Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orlala's Hartenbos

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Ricardo D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Dit was 'n lekker tyd by Orlala's Hartenbos. Die ligging is perfek en wonderlik. Dit was 'n lekker tyd by Orlala's Hartenbos. Die ligging is perfek en wonderlik. Ek en my gesin sal graag weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Net wat ons nodig gehad het. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ons het baie lekker gebly en die uitsig is asemrowend. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Awesome. Was awesome. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald V
Kort verblyf
2.8
Feb 2024

Gemaklik maar kan verbeter word op skoonheid. Verblyf was baie gemaklik gewees maar die vlak van skoonheid was nie vir my goed gewees nie. Baie spinnerakke regoor die plek gevind en 'n groot probleem met miere gehad wat oral in die kombuis, slaapkamer en badkamer was. Het vir die prys ten minste WiFi in die plek verwag.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Leana
Orlala's Hartenbos
Dankie vir die terugvoer, Dewald, alhoewel ek verbaas is dat u nie direk aan my gerapporteer het nie aangesien u my direkte kontakbesonderhede het. Alle terugvoer van vorige gaste het punte van 4 en 5 gegee vir skoonheid en ek glo ons bied 'n hoë standaard van skoonheid aan. Wat miere aanbetref, soos enige iemand weet, as iets gemors het en nie dadelik skoongemaak word nie, dan gaan dit miere lok, en ongelukkig was dit so in u geval. WiFi was nog nooit aangebied by die eenheid nie en is gespesifiseer in die besonderhede, so as dit 'n vereiste was vir u verblyf, dan is ek jammer dat u die inkorrekte verblyf gekies het vir u behoeftes.

Liezel H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Awesome. Baie lekker blyplek. Sentraal gelee en maklik om na Hartenbos en Mosselbaai te gaan van daar. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Awesome. Vrou wil weer terug gaan. Veilige omgewing en naby aan see. Naby hoofweg, maar geen geraas van motors. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris-mari B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Clean and tranquil. Everything was clean when we arrived and the unit was well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2023

Dit was wonderlik en dis 'n baie mooi plek en veilig. Dit was net bietjie baie koud en winderig, maar ons het dit binne die huis geniet, die uitsig is wonderlik. Sal beslis weer kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joburn R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mei 2023

Dit was baie kort maar lekker en peaceful. Ons het die Vrydag laat daar aangekom en moes die Sondag baie vroeg uit wees. Met loadshedding kon ons nie alles doen soos ons dit geskeduleer het nie. En dus het ons die Sondag 2 ure na die gepaste tyd vertrek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooielslaan 52, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyOGUyMzAxLWE2NDQtNGEzZC04YzQ0LTM0OWEyODg0MzIyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 52 Rooiels Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.123402586252 22.10198700428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang