ñ af dag beleef dat jy alles in ñ negatiewe lig sien. Ek hoop dat jul ons weer sal besoek in toekoms.
Vriendelike groete
Amalia van Rooyen Oregon Cottage

Oregon Cottage
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Patrick P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Patrick P

Dit was 'n baie claustrophobic twee aande in daai klein kamertjie.

Sien sterre.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Patrick, dankie vir jou terugvoering. Jammer dat jy nie so ñ lekker ondervinding gehad het nie. Die kamer waar jy in was is die mense gewoonlik baie tevrede en het ons nog nooit klagtes gehad nie. Ons het gaste wat al vir baie jare by ons bly en spesifiek vir die kamer vra omdat dit vir hulle ñ "cosy" kamer is, maar nie almal het dieselfde voorkeure nie, besef ons. Hoop om jou gou weer by die Oregon te ontvang sal jou dan in een van ons groter kamers sit. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste ten alle tye gelukkig en tevrede is. Vriendelike groete Amalia van Rooyen, Oregon Cottage

Oregon Cottage
Verie D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verie D

Onvergeetlik.

Stil rustige atmosfeer! Diens uitstekend! Blyplekke uit die boonste rakke.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Verie,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit regtig baie, en is bly dat julle die tydjie by ons geniet het.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Oregon Cottage Guesthouse

Oregon Cottage
Kobus J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J

Geen probleme.

Lekker gebly. Straat kan bietjie besig en rumoerig raak.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Kobus,

Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie. Jammer oor die straat se geraas, wens daar is iets wat ons daaraan kon doen.

Hoop om julle gou weer by die Oregon te ontvang.
Vriendelike groete,
Oregon Cottage

Oregon Cottage
Julia N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia N

Satisfaction guaranteed.

We, my husband and I, together with his brother and his wife, were very satisfied with our accommodation at Oregon Cottage. We have already recommended it to friends and would be very happy to come back again. Louis is friendly and helpful and the rooms were spotless. I'm not sure if there was back-up lighting for the power failure ... we did not need it, but others may have.

Oregon Cottage se terugvoer

Dear Julia,

Thank you for the positive reply, we really appreciate it. There is back up lightning when there is a power failure, will just make sure in the future that all the guests is supplied with that, my apology for that.

Hope to see you soon again.

Kind regards,

Oregon Cottage Guesthouse

Oregon Cottage
Billy E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Billy E

Die netjiese en goed toegeruste wooneenheid het 'n goeie nagrus verseker.

Die netjiese en goed toegeruste wooneenheid het 'n welkome goeie nagrus verseker na ons 4 dae lange motorfietsrit deur Lesotho. Die smaaklike ontbyt wat Louis, ons gasheer, vir ons voorberei het was ook 'n hoogtepunt.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Billy,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste tevrede is.

Hoop om jou gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Oregon Cottage Guesthouse

Oregon Cottage
Anneri M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anneri M

Goed genoeg.

Ons het in Oktober 2016 in Oregon Cottage geslaap vir 2 nagte om 'n troue naby Ficksburg by te woon. Die kamer is netjies en skoon, die bed is gemaklik en die gastehuis is veilig en is goed geleë en maklik om te kry. Ons het in 'n kamer gebly met 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad en stort. Ondanks die watertekort in Ficksburg kon ons tussen 6 en 8 in die oggend en 6 en 8 in die namiddag stort/bad. Die kamer is ook toegerus met 'n yskas met gefiltreerde drinkwater. Ons het net daar oorgeslaap (ontbyt was nie ingesluit by ons tarief nie), maar dit was heeltemal goed genoeg vir wat ons betaal het.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Anneri,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie.

Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Oregon Cottage Guesthouse

Oregon Cottage
Mariëtte H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariëtte H

Voldoende vir een aand se verblyf met inagneming van tariewe.

Akkommodasie het aan basiese behoeftes voldoen. Kamer was egter nie gereed by aankoms om 15:00 nie. Dit het voorgekom of die nodige opvolg nie gedoen was nie.

Oregon Cottage se terugvoer

Beste Mariette,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was 'n lang naweek gewees en dit was baie besig by die gastehuis. Daar was mense in die kamer waar julle in bespreek was, wat laat uit geboek het, ons het gesukkel om hul uit die kamer te kry, dit is die rede dat ons toe bietjie laat gehardloop het met die skoonmaak van die kamer. Ek vra groot om verskoning vir enige ongerief wat julle moes verduur het. Ek hoop om jul weer in die toekoms te ontvang.
Vriendelike groete
Oregon Cottage

Oregon Cottage
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 12, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d8ce5dc6aac7f8d6c9271fb96077e521455a364e9f5c25192b82aa24a5aeb87c46b25c6dbc1845fa60d9c2439706116f7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 12 Caledon Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.876144310442 27.869636349815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang