Oribi Haven Cottages
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oribi Haven Cottages, Kasouga Plaas, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oribi Haven Cottages is op Kasouga Plaas in die klein dorpie Port Alfred geleë. Hierdie plaas is 'n natuurerfenisgebied as gevolg van die bewaring van 'n groot bevolking van die bedreigde Oribi-bok. Dit is die ideale plek vir gaste wat hulself in die natuur wil verdiep en 'n ontspannende wegbreek soek.
Die plaas het 2 selfsorgkothuise met uitsigte oor die golwende plaasheuwels en is net 2,5 km vanaf die strand. Albei kothuise word daagliks skoongemaak en het gratis WiFi.
Die plaas spog met 'n oorvloed wild, soos die Oribi, bosbok, blou en grys duiker, bontebok, en rooibok wat almal vrylik op die plaas rondloop.
Gaste kan visvan en swem op die strand met rotspoele. Ander aktiwiteite sluit in fietsry, hardloop en stap op die strand of om die daaglikse aktiwiteite van die plaaslewe dop te hou.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jenny Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Oribi Haven Cottages, Kasouga Plaas, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Oribi Haven Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kenton-on-Sea Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oribi Haven Cottages, Kasouga Plaas, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang