Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oribi Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Estelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beste ooit! Heerlike verblyf. Baie netjies. Sal definitief weer gebruik maak van die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Ja, ons het baie lekker geniet en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dis regtig baie lekker en baie mooi daar. Die diere kom tot by jou huis, jy kan daar rondloop en wild kyk, daar is baie van hulle. Ek sal vir seker weer gaan. Die huise is lekker ruim en alles wat jy nodig het is daar. Baie dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruby H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2021

Was the perfect break in a lovely house. Only recommendation is to have aircon's in the bedrooms. We were lucky it wasn't too hot this time round and also to possibly get a generator as we know that Marloth does have loadshedding and then you suffer when its hot, but this is just a nice to have.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Dit was 'n heerlike naweek, ons het dit baie geniet. Die plek is pragtig, daar moet net aandag gegee word aan die toilet op die tweede verdieping. Verder geen klagtes, dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rory C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2020

Lovely place and very comfortable. House is clean and very comfortable. Lots of animal activity. Lovely bush break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2020

Perfect bush escape. I loved the fact that Oribi Cottage is set back from the main road, tucked away in its own little hamlet, giving us a wonderful sense of peace and quiet. The house itself was absolutely perfect for our little family of 4 - clean and tidy, with everything we needed on hand (even a couple of animal guides that we enjoyed reading!), while the outside area was great for braaiing and relaxing around the pool. We loved drinking our morning coffee on the patio, watching the resident wildebeest, zebra, warthog and tortoise visit every day. All in all, I would definitely book here again, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracy A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2020

Most accommodating, pleasant stay other than loud music and noise from Kruger Lodge nearby. Loud music, much noise from rowdy/intoxicated guests at Kruger Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Oribi Cottage
I have brought the situation under the owners of the Lodge’s attention and reported it to the CPF which has taken action to prevent this from happing again. A fine will be issued if the rules are not adhered to.

Wessel L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2020

Baie rustig en diere interaksie Baie diere gesien en die rustigheid van die bosveld geniet

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lehan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Uitstekend en baie netjies. Net 'n lig by braai-area sal waardeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oribilaan 1206, Marloth Park-bewarea, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ODM3MmM3LWExMGQtNDkwNi1hZTc4LWVkZWE3YmZmOGJkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 1206 Oribi Avenue Marloth Park Conservancy 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.358445 31.764917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang