Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oregon Place Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Theo E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Hartlik ontvang, pragtige gastehuis met puik diens! Hartlik ontvang, pragtige gastehuis met puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflike, netjiese akkommodasie en vriendelike ontvangs. Ons het lekker gebly, netjiese kamers en die personeel was baie vriendelik en het ekstra moeite gedoen om ons te akkommodeer met inklok- en uitkloktye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker, mooi, en rustig! Wat 'n pragtige plek met wonderlike diens! Skoon, netjies, en behulpsaam! Gaan regtig uit hul pad om mens die beste wegbreek te gee!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andriesa G
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Daar is liefde, vrede en geluk. Warm ontvangs, kos baie lekker. Baie netjies en so mooi binne en buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santa V
1 nag
5.0
Mei 2023

Vriendelike mense met uitstekende diens! Baie gasvry en die eienaar het baie moeite gedoen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonya V
1 nag
5.0
Apr 2023

Ideaal. Pragtige, netjiese, gerieflike gastehuis met vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Heerlik! Personeel vriendelik. Gastehuis skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker ontbyt. Gerieflike kamer, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2020

Mooi, gerieflik. Lekker atmosfeer. Baie mooi gastehuis met houtvloere, hoë plafonne en lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nikita
Oregon Place Guesthouse
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was vir ons lekker om gaste soos u te onthaal. Vriendelike groete Oregon Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nikita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bhimy Damanestraat 30, Hoek van Bhimy Damane- en Coetzeestraat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd831d699e0124084de44b1221f700203315e044fe5cb07a61f8bafb27390091e8807485c7310a57864dc125c9bd419b2affe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 30 Bhimy Damane Street c/o Bhimy Damane and Coetzee Streets 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.765254827169 29.460423588753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang