Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oregon Place Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nikita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Oregon Place Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Theo E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo E

Hartlik ontvang, pragtige gastehuis met puik diens!

Hartlik ontvang, pragtige gastehuis met puik diens.

Hannelie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D

Gerieflike, netjiese akkommodasie en vriendelike ontvangs.

Ons het lekker gebly, netjiese kamers en die personeel was baie vriendelik en het ekstra moeite gedoen om ons te akkommodeer met inklok- en uitkloktye.

Chantelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Lekker, mooi, en rustig!

Wat 'n pragtige plek met wonderlike diens! Skoon, netjies, en behulpsaam! Gaan regtig uit hul pad om mens die beste wegbreek te gee!

Andriesa G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriesa G

Daar is liefde, vrede en geluk.

Warm ontvangs, kos baie lekker. Baie netjies en so mooi binne en buite.

Santa V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa V

Vriendelike mense met uitstekende diens!

Baie gasvry en die eienaar het baie moeite gedoen!

Sonya V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya V

Ideaal.

Pragtige, netjiese, gerieflike gastehuis met vriendelike diens.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elmarie W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W

Heerlik!

Personeel vriendelik. Gastehuis skoon, netjies en gerieflik.

Christa G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G

Baie lekker ontbyt.

Gerieflike kamer, netjies en skoon.

Marlene E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene E

Mooi, gerieflik. Lekker atmosfeer.

Baie mooi gastehuis met houtvloere, hoë plafonne en lekker atmosfeer.

Oregon Place Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was vir ons lekker om gaste soos u te onthaal.

Vriendelike groete

Oregon Gastehuis

Oregon Place Guesthouse
Productive Systems L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Productive Systems L

Oregon kan aanbeveel word!

Dit is 'n pragtige gastehuis en baie netjies. Een probleem was dat een van die kamers nie warm water gehad nie. Dit was effe van 'n ongemaklikheid. Verder is daar geen negatiewe punte nie.

Oregon Place Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Lizette vir jou pragtige terugvoering. Ons vra groot onverskoning vir die ongerief met die koue water. Dit sal beslis nie weer gebeur nie.

Vriendelike groete

Oregon Place Guesthouse
Claudia H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia H

Staff were excellent and very accommodating.

I loved the old world charm of the guesthouse. You could feel the history all around you. Beds were comfortable and clean. The room was very clean and well positioned.

Oregon Place Guesthouse se terugvoer

Dear Claudia

Thank you very much for your lovely rating.
It was a pleasure accommodating you and your husband. We hope to see you soon again.

Regards

Oregon Place Guesthouse

Oregon Place Guesthouse
Jan L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan L

Gerieflik.

Baie padwerke vanaf hoofpad om by bestemming te kom. Swak pad met potholes.

Christelle V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Beautiful en rustig.

Dis 'n pragtige gastehuis, netjies en baie goed geleë. Ontvangs was so vriendelik en het ook laat ons vroeër inklok aangesien ons moes klaarmaak vir 'n troue. Ons het baie lekker gebly. Al negatiewe punt was die kussings, daar was net een vir elk en dit was baie pap en bonkelrig.

Sean B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean B

Gemaklike, netjiese rusplek.

Kliëntediens was goed. Kamers was netjies, skoon en gemaklik. Ontbyt was smaaklik. Die bestuurderes het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te laat voel. Sal hul graag aanbeveel.

Oregon Place Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Sean,

Baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Dit was lekker om gaste soos julle te akkommodeer.
Hoop ons sien julle binnekort weer.

Oregon Place Guesthouse
Louis V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Dit was baie aangenaam.

Dit was baie aangenaam. Ons het dit baie geniet. Sal weer daar bly.

Oregon Place Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Dis 'n lekker gevoel as ons hoor ons gaste was tevrede.
Ons sien uit na jou volgende besoekie.
Groete
Oregon Gastehuis

Oregon Place Guesthouse
Gretha N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gretha N

Ons het baie sleg geslaap.

Geen lugreëling. Waaiers het nie gewerk nie. Ons moes vensters oopmaak omdat dit baie warm was in die klein kamertjie. Toe oorval die muskiete en miggies ons. Eers 04:00 geslaap, ongemaklik warm. Baie moeg die volgende dag en my kinders het aan 'n swemgala deelgeneem in Middelburg. Hulle was moeg.

Oregon Place Guesthouse se terugvoer

Ek is vreeslik jammer dat julle dit nie geniet het nie. Ons meld egter nerens dat ons lugreeling het nie. Daar is 24-uur iemand op perseel en indien julle waaiers nie wou werk kon julle vir ander gevra het maar dit is baie onwaarskynlik dat albei kamers nie gewerk het aangesien ons dit gereeld toets. Al 3 werk, nou gaan toets.

Oregon Place Guesthouse
Dawn M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn M

Reception was excellent, a homely place.

I will surely visit again.

Niel S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel S

Waarde vir geld.

Die dame wat ons ontvang het, was baie gasvry. Beddegoed skoon en netjies. So ook die badkamer. Voldoende komberse was in die kamer en 'n bed is spesiaal gemaak vir ons 11-jarige seun in die kamer. Ligte ontbyt-heel voldoende. Veilige parkering en gastehuis het 'n lieflike tuin - baie mooi.

Oregon Place Guesthouse se terugvoer

Beste Suenette,

Baie dankie vir jou terugvoer, dit is altyd lekker om te hoor. Ek hoop ons sien julle binnekort weer.

Oregon Place Guesthouse
Stefanie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie V

Baie vriendelike ontvangs en lekker verblyf tydens my pa se operasie in Med Med Hospitaal.

Hartlike verwelkoming by aankoms. Kamers was netjies en skoon en heerlik verwarm op 'n koue wintersdag. Baie huislike atmosfeer en heerlike ontbyt. Dankie vir 'n lekker oorslaap.

Oregon Place Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, dit is altyd lekker om te hoor.

Oregon Place Guesthouse
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bhimy Damanestraat 30, Hoek van Bhimy Damane- en Coetzeestraat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd831d699e0124084de44b1221f700203315e044fe5cb07a61f8bafb27390091e8807485c7310a57864dc125c9bd419b2affe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 30 Bhimy Damane Street c/o Bhimy Damane and Coetzee Streets 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.765254827169 29.460423588753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang